68
Replies
Would it count as stalking if I asked you what your instagram user name was!!? dianey_____x
janco.theart
Jy is flippen cool Janco???
Eyy thanks man???
Ht Euané haar knie gister weer seer gemaak en kan weer ni hori jaar atletiek ?
Nee, haar knie is fine sy oefen nou al?
What's the rudest thing a guest has done at your house?
I don’t invite rude guests??♂️
Plans for 2018?
Take life easier?
What is the dumbest thing you have done today?
Idk?
Where has all the posts gone?
I deleted them....
I don’t really know why..
I guess I’m going to have to post more?
Mense moet net jou en Mignon los laat julle nou saam wees❤️Party mense meng in ande sê business ?#gomanco/jignon
??
Ek hoor jy en Mignon het nou relationship planne??❤️Geluk man
Dankie??
Dit loop rond dat Mignon van jou hou?ek dink jy moet met haar praat daaroor,julle sal n cute couple maak
Ok?
Het jy gehoor Mignon hou van jou?
Waar hoor jy dit?
Wanneer gaan jy en Mignon uitgaan?
Ummm......
Jy en Mignon gaan n cute couple maak❤️
Ons is net vriende... maar dankie?
Haters asb
GAAN VREK IN N GAT
net omdat Janco wel n lewe ht en jy nie beteken dit ni dat sy lewe moet sleg maak ni
Dankie?❤️
Dit is amazing hoe mense mt sulke ? opkom om ander aftebreek
Dis is nogals?
Maar dis maar mense??♂️
Ek sal vir al die haters bid ??
Sodat hul nt n lewe gan soek
Dankie vir jou?
jy lyk regtig oulik❤
Dankie baie❤️
hierdie is vir al die haters GAAN VREK IN N GAT?Janco moet jou nie aan losers steur nie ❤️ Hul is mense wat asb n lewe moet gaan soek en terwyl hul besig is kan hul gerus gan vriende soek en ophou str?nt oor jou praat ?
Jys die beste?
Dankie?❤️
Uuuh omdat jy die heeltyd sê janco is gay klink dit vir my of jy opsoek is na iemand gay??
??
Ja verseker gay
Nee verseker nie
Yep definitief gay
Nope definitief nie
Ek dink hys gay
Nou hoekom dink jy so?
Julle mense is verveelt omdat julle nie vriende het nie! So asb Karma is n moeviese B#tch so pasop wat jy sê (N mens kom agter wie julle is hoor)
Dankie so so baie!
Dit beteken baie ?
en jys reg mens vind vinnig uit wie dit is?
Om te sê hys gay en te spot oor iets onwaar is so lame! Ek dink julle is net jaloers op Janco se gay (beteken happy) lewe! Hys soveel mature as julle 5 jariges wat aandag soek.
Dankie so so baie ?
Hallo Janco
@zander___marais
Helloo??
Ok al die mense wat se janco is gay julle is verkeerd janco isi hay nie !! Al die mense wat se hy is , julle is net jaloers dat julle noe so nice en cool soos hom kan wees nie ??
Baie baie dankie
Ek waardeur die baie?
Wie vra of n meisie het
Jy is mos n meisie
???
Wow
Dit is so sad om te weet dat iemand hulle hele dag mors om my te probeer afbreuk
Dankie jyt my dag gemaak?
Ek sal vir jou bid??
Almal dink nie jys gay nie
Ons weet dit
Almal dink nie jys n A$$hole nie
Ons weet dit?
Is jy lava ? Want jy magma ?
Sjoe, ok dankie??
Jys die niceste mens ooit?
Dankie baie!?
Do your sister have a boyfriend
Yes?
Why?
Ht jy n meisie ?
Nee??♂️
Wneer upgrade sy ?
Ek weet nie
Hoekom??
What is the worst decision you ever made?
Letting some people into my life??♂️
Hkm ht jou sussie nie insta ni ?
Sy sal iewers kry.?
Sy moet net upgrade en wag vir haar nuwe foon voor sy insta kry?
Jancoooooooo
Eks so bly om te sien dat jy finally al die moed by mekaar geskraap het om uit die kas uit te klim?? moenie omgee wat ander se nie hulle is net onder jou??
????
Ek is nie gay nie?
Hoekom dink almal so?
Iemand moet my verduidelik hoekom mense so dink sodat ek daai idee kan wegkry...?
Ek hoor jys gay
Jy hoor verkeerd tjom..... dis seker mense wat rumors versprei.
Moenie alles glo wat jy by ander mense hoor nie?
Ek is definitief nie??
Sien jy uit vir vakansie!??
Ja, ek doen rerig baie!??
Watse werk wil j eendag doen ??♂️
Enige iets in mediese rigting?
Noem 4 mense wie jy miss ?
Annelie
Karla kleinhans
Almero
Stiaan
Basically al my Bloemfontein vriende??
jys pretty cute
Dankie, dankie, dankie❤️
Jy lyk oulik
Wel baie dankie?
heyyy cool kid ?
Net n reminder dat jys amazing is ❤️?
Ons moet kuier ☀️
-chadé
Moet asb kuier!??
Dankie vir jou?❤️
Your smile makes me smile??
Aah thank you so much?
Weet j wat gebeur di eerste naweek as di skool begin ??
Nee..... maar my maatjies kom kuier daai naweek dis al?
What makes you genuinely happy?
1.Family????
2.Friends?
3.Food?
What sports do you do?
Hockey!?
Wat dink jy van Janco Spies
Hy is Nice. Ons was goeie vriende toe ons jonger was maar ja...? Hy is n super goeie goalie!??
What should be free, but isn't?
Food ?
ek wil ook sun city toe gaan ?
Dis fun soos super lekker!?
Soo....wat dink j van Karla Kleinhans?????
Seker een van die beste mense op die hele aarde!!!?? Sy is die beste en suuuper snaaks !!!? Ons het goeie memories saam.✨ Sy is een van my best frands!?
Last song you've listened to???!!????????
Thinkin bout you-Dua Lipa ??
Whatchit
En wat as ek nie wil nie?
?
Weet jy wie ek is ?
~k....~
Nee maar dm my!???
Dream car ?
Bentley of ferrari!
Jys cool hey??
-E
Dankie?
Jys net so cool!???
What are you sick and tired of?
Annoying people....?
Speel jy tennis?
Jaa.....?
VIEW MORE