Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie baie. Stuur my n dm dan weet ek wie j is
Who
🤣🤣🤣🤣🤣ja nee dit lyk my so🤣🤣
Dink j so. Stuur my n boodskap dan chat ons . Maar moet my nie kom gebruik nie . Danki
Jo j moet duidelik jou oe gaan toets . Want j sien nie reg nie. En voordat j net dit se leer my ken dan kan j sien ek is nie. En stuur my sommer n dm dan kan ek vir jou die Oogkundige se nommer gee dan kan j jou oe gaan toets. Want j kort dit😊😊
Awww cute . Is j bietjie jaloers omdat ek vriende en vriendinne het en j het ☺️. Dm aangesien j weet wie my vriende en vriendinne is.
Danki baie ek waardeer dit rerig baie. En dit is altyd n groot pls x
Wel weetnie eers wie j is nie . So as ek weet wie j is dan kan ons sien. Maar op die oomblik kan j enige iemand wees so ja. Laatweet my dan sien ons
Dan moet j maar haat. Dis my lewe so ek kan praat met wie ek wil. Bye
Nee nie rerig nie.
Nee ek het nie
Hay hay. Danki baie😊
Hay danki baie. Dit is altyd n groot pls. Dm my💕
Nice. Why do you need pepper spray😂😂
Nee ek het nie
Hayyyyyyyy🤗🤗🤗
Mis jou ook. Dm pls.
Danki baie. Dm my pls🥺🤗
Dm dan kan ons chat. Mis jou ook
Nee ek het nie🤗
Danki baie waardeer dit. Dm my pls
Se net wanneer
Daar is een meisie en sy weet wie sy is . Ons praat elke daggie❤
Chanté Venter 🤗🤗🤗❤❤
Awww danki dm my pls🥰
Ek weetnie meer rerig wat om te doen nie. Ek voel ek doen alles verkeerd en dit is hkm niemand my like nie. So weetnie meer rerig wat my doel hier js nie
Nee ek is rerig nie . Het net op gegee met als🥺🤗
Want n mens kan net soveel moeite doen om vir die persoon te wys hoe lief j vir haar is en wat sy vir jou beteken . En dan sien sy dit nie eers raak nie en blue tick jou
Ek het nie een nie soo geniet dit maar. Is ook nie meer verlief of lief vir iemand nie
Awwww danki baie🤗Belowe die eerste ding na die eksamen🤗
Dm dan sal ek vir jou se :))
Danki baie waardeer dit. Dm my pls🤗
Ek gaan n kursus doen
Mis jou ook. Dm dan kan ons praat
Baie danki waardeer dit rerig baie
Danki baie waardeer dit
My MX Afskeid die naweek
Haar naam begin met n C en sy is super mooi
Ek het nie n meisie nie. Maar ek is baie lief vir een meisie. En sy beteken die wereld vir my ❤❤
N super mooi meisie
Dm my dan sal ek jou se
Awww danki baie. Mis jou ook. J is ook awesome
Awww danki baie . Dm pls
Dm dan kan ons dinge reg maak .
Awww baie danki waardeer dit baie
Ily too best. Ja nee ek geniet dit ook
Awwww baie danki. J is my beste vriendin! Ily ! Ons sal deffies reel vir daai kuier. Nee man j sal nie ek sal jou mooi help
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind
Dis moeielik om net een te kies .
J gaan maar moet wag en sien
Elke persoon gaan hulle fiets like . Maak nie saak wat nie naam is nie. En dit is nie die fiets wat die ou so goed maak nie dit is die ou self
Gaan gaan fietsry en studeer
Hoe moet ek weet
Jammer as ek soms laat antwoord. Ek moet hard werk dis my laasste jaar
Jammer ek fokus baie op my skool werk .
Dis n baie lang storie . Dm dan sal ek jou se. Maar al wat ek nou al gaan se is ons praat glad nie meer nie
Ek doen nou meer pad races
Ja ek is 😂😂
Ek het iemand in gedagte wie ek wil vra
Ek weetnog nie wie nie maar dink ek het iemand gesien wie ek wil vra
Dit lyk sover baie goed.
Baie goed danki🤗
Wel ek het baie planne
Dm my net dan kan j mos uitvind❤❤
Awww baie danki waardeer dit💛💛💛🔥🔥🔥
Awww danki baie❤😊😊😊😊
Awww danki baie ❤
Awww danki🔥🔥❤❤
Danki baie😂😂🔥🔥
Awww danki. Dm my
Iemand baie amazing
Hey . Dm asseblief😂😂😂
Sal maar moet wag en sien
Ja ek het iemand op die oog
Aww danki baie❤❤
Dit was glad nie nice wat sy gedoen het nie. Maar daar is niks wat ek kan doen nie behalwe aanbeweeg
No
Ja ek ken hulle . Maar nog nie baie goed nie
Niemand op die oomblik
Heyyy liefie
Ek het n paar . Dit is Kayla Boshoff , Caitlyn Zwart , Zoe ( sy weet wie sy is) , Geraldene
Ek like my meisie en haar naam is Linique ❤❤❤
Ek het iemand maar sy is rerig baie nice
Nee jammer . Maar ons kan nogsteeds praat
Dm dan sal ek vir jou stuur . Belowe❤
As j my dm sal ek vir jou stuur❤😊
As j iets reel dan sal ek jou sien❤