profile img

Jacques

Jacquesdjd101

Ask me anything you like anonymously Be nice

78 Replies

Gestraand was fun?
Dankiie vir die wyn x

Wie die?

Jacquesdjd101 replied 2715 days ago

niemand is perfek nie, maar dit help as jy kan spel ✌?
Maar chillas.

Jou kop raas ??‍♀️

Jacquesdjd101 replied 2775 days ago

Why are you single?

Not single

Jacquesdjd101 replied 2775 days ago

sin's konstruksie en spelling, ai.

Skies man ons almal kan nie altyd spel nie !


Nie almal is perfek nie

Jacquesdjd101 replied 2776 days ago

hoekom moet ek jou dm ?

Want ek wil graag weet wie se naam ek verkeerd gespel het!!!


Maar jy hoef rerrig ni

Jacquesdjd101 replied 2776 days ago

gaan jou meisie nie kwaad word as random mense jou dm nie, soek jy chats?

Glad nie soek geen chats nie !?

Jacquesdjd101 replied 2776 days ago

dankie tog Arné het net 4 letters, anders sou jy dit ook verkeerd spel.

Haha dankie tog ???



Asb DM my

Jacquesdjd101 replied 2776 days ago

Mense wie jy weet jy kn vertrou

Arné❤
Pot
Kate-lynn
Dandre
Arrie

Ek almal vertrou

Jacquesdjd101 replied 2780 days ago

Hiii ..kom ons speel n bietjie 50 shades ey??
Gooi my op bed neer...haal jou...
foon uit en sliiide so paar duisend rand in my bank in...
Ek weet jy wil??

Hkm my foon ek wou my beursie ???maar okay dan


DM my as jy die geld nodig het ek sal wil 50shades nie?

Jacquesdjd101 replied 2784 days ago 1

Hou jy van n meisie ?

Ken jy my


Ja Arne

Jacquesdjd101 replied 2786 days ago

My qoutes is beter as joune

Jy wens !!

Jacquesdjd101 replied 2786 days ago

Het jy n meisie want jy is baie mooi??❤

Ek het jammer❤??

Jacquesdjd101 replied 2791 days ago

What could you talk endlessly about?

Arne

Jacquesdjd101 replied 2791 days ago

Do you have siblings

1younger brother

Jacquesdjd101 replied 2798 days ago

Jy en jou gambling addiction #neef

Awe brazie haha eks nou net addicted tot my girl #neef sy laaik julle nog?

Jacquesdjd101 replied 2799 days ago
VIEW MORE