Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek sal n bullet vat vir haar❤️
Love you to lil sis😘❤️
Dit was jy gewees jou sleg❤️❤️❤️😂😂
Jy weet dit was n grap😂😂
Ek weet nie eers wie jy is nie so hoe kan ek met jou praat
Hkm lewe jy
Dankie ek glo jys n grooter een😏
Umm dankie maar het jy jouself al gesien❤️😍
Oo issit en jy sal dit op n qooh me se maar jy sal dit nie in my gesig kom se nie want hkm nie want jys te bang✌️
Wel jy het die ding begin van dat ons mekaar sleg noem so jy het dit begin😂❤️Maar ek sal mooi dink oor daai ander vraag want jy moet mos altyd die heel moeilikste vrae vra in die hele wêreld❤️😂🙄
As jy rrg dit wil sê😂❤️
Ja ek mis skool😂❤️
Ek doen waarvoor ek lus is😂😏
N baie spesiale meisie wat sleg is
Want jy praat nie met my nie jou sleg❤️😂❤️
Jy mis my🤷Ek mis jou meer❤️
1.Morghan
2. Rene
3. Leomai
4.Chenique
5.Caylin
Ek het nie n probleem met die short ops nie tjommieee ek trek net jou been😂💕
Ja hkm nie
In my skool of hoe?
Heyy,Ek is meer lief vir jou❤️😊
Hoe kan ek jou haat as ek nie eers weet wie jy is nie
Iemand baie spesiaal en sy sal weet wie✌️❤️
Dankie en jys ook seker oulik ek dink
1.Coby
2.Theunis
3.Heinrich
En daars nog baie maar ek gaan nie almal noem nie✌️
Hoe vergeet ek van jou as ek nie eers weet wie jy is nie
1.Leane
2.Electra
3.Wilhanri
4.Sacha
5.Alica
Dis nogals krap
Enj
Ag sorry jou sleg❤️
Wens ek kon dieselfde sê...Nee ek joke sommer ek waardeer jou ook net so baie xx