Ask me anything, will answer
Cape Town
185
Replies
Ek wag nog steeds vir my chicken fillet, as ek dit nie kry voor 32ste Maart nie dan steel ek jou fiets en verkoop dit vir R45 sodat ek self een kan gaan koop.
Ek sal sommer nou dit order💯 gaan wag by die deur
Ek dog jy het qhoo me delete?
Ohwell
Hou jy meer van Gim of Durbanville??
Durbanville👌🔥
Jy suig coc
Clash of clans
Ek like clash 😎👌
Wt dink j van my?☺️
Jys anonymous onthou 😂😊
Jy's n cool mens 🔥 don't change
Dankie, ek sal nooit🔥☺️
Wat gaan aan tussen jou en Chloe?
Ons is goeie vriende✌🏼🔥
Hoeveel bench jy en jy moet eerlik antw en ek weti of ek bench nie is nie die regte antw nje ek soek 'n antw in kg
600kg
Gaan ek ooit my chicken fillet kry of was dit n scam?
Scam, of was dit
Leandra?
Goeie Vriendin✌🏼🔥Kan trust.
Het j al jou first gehad
First what?
As jy n meisie in graad nege so date en jy moet kies wie sal dit wees
Seker *******, what?! Why blok qoohme die naam, dis weird, lyk my jy gaan my maar moet dm
Wie sal jy date in graad 9 behalwe
Chloe en leandra
Dunno🤔 en ek isi interested in enige iemand nie
Wie in jou graad sal jou nou date
🤷🏼♂️Dunno
Meisie vriendinne ?
Hetti
Van wie hou jy
Niemand Op die oomblik🙃
Jys cute🌻
Sopas my dag gemaak🔥Dankie
Van Wie hou Mian?
Seker sy ma?
Awesome en vriendelike persoon, altyd daar vir 'n mens 🔥
I love milky chances music😱😍
Favorite 🔥👌
So vertel mt oor jou crush?
Dm my en ek vertel jou alles😂
Meisie vriendinne ?
Ja eks so paar😂 Chloe, Enya, Mira, Leandra, Jenna, Mijean, well dis net di recents
Hoelank sal jy vriende wees met n girl voorsat jy enigeiets try?
So lank as dit vir ons vat om comfortable te wees met mekaar en dat ons altwee mekaar goed ken, en todat ek hints kry dat die persoon interest wys
Sal jy die first move maak met n girl en eerste you love confess?
Ja, ek sal die eeste move maak ek verwag dit gladni van die meisie af nie
Het jy all van iemand gehou het wat ni mag uitgaani?
Yep
Looks of personality?
Personality, altyd
Het jy n longboard
Ja ek het
Jis maar eks darem lus vir sout
😂 Okee
Ekt dieselfde grill as jy ook die Weber mastertouch gbs premium charcoal braai, 57cm
Ons moey n grill sesh hou😂💯🔥
Watse fiets het jy
Scott scale 910 2014 Full Carbon
Ek wou my qoohs op 69 hou maar ek gan nou vir 420
Oh well jy beter 420 kry dan
Jou fiets is nogals 👌🏼
Thx💯
Hoekom het jy durbanville toe gegaan💔
Lannng storrie, ek moes seker vir baie meer mense baai sê 😔
Is jy gay
Neeeeee, ek like meisies💯🔥
Sal jy ooit jou hare kleur
Nopppe, all natural 😂💯🔥
Gunsteling area in suiderlike afrika
Capee Tooewwwwnnn
Was jy sl oorsee en waar
Mauritius toe maar ek was soos 7, en dis dit🔥💯
Jys mos die new kid
Ja, ja ek is die "nuwe kid"
Hoekom het jou ouers jou jaak genoem?
Geen idee, seker omdat dit sulke crazy cool naam is🔥💯👍🏼
Wat beteken jou naam
Dunno, all wat ek weet dis n Franse naam😂🔥
Hotste chick wat jy ken en haar insta @?
Umm seker @HotsteChick
Gaan jy in durbanville hs bly
Yepp, all the way
My fiets is beter as joune jk
Nee dit issi, will jy race?
Het jy n oog op n sekere dude/chick
Nope
Jys cool? No homo
Thx, no homo
Watse foon het jy
Samsung S7
Ek was een keer in germany aangetas deur polisie want ekt nazi salute gedoen
Dalki die beste idee nie😂
Like jy iemand?
Nope, not anymore
Hoe hou jy jou foon vas
Met my hande😂
Hie lank ry jy al fiets
Vanaf Graad 3-4
Jys actully nogals chill
Thx 😂🔥💯
Wats jou wiskunde punt
Hoër as joune😂
Wildste ding al ooit gedoen
Getry handstand op my longboard by n heuwel af.
Verste wat jy sal gan met n chick
Hallo gesê
Is is durbanville sover
Vrek lekker🔥🔥💯💯
Al ooit detensie gesit
Nope, eks n super super pliggie
Watse grill het jy?
'n Weber MasterTouch GBS Premium Charcoal Braai, 57cm ek soek dalk die Weber Genesis II E-410 GBS ZA Gas Braai volgende ek hoor hys n heftige upgrade
dankie dat jy my naam regspel
Ek like jou sokkies 😂
dankie, TRISTAM
Wat is jou sokkie size🤪
since when het sokkies sizes?
What weird food combinations do you really enjoy?😂
Mmmmmmmmmm, dunno not really a big eater, (really boring answer, sorry) 😂but im down to try some nee combo's 😂🔥
Jis ek die trailer
Ja nee selfde😂💯🔥
More bank ons 🤘
Presies🔥💪🏼💯
Hkm is jy so negatief jy weet nooit nie dalk hou die persoon ook van jou.
Ja, jys seker reg? Ek sal meer positief try wees💯👍🏼🔥💪🏼
Like jy nog iemand?
Ek weeti, ek dinki ek gaan my tyd mors as ek weet 100% die persoon sal nooit van my hou ni😕
Enjoy jou Maandag😂💪🏼
Dankie, you too👍🏼💯
Wat dink jy is die kanse dat ky met jou crush sal uitgaan?
Eerlik te wees 0,0001% Kans, ek sou daai nommer wou hoër he mah ja
Speel jy sport?
Yep hokkie en mtb👍🏼💯
Beskryf jou crush
Dan gaan ek verewig moet tik, nie genoeg woorde kan haar beskryf nie😂😋👍🏼
Jaaaaaa ek weet van wie jy hou😂😏
Nee jy doeni, net een persoon weet😂, unless dit jy is
Het jou crush daai goed wat jy in n meisie soek?
Yepp, dis why ek van haar hou❤️😂👍🏼💯
Sal jy n verhouding afbreek vir iemand mooier of populer as wat jou meisie was?
Nope, ek geeni om oor populêrity nie, en ekt actually commitment en values😂👍🏼💯
Sal jy jou meisie eendag met respek hanteer?
Altyd👍🏼🔥💯
wanneer het jy die meisie ontmoet op wie jy ‘n crush het
Julie, 16de
Is jy skaam in n verhouding of meer die outgoing een en couple goals?
Whatever die meisie will doen, ek gani net gaan met wat ek will doeni, whatever haar gemaklik laat voel😂👍🏼🙄
Is jy nou reh vir n verhouding?
Ek dink so, mah nobody gaan met my uitgaani🙄😂👍🏼
Is jy daai ou wat jou meisie / crush sal ondersteun deur n moeilike tyd of sal jy haar comfort as sy huil vir n movie en dit nie werid op vat nie of vir haar begin lag nie
Ondersteun, en ek sal haar comfort😂🙄👍🏼
Het jou crush / meisie al die kwaliteite wat jt soek in n meisie?
Alles👍🏼😎
VIEW MORE