Jason van Tonder
Jason_vt
26
Replies
Ek weet eks cheesy maar hou jy van kaas bra? ????
Ja bra! ?
Where do you want to be in 10 years?
Somewhere not here?
Beskryf jou ideale meisie ?
Lojaal, en sy moet haarself wees?
wie is jou matriekafskeid date?
Tara ?
Is Melissa Gouws jou niggie, want as sy is sê vir haar sy moet my bleddie Simoné de Beer se nommer gee ??
Sy is? nee ou jy moet haar maar self vra.. ?
Kan jy ophou vir my n Jason gee?
Ek probeer leer..
Darem nog net n paar mande saam met jou?? grappiee.. gaan jou soo bietjie mis!
Net deur om hierdie te lees gee vir n huge Chenique ?
?gaan jou ook seker so bietjie mis?
neee? jy moes se YES btch!! ???
Ahh sht I messed up???
Yes BTCH?!!!!! ?
What makes you uncomfortable?
Awkward silences
Jy lyk rerg oulik?
If I had the guts I'd actually ask your nr?? CynthiaBez
Dankie jong? ✍️
Hkm wil jy nie university toe go nie? Mens kan nie altyd n dive instructor wees nie. ?
?die duik maak baie deure oop wat ek oop wil hê ??
Kan ons môre saam igo druip?
Ps. Ek gani vir jou vn stuur nie! ?
Ek gaan druip as jy nie die vn stuur nie?
Wie is jou matriekafskeid date?
Weet nog nie?
Wie is jou matriekafskeid date?
Weet nog nie?
Het jy al 'n date vir die matriek dans ?
Dink so..
Last song you listened to ?
Sleep anthem
What bad habits do you want to break?
Clicking my fingers, but that's not going to happen
Watse kerk is jy?
Father's House all the way
Jy is rerig goed met sing !??
Nie rerig nie,, baie dankie
Wat gaan jy na skool gaan doen?
Dive instructors
VIEW MORE