Visit this profile later to see if your question was answered.
Langebaan miskien
Umm, daars baie maar die belangrikste is: Wees altyd eerlik
Ja ❤
Aww baie baie dankie ❤
Eks soo bly vijuu
Ons kyk maar wat gebeur vandag by die proewe_ hoop maar vir die beste??
Haha hoor nou_ jaa alwyn is sover ek weet. ??
Graad 12
Hello
My nuwe hokkie stok speel soos 'n prinses. En baie dankie dat jy vra x
Baii
Het meer as 3
Joh_ baie dankie nou voel ek sommer spesiaal. Jys net so spesiaal ek belowe xx❤❤❤
Johh
Ag baie dankie ek sweer jys ook goals x
Het 'n hele paar
Awww mis jou ook xx ❤❤
Vat hom soos 'n vrydag, 'n vrydag laat die goeie tye rol en laat dai worries, worries by jou rug af rol.❤??
Gizelle (goggie)
Fake people
Ek hoor jy en tiaan swanepoel is vriende_
Jaa jy het reg gehoor. ☝?
Joh het te veel oor haar te sê. Baie oulik moet sê. Love haar❤Maar as j meer wil weet kom vra maar self vir my x
Ek is seker daarvan ons kan_ DM of sê my net wie jy is sodat ek kan weet x?
Aww dankie jyy ook? jaaa desember moet nou kom man kani meet wagii_love you 2 ❤
Love you 2❤
Haha_ jaa moet nooit weer di Lavina onderskat nie?_ sy mag jou dalk weer verbaas
My babes_ agg baie dankie, jys ook nie te bad nie? #jokes_ jys net so oulik en moenie praat van jou stem nie mens raak verlief daarop???
Love you 2❤
Agg baie dankie ek waardeer?x
Aww ag baie dankie
Haha tjom_ hoor nou vir jou?. Jaa somtyds voel dit net vir myy al my goeie raad gaan by di een oor in en die ander oor uit maar nou jaa ( jy sal seker eendag leer en verstaan wat ek bedoel) en ek gaan vir jou kom kuier wanner jy my eendag nooi jinne. Maar dis mos nou eers Akademiese tyd maar aka dink nie so nie ??
Dankie_ jy ook x❤?
Ek ken nogals baie mal mense so dis moeilik om te sê ?
Aww dankie eks seker daarvan jys net so oulik en ek mis jou ook x❤
En raak jy vir my rustig
En hoekom wil jy so graag weet??
Defnetief, daar is geen twyfel in die saak nie???
Dankie, eks seker daarvan jys net so awesome?
Woofels ek mis jou ook_ sal defnetief gou weer moet kuier. Moenie worry nie, ek sal jou nooi?❤x
Werner Sunkel
Wie is jou ou??
Jaaa asbbb??
Net goeie vriende
Soo bly vijou. Yes yes klink vimy na 'n briljante plan?_ Ons hou mos van roadtrips, ons moet net sorg vir lekker musiek vir die langpad?. Ek kry mos amper my license dan besoek ons HSM en sy mense baie meer. ??
Not one of your business
Jy
Wat regtig??_ ohh no dis soo sad. Sê net wanneer is die begrafnis_ aii Vlooi het ons darem soo baie laat lag??❤
Love you 2 beah babe♡♡x
Haha jaa ons sal moet?_ sê net wanneer en ek kry jou daar x❤
Ek love jou meer as 'n blou steri stumpie so dit wil sê, bitter baie❤
Jy en beah
Haha ja ek weet nehh_ sal 'n slag moet gaan kuier?
Nee is jy mal
Aww dankie jy ook
Nee dis Tweevlei
Wie nogals?? Vertel sodat ek ook kan hoor
Bly jyt dit raak gesien
Wie nogals??
Op charge_ nes joune
??
Net as jy kan
Daars baje heti n fav een nie
Lesbion partner
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind
As dit marnet witwyn was
Oky beah?