Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie man.
Game of thrones
Sekerlik van iemand
Sekerlik maar iemand.
Fok tjom ?? ek kry deesdae tyd vir niks nie. Maar ek belowe ons sal nog eendag n dop of 10 gaan drink ??
Eks seker ek miss jou ook ?, skiet my met n dm met jou naam van en nommer en ek maak n resevasie ?? eks deesdae n baie besige persoon ?
Ek waaaaas in Hugenote gewees
18. Turning 19 in oct
Only love my bed and my mamma I'm sorry ??♂️
Eerlikwaar, Deon was maar die pel wat ek altyd vir raad kon vra, hy het my gemotiveer, ons het saam "geleer" ? saam gekuier ens. Hy is maar die een pel wat altyd daar is vir my. Hys 'n ware pel.
En die vriende wat ek baie close was, was Phillip en Gregory.
Nee ek weet self nie.
As ek weet wie jy is mag ek dalk ?♂️
Ons is al vriende van graad 8 af ?
Alles op die mark Shella ??
Yees..
@jason_en_jy_
Deon
Phillip
Miguel
Gregory
Jaa nee kyk, ek het wel my drank vreeslik gemeng. Dit is wat my opgeneem het. ?
Dm en ek vertel jou ?
As jy my dm, kan jy my dalk persoonlik onverskoning vra? ??
Ek ken nie juis graad 10's nie ?
Graad 11's is daar so n paar ???
Gaan kyk eerder na jouself voor jy ander menss beoordeel my pel ????
Neee wat, eks reg vir nou ?
Ek was getag daar in, die goed gelike maar nee.. Almal blameer my en ekt niks eers gedoen nie
Almal is mooi op hul eie manier ??
As jy wil presies weet wie ek dink mooi is dm my dan sê ek jou ?
All the rocky movies ????
4 operasies.
Blindederm uitgehaal, gebreekte hand, gebreekte enkel en n klier op my kop laat uitsny ?
Tjomma, jys eintlik die regte kont en p. Jys agterbaks want jy kruip weg. Sê dit voor my dan praat ons weer ?
Hoërskool Hugenote ??
Ons is net vriende. Dit is al. En nee ek word nie jaloers as jy om ander ouens is nie want sys mos nie my meisie nie ? sy kan mos doen wat sy wil doen ??
Besluit nog tussen Hartenbos of Windhoek ?