Visit this profile later to see if your question was answered.
Vra hom self
14,ma ek voel 16??
Jinne ek kan glad ni onthou nie?
"Afrikaanse meisies weet net hoe"
Deel jou kos en water dan like almal jou?
Marco
Graeme
Michael
Coenraad
En last but not least Andrew
Ek weni dit hang maar seke af??
Ek kan dit nie ryk nie,,sê net vimy dit dan sal ek dit agter kom
As jy met my prt sal ek jou ni afskeep nie??
Ma sê net iets vimy
Buying gems on COC?
My hockey stick or my phone
Ek wag nog vir haar**??
Ek sou vrek stout gewees het?
Ek weet wie sy is?
Eks te lui?
Ek ken nie regtig al di volkie meisies so goed ni so wie is ek om te judge
Sy moet my net aanvaar vir wie ek is
En sy moet mooi wees natuurlik?
Nee wat
Ek ken bja mooi meisies ?
Hehe,ek gaan nou room service bel??
Sonneblom ogies????
As jy n meisie is-proebeer net doen wat die seun wil he jy moet doen?
En as jy n seun is-gaan vroeg na die aokkie toe en vra n $exy meisie om jou te leer?
?ek gaan nie almal noem nie want ek gaan sad word oor elkeen?
Hierdie is so snaakse vraag ek moet dit net antw?
Succesful-coenraad
....
Married first-eben
Clown school-marco
Famous-michael
Drunk-all of them?
Mental asilum-ek het ni n idee wat dit btkn ni
Nelson mandela-i donno
Soo ander awesome meisie???
Ek worry nie rrg oor dit nie solank ek net mooi klere en stuff het
Lady Rizané
Lady Lezanné
Lady Ané
Lady Kayla
Lady Odette
Liefde
Money is just an object
I don't think there is such a thing as wasting money cuzz that money you gave away is helping someone else so it won't go to waste
But to answer the question I would sayy to not spend money is wasting it
???
Ouens:
Marco
Cp
Eben
Meisies:
Rouxlé
Nika
Eliske
Bja dankie?jys oulik om dit te sê?
My mamma
Daar bestaan nie iets soos die mooi meisie nie
Ek kk na elke meisie op n ander manier en elke meisie is op haar eie manier pragtig
Dankie?
2 in Bailie Park en nee niks in ML Fick nie
Ek salit soos een dan opvat??
Haha ek weet nie wie is jy ni? ma dankie
Mmm...
Daar is baie van hlle maar ek vergelyk nie meisies met mekaar en bepaal wie is die mooiste of nie
Elkeen is mooi op haar eie manier?
Maar hkm dun jy dit soo agter aff eks seker jy het seker my nommer soo vra my net reguit dan sal ek jou mooi verduidelik
En daars genoeg caine in die wêreld soo ek verstanie hkm wil jy jou neus in my besigheid druk nie
Ek en sy is net vriende en ek het nie gevoelens vir haar op n ander manier nie
64%
Nopee??
(Ek gaan net gr.8's noem)
Volkies-Rouxlé en Nika?
Verdies-ek ken nie rerig meisies is verdies ni?
GHS-ook nie in GHS nie??
Tma jy hoef nie te verstani??
Niemand??eks n alleenloper?
Rouxlé
Johanné
Christine
Eliske
Jaaa ek dun vrek bjaa?
1.ek sien bja van my vriende weer
2.die rugby gaan awesome wees
3.hokkie gaan awesome wees
4.dis iets nuut,,nuwe onderwysers,,nuwe afrigters,,ek kan op n skoon bladsy begin
5.laastens maar verseker nie minstens,,die nuwe meisies wat ek gaan ontmoet??
Sy nehh is te goed vir enige iets wat ek kan sê,,as ek na haar kyk sal ek elke keer gefasineer wees deur haar prag
Sy is die droom meisie en die ou wat haar eendag gaan kry,gaan die gelukigste ou ini wêreld wees?
Dankie babe?haha jy weet mos ek like komplimente??maar joune is nie net enige kompliment nie,,dit laat my altyd special voel??
Ek sal dit delete maar dm my eers dat ek kan sien wie dink ek kies verkeerde meisies..en nogstans ek kies nie meisies nie ek lewe net my lewe en dan asdaar iemand is wat my hart bly maak dan sal ek viha gaan
Okay nehh dm my asb...
Wie is jy dat jy vimy kan sê vir wie om te gaan en vimy te sê ek kies die shtste meisies...hoe sal jy weet?
Ek volg my hart okay en as jy n proebleem daarmee het hoy dit net vi jouself
Ek hou nog van Johanné?
Mmm ek dink ñ liniaal is 30cm
En n meter is 100cm
Dan kry mens kilometers nehh en hlle is 1000m is
Na watse skool toe gaan jy dat hlle jou nie die gud leer nie?
Muni soo dom vra vrae nie brahh,,mense gaan uitvind wie jy is en dan gaan jou naam gat wees??
Gimmies?
Nee mann,,ek wil net sien wie is jy?
Dm my plzz?
Michael Fourie-hys n bja goeie vriend en as n meisie my seer maak sal hy altyd daar wees vimy gee ni om wat hy mee besig is nie
Rouxlé Marais-syt beste raad ooit?sy help my altyd en sê vimy altyd wat om te dun
Johanné Mulder-sys altyd vriendelik,,daar is rrg min gud wat haar kan af kry en sys ook altyd oulik....en sys n hotti ook nog??
Allison Theart-sys n bja unieke mensie en sy dun haar eie ding,,ek ken haar nog nie rrg nie maar sy klink asof sy bja oulik is
James Botha-hahaha?my pappa,my pa is seker die snaakste ou ini wêreld,,hy laat my altyd lag?partykeer dan dink ek net aan hom dan lag ek???
Haha
Die eerlike waarheid is dat ek in Potch bly en sy bly iewers in moord limpopo wat iets soos 5 ure weg is van my en die kanse dat ek haar ooit weer gaan sien is skraal?
Maar sys rrg n bja oulike meisie en sys bja nice??
Awhhhh???☝jy hoef nooit weg te gaan nie en ek hoop jy dun nooit nie?❤ily
Hehe dankie Allison,,ek waardeur jou??
Dankie bja?☝?
Daars bja maar dies wat uit staan en wat altyd daar is vimy waneer ek dit kort is
1.Rouxlé, sys soos n susie vimy
2.Johanné, het ook altyd goeie raad vimy en luister altyd
?dankie man eks seker jys ook seker beautifull wie ookal jy is?
Haha ek prb net almal vriende te wees soo laat dit vir jou n aanduiding wees??
Nee ni meer nii??
Idk?I'll justt see what happenz in high school?