profile img

Jansje

Janshh

Ask me anything you like anonymously

278 Replies

Ek wil jou baie graag DM maar ek is bitterlik skaam ? so ek kom se sommer hier op : jy is n groot inspirasie vir my en jy is letterlik goals. Asseblief moet nooit ophou sing nie, dit maak my dag 1000 keer beter. Alle liefde. ❤❤❤

Age nee man moet nie skaam wees nie ons almal is net normale mense❤️Ek byt darem nie? maar baie baie dankie jys kosbaar ek waardeer jou boodskappie so baie❤️ Stuur asb vir my n dm? en hou op skaam wees☝?

Janshh replied 2077 days ago

Wat is die een feature van jouself wat jy glad nie van hou nie?

Wel daar is n paar maar ek die een waarvan ek die minste hou is dat ek so bekkig is??‍♀️Ekt altyd iets terug te sê en ek dink nie voordat ek iets sê nie??

Janshh replied 2077 days ago

Who is your best friend ?

Lee olivier??❤️

Janshh replied 2084 days ago

Ek is mal oor jou

Aawww dis cute thank you?

Janshh replied 2084 days ago

Jy het vanaand ? gelyk. ??

Wanner was dit?

Janshh replied 2085 days ago

Watter foon het jy?

Iphone 8

Janshh replied 2085 days ago 1

If you could turn someone into a toilet would you?

Definitely ???

Janshh replied 2085 days ago

Insta naam ? ?

jansjederoubaix

Janshh replied 2120 days ago

Vry jy lekker?

ja nee defs ek sal mos nou weet want ekt myself al gevry???‍♀️

Janshh replied 2121 days ago

As jy iets wil doen en dit post kan jy hate verwag

Gelukkig is dit my keuse neh

Janshh replied 2128 days ago

Ek wil net sê dat jy die mees amazingste mens is en ek is so opgewonde om te sien hoe jy in jou toekoms in gaan groei en die hoogtes wat jy gaan bereik!!

Awww jissie ek waardeer dit so so ongelooflik baie❤️Stuur vir my n dm of n boodskap sodat ek darem kan weet wie so kosbaar is❤️

Janshh replied 2128 days ago

Jys asemrowend???
Sal n slag ordentlik tyd saam moet spandeer?‍♂️?‍♂️☝️

Ag baie dankie??ja nee sal moet

Janshh replied 2128 days ago

What is your age

18 going on 19

Janshh replied 2128 days ago

Have you ever been on a bus trip where the girls got mad because there was no opportunity to pee?

No?

Janshh replied 2128 days ago

Ek dink ek is verlief op jou gaansie??

Dam duikertjie? ? ek waardeer jou

Janshh replied 2128 days ago
VIEW MORE