Visit this profile later to see if your question was answered.
I am good at talking and laughing about simple things thats not really funny at all.. ????
Dankie?Ek waardeer jou insette, ja wel ek gaan as n stokperdjie en n sideproject maar so bietjie sing ??
Seker ja?? maar Qooh me is nie om daar sodat dit besig is nie.. Net vir n paar vrae en inligting oor iemand jy weet ??
Dm my ????
Watse Nicole? Maar vir my is al die Nicoles wat ek ken mooi??
The moment I realized who I really am and what my purpose is in life??❤️
Ons was goeie vriende gewees.. Ons het goed oor die weggekom????
Dankie??!! Eks n bietjie agter maar is nou darem hier so ja.. Beter later as nooit ????
Dankie??? ??
Ek probeer myself wees en altyd almal met respek en liefde hanteer??
Klink baie Cliche maar is waar ???
Wel ek probeer maar elke vry lekker maak??
Dm my dan sal ek jou n paar goeies gee??
Ek probeer net mense kanteer soos wat ek hanteer wil word.. Ek waardeer jou ook pella dankie vir alles (Stanna❤️)
Eks nog nie lank in die skool nie..
Dm my dan sal ek jou se watse matriek meisies is vir MY mooi
Daars n hele paar nice couples soos
Stian en Tanja
Hannes en Nicole
Bianca en Ricardo
Frans en Annika
Daars nog vele meer maar eks seker jy weet dit??
Ons gaan hard gaan Leenies.. Mens lewe net eenkeer??
Daar is verskriklik baie mooi meisies in gr.11 elke liewe meisie is mooi in hul eie manier.. Maar vir my is daar net 1 meisie wat daardie prys loshande wen??
Bianca P