232
Replies
Wat die fok gaan aan met jou hare
Neem aan jys kleurblind....
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
You crack under pressure.....
.... Im Just getting started under pressure
???
Allan?
???wat van van hom ?
Het jy iemand in die oog op hierdie oomblik?
Uhm.... Nie eintlik rerig nie... Ek lay Low Maar jng....
Wanneer gaan jy weer six miles toe ?
Nie gou weer nie eks oor pietersburg....hkm vra jy?
Jy is plaim weg deksels mooi!!!
Wow Baie dankie x?
What is the longest running lie you have continued to tell?
I dont know how my car Got That Scratch ???
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Welll....Cooking
And Sports.....and Braiding....?
And Telling Lame Jokes....
But No One Needs To Know the rest
Jy is inelkgeval baie te mooi vir hom
Dis vieslik eintlik hoor....
Maar hoekom nie meer ni?
Want ek het so besluit
Hy vertel dan vir almal julle is saam?
Ons was iets
Ek sien jy het SA Ringbal gespeel, ek ken 'n paar meisies wat saam jou gespeel het, wie het jy die meeste geniet in jou span of wie was jou gunsteling mens?
Uhmmm......well eks ma eintlik maats met Almal....
Hehe as jy weet wie is ek sal jou gesigies eerder die wees ????
Nou vertel???
Maar dit lyk dan of jy en daadie Jannu ou iets is?
Net vriende
What thing did you do that ruined a relationship/s?
I told them i loved them?
Does size matter ?
Yeah who doesnt want A Large Pizza??
Kan jy nie lees nie of wat?
'N nommer bestaan gewoonlik uit syfers, nie letters nie?
Vra my Pa 0835424835
Wats jou nommer?
Uhmnmmm......
Mis jou beeldskoon ❤?
Uhhmmm kayyyy
Saam wie was jy nou matriekafskeid toe?
Tristan Roberts
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Go out and Celebrate??
As ek jou ooit sou raakloop , maak nie saak of die hele wêreld langs ons staan en kyk nie , sal ek jou steeds vra om te dans ... hopelik hou ons nooit op nie !!!
-"ons ken nie mekaar nie"
Sjoe oraaittt
Waar swot jy?
Ek swot van volgende Jaar af deur die Pos in Pietersburg x
Jy lyk vir my na iemand waarvoor ek om die wêreld sal stap net om my gedagtes by jou te kom haal ... :)
?Smooth hoor✌?
Wat is jou grootste vrees?
Om nie gelukkig oud te word nie...
Wat is die scaryste maar tog exitingste ding wat jy al ooit gedoen het of sal wil doen?
Bungie Jump is n groot Doelwit en om n slang vas te hou eks super bang vir Slangd
ek wil met jou prt is graad nege maar is vreeslik bang jy dink eks weird tho..jah
Jy sal nooit weet nie....
I dont know you personally, but you are one of thee most beautiful girls iv ever seen. Xx
❤?
What are you currently worried about?
This weekends Matriek farewell in bloem xxx
Waarso gym jy ? ?
?Eke Gym by V-Active?
Hahahahaha het liefie jou hartQ seer gemaak LOL.
Uhhh.....het Jy Koors?
What will you never ever do again?
Trust....anyone when they say they Love you✌
Can't believe Qoohme still exists. The previous person a douche right???
??right?
Ek sou nie my gesig weer by die action bane kon wys as ek jy was nie maar tog doen jy steeds??
Dis Nogals Oulik Van Jou Om my Te Stalk lyk dit my??.....Well Jy kani als In die lewe Kry wat Jy Will he Nie skiesie Hoor?....Miskien Moet Jy in 'n Wen span speel Dan kan jy Ophou Soos 'n Loser Side Comments Uitdeel waarin niemand Anyways Belangstel Nie....?Word Groot en sorteer Jou eie sht Uit myne Word Gehandle...?Ma jy behoort dit Mos te weet Aangesien Jy so Obsessed Is met als wat ek doen?
Geniet Jou dag skattebol❤?
Het jy darm nie met jou verjaarsdag ook dronk verdriet gekry nie??
?? Darm Nie???
Nes die girl van Dr. Phil...
Probeer ook manet cool wees!?
As jy mos so "plaasmeisie" is, sal ek aanbeveel jy kry maar jou afrikaans eers agter die rug?
Maar moet nou nie vanaand dronk verdriet kry nie skattie!
????????
Ek kan Praat Hoe ek Will glo Ek.....Maar Dankie Dat jy Besorg is Oor my....
Ek waardeer jou verskriklik Baiee??
Shame het iemand darm hierdie jaar om gegee dat jy verjaar het?
?ek neem Aan jy het as jy vra?
Shame....
Ek kry jou eintlik baie jammer!?
Om so baie aandag te soek, moet seker harde werk wees?
Lyk my ek hoef nie te soek nie my skat hiers Jy Self???
How bout Dah?
What do you wish had never happened to you?
There's a Whole Lot Of Things......
Growing up s*cks
Meeting a few people i would like to take back....
The List Continues...?
How much money do you need right now and why ?
1 Million is enough......Its Ma Birthday Tomorrow And I Neeeddd A Holiday?????
You are beautiful
Thank you?
Is jy nog rou?
??????....
So ek ek Kan jou dm ? ?
Jy Kan!*
Ek onthou nog daai aand by die action krieket toe ons gesels het maar ek is nog in skool ??
Dis chilled......as Ons gesels het dan is Jy op my Vlak....en dit is baiee Goed??Consider yourself lucky....ek praat nie graag met jonger mense nie.
Jy het seeker fie mooiste lyfe jy is rrg baie mooi
Dankieee????
Hou op so selfbewus wees jys pragtig?????
Dankie Jys Legit ??❤
How can you be a better person?
If i could Get Back to my old Self❤?
Besit jy enige Victoria's Secret items of hoop jy maar vir n verjaarsdag bederfie???
Jah nee Eks Broke
Lugbalon of helikopter?
Lugbalon???
What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?
That Pay day is Close???
Hou daarvan om te lees?
Ek doen Maar dit Moet My aandag Nogals Trek!*
Wat is jou gunsteling dier?
????lief vir my honde hoor❤
iemand spesiaals al in die oog?
Nope.....Eks Oor dit Vir 'n Rukkie....kla gesoek....Kla Gehardloop.....Kla...Kla....Kla???
Gunsteling onderklere?
Victoria's Secret ✌
Jy en Nighardt?
Nichardt.....En niks.....Ons Is Niks en sal ook Nooit Wees Nie!!*
Is jy topless op die fotos wat jy vol verf is?
Nee hulle het net n Handoek Om my vas gemaak dat Die Verf nienop my Klere Kom nie??
Waar sal jy eendag wil bly.. soos as jy jouself ini toekoms sien?
Op die Stadium gee ek nie regtig om nie....waar ek Gelukkig is....en Waar ek en my huis die Here kan dien❤
So daar is iemand wat jy in oog het?? Se ons toe. Ek is seker almal is nuskierig?
Nee wat ek het nie Iemand Nou nie....
Wie het jy in oog?
Dm my?
Sterkte met jou nuwe ou..hoor hy is moeilik
Ja sooo super Moeilik....Wag....Wie sal dit wees Want 'n ou het ek nie Hoor??
Hoe sien jy jou "man van jou drome"?
Oraait.....Eerstens Ek will graag hê ons albei moet Ons eie Identiteite hê verral in God.
Hy Moet my Drome Aanvat As Sy eie en Ek syne...Ons moet Mekaar Ondersteun en Motiveer om dit te Bereik.
Hy moet My op Pas....nie dat ek dit self nie kan doen nie Maar verstaan daar wees vir My en my Beskerm teen Slegte Dinge.
Hy moet my lief hê.
En Glo daar is nie Iemand beter ❤
Net onvoorwaardelike Liefde En komplimente vir Mekaar elke Dag want ons moet mekaar opbou en Daar wees En ondersteuning is bitter belangrik Nes Lojaliteit en Commitment???
What type of people annoy you the most?
Scissor people...that Cut your wings and Drag you down?
What do you wish your parents understood?
They cant Make Desicions for Youband Even if they did it would Never be Good One's....They can Give Advice But they need To trust us to do it ourselves??
I want to say I lived My Life one day Not My Parents Lived it For me❤
Although I love them very much
Jys rerig so mooi ?? net jammer eks jonger as jy ?
Hoe oud is jy??*
Haai beeldskoon, kan ons whatsapp
Dm my
Why are your boo*s so small ??
Cause i got a big Personality?....Cany have Both you know?
Dis okay sal jou somme whatsapp ??
Nou Doenit?
So dan wanneer kuier ons bietjie?*??
Dm my Dan reel ons?
Miss jou eintlik baie JaneQ ❤
Eks seker ek doen ook?❤
What is the one thing you do just to annoy other people?
Smile.....?
What phrase do you wish people would just stop using?
Coco Chanel quotes?
Wat is daai string thing op jou bio?
Gaan kyk op Facebook......
Ek weet nie of ek met jou moet begin praat nie want jy is soo hot my vingers raak lam as ek iets vir jou probeer tik
???en ek Dog Weak Knees is weird
Ek weet nie of ek met jou moet begin praat nie want jy is soo hot my vingers raak lam as ek iets vir jou probeer tik
???en ek Dog Weak Knees is weird
Ek weet nie wat ek die meeste will he nie daai land cruiser op jou instagram of vir jou want jy is flippen mooi?
?Ps: Cruizer kom saam met sy eienaar.......
Ps. DIS nie ek nie?
Jys beeldskoon❤️
?Jy....Dankie
Ek waardeer jou Mooi Kompliment
Jy is een van daai meisies wat ek sal saamvat as ek vir Ouma gaan kuier ☺️
Mooier as hardloop rugby. ❤️
Ahh dis Bitter oulik x
Nichardt?
Ons leer mekaar ken ja??
What do you never trust?
My bank account.....it Always lets Me down???????
Is jy en Gustaf nou iets of nie
Nee jng
What makes you genuinely happy?
When i can wake upand Go to Bed with a Smile?
What does everyone seem to enjoy except you?
Playing with fidget spinners????
Opvolg.. is daar iets soos te vêr??
Hahahahaha so effens jah oor 200kilos raskit moeilik?
Beskryf jouself in 3 woorde..
Classy...sassy...Fun?
Hoe voel jy oor ver afstande??
Dis ma tough ma as jy oop is vir dit moet jy bereid wees om baiee moeite in te sit.....want daar gaan moet gery word en gereeld mekaar sien is baieee belangrik
Jam op toast? Of Room op jou scones?
Room op scones??????
Jesus het jou lief??
Dankie✌
Binnelanders of Getroud met Rugby?
Uhmmmmm......altwee??
Im from plk but currently in england and i cant stop thinking about you
But How?
VIEW MORE