Visit this profile later to see if your question was answered.
Umm rus ?
Being awkward ?
Ek waardeer die rerig baie , eks net soms n introwert ? maar sal daaraan werk !
Wel my sussie en haar groepie
En dan die koshuis kinders en so paar ander ..
Voor ek aan vakansie dink moet ek eers die eksamen oorleef tho .. ?? hoop ek gaan nie dood voor dit nie
Baie nice ou sal hom graag beter wil leer ken xx
Ja dink so x
Ons hoop maar ons doen ??
Milezaaan en Chene ❤❤
Jy ook en eks nog meer liefe jou xx ❤❤ dankie vir die jaar xx
Niemand nie , en ek wil ook nie op die oomblik van iemand hou nie x
Ken nie n Landre nie
Dankie x ek waardeer dit rerig baie
Soms , maar ook nie ? maar ek dink volgende jaar gaan lekkerder wees
Ek weet nie waar om te begin nie ❤ ek is onsaglik lief vir haar xx en sy is sooo oulik en nog beautifull ook !!
Awww ly ❤❤ jahh plzz xx
Blond bruin , hoe dit nou is
Nee en seuns in overrated ??
As ek geweet het wie jy is kon ek jou se ??
Dankie baie ?
Not taking an oppurtunity when I had the chance
Lekker vibe , maar papier optel nie te great nie ??
Geen volgorde
Chene
Geena
Mieke
Tenielle
Anya
Milezaan
Marguerite
Sue
Al wie nou in my kop opgekom het
Jammer as ek iemand uitgelos het