48
Replies
Hkm is jou sussie sooo awesome??
Love ya? Hanri.lourens
Sy leer by myy xx
Fav graad 9's ?
Meisies : Hanri ❤ , inge , bianca en carmen
Seuns : Ruan S , lodewyk
Gunsteling series
Riverdale ???
Jy dink jy is die wêreld. Jy is regtig nie poplap?
???
Wat soek jy in n ou?
Ek het rerig nie n prentjie in my kop nie ,, hy moet net n goeie hart hê ... want almal is oulik en uniek op hulle eie manier
Anya Botha?
Een van my beste vriendinne ❤❤❤ baie lief vi ha
What's something you regret ?
Trusting people to easy
Oulikste gr. 9 seuns ??
Mmmm
Lodewyk en Ruan
Jys mooi❤️?
Ugh nee maar dankie ❤❤
Fav gr. 9's
My sussie seker , maar ook bianca en inge
Iemand op die oog ??
Nee ?
Have you ever been in a situation where you and a friend snuck away and peed outdoors on a school trip?
Nahh??
Ek miss jou bonnnie ❤❤ Sall een van die dae vir jou moet kom kuier ?
En jy is ?? ??❤
Jys oulik❤️❤️
Lief jou ❤❤?
Wat is jou favourite kos
Pasta of pizza?
What should be free but isn’t??
Mc donalds???
Jane ‘Q ek mis jou hoor❤️
❤❤❤
Is jy n padda met lang bene??
Laaste keer toe ek gekyk het was ek n mens ?
Hkm noem doe mense jou myne ??
Drome ?
Hkm kan jy nie n grap vat nie ????
Watse grap presies ?
Hkm is daai boekies soos $exy?????
Moet in die gene wees
Voor jy my weer qooh leer hoe om te spel ?
Watse skool is j??♂️
Helpmekaar en jy ? ?
Hoe is die vakansie so ver vi jou? ???
Agg heel lekker en vir jou ??
( as jy het )
Hoekom noem die mense jou bonnie ?
Dis my vriende? en n te lang storie om te vertel
Jy weet nie wie ek is nie!!!!
Geluk ?
Ek miss jou bonnnie ❤❤ Sall een van die dae vir jou moet kom kuier ?
Aww jys sweet ek seker ek mis jou ook?
Heyyy louren dis lourens!?❤
(Kayla lee)MISS JOU!!?❤❤
Eyyy?❤
Wanne kuier ons ? ?
Wat is iets wat jou al in groot moeilik gebring het
Vertrou?
Mooiste seun in jou grd
Daars nogal baie
Hkm vermy jy my ??
Eks jmr ek bedoel dit nie ek dink
Wies jou beste vriendin
Ekt baie ❤
Ek liefe jouuu❤
En ek vir jou random persoon
Sooooo vwhj
N week terug kon ek jou se
How many pairs of shoes do you own?
Teveel
Describe yourself in three words ?
Lojaal
Eerlik
Vriendelik
What do you owe yourself?
Nothing
VIEW MORE