58
Replies
Jч's een awesome mensie! En jyt 'n baie groot plekkie in mч hart! -jou ve-loozer :D
Hehe aw (VE-LOoZer!) Jyt ook enekii hehe in my let we\'ll
Sho.... Jy no lekaw stil op Bbm.... Wat gun an???*
Eke is nie still nie groet net en ons gesels lol
Awe bra wat se jy nog als
Awe panty ag dit gaan rustig dankie
Hkm soo.stil jean
Eke is nie soo stil nie !
Heloo jean'Q sooo if u had 3 wishes what would it be ??????
I only need one wish coz I would have wished that all my wishes came true
Kaity Hoffman is Mooi .. Almal is Mooi .. In hulle eie Manier .. Self Jy .. Want God, Het Jou so geskape .. <3
Yeah that is true hey selfde vir jou ook
Wat is die waardevolste ding in jou lewe op die oomblik?
My granny
Num 5 vn ju vriindine wt vi ju di moiste is "naam en van"
Monique davies,sune swart,katy hoffman,cherize welgemoed,zané frauendorf en joune?
My JeanQiii ek miss jo vreeslik baie!!!! - jo Rbay mensiQ xoxo
Hehehe awg dankie jy wens ek kan weer soontoe gaan was lekker gewees mis juw ook
Hahahahahahahahahaha eks borde
Ek sien so
O oky kwl. Weet jy wie is did
I guess dit is arthur
Hahaha o oky en wat gaan jy nou doen lol
Le en tv kyk en jy ??
Hahaha hoe voel dit om op te hou rook hahaha
Ek voel goed dit is sekker die beste besluit wat ek nog gemaak het
Got to love you, got to love you......
Hahahahaha dit is vieslik hahahaha stop dit lmga
Ek sal jou bliksem hoor jy
Dit is goed om dit te hoor
Het Cj 'n bb ??
Eke dink hy het nog een hoekom?
My liefie wane naai ons wee
Nie baie gou nie want as jy n droom het neh!!!!!!!! Dan volg jy hom gaan naai iemand net wat jy wil maar jammer ek is nie mense so fokken speel maaitjie nie julle almal probeer mense fokken afkraak kry net n donderse lewe en naai jou foon
Hoor hier balliekies like jy jol
Enige iemand wat stoutgate is like jol en ek is n stoutgat mannetjie
Sooooooo se vi m wnr mak j m ju grl lol leke dagi!!!!
HahahahhA en wie sal nou sooo vraagie vra hmmm? Ek weni maybe maybe not hahhahah but I'm kinda happy where I am
Hoe lank is jou toone my seen
Dit is nou een moerse awkward vraag daai
Hey jou wonderlikke spesiale mensiie!!* ek h0op jy weet dat jy s0os die wereld beteken en jy is die beste este oukie OOIT!!! Ergmaloorjou!!*
Hehe haloooOoO my skat ek is mal oor jou ook en dankie dat eke darm ietsie vir jou beteken hehe mwah
Ek wil net se j is n poes kont en j poes rond mt my hahahaha*joke *
En wie is jy ngal hmmm???
Heeeey jeanKii*!! Wil net se j is I AWESM person*!! Bja goeie vriend al kyer osi bja ni*!! Mar di tyd wat os ht was awems*!! Bly so awesm ; )
Hay hay se my wie jy is asb en dankie ek wardeur dit baie ping my op bbm asb wil jou iets persoonliks vra
Hey Jeanq! Pop maar net in om te se jy's awesome! Moet nooit verander nie hoor! Much love buddy *A*
Hay hay *(A)* baie dankie ek wardeur dit jy moet ook nie verander nie neh hehe soet wees
.. Ek hoop dit gan nog goed met jou..klink of dit goed gan met jou en die nuwe meisie :) sy lyk soos 'n oulike meisie, ek hoop julle 2 is rerig gelukkig saam!! (:
En wie is jy as ek mag vra hehe ek ken jou nie of ek dink nie eke ken jou nie? En dit gaan goed dankie
Wat is ju tipe meisie?
Melissa jordaan is my tipe myc
.....vat aan haar gat en dan praat jy net nooit weer met haar nie.....
Huh waarvan praat jy? En wie is jy?
Ek is jamme, ekx elke keer die rede dat 0ns baklei.
Dis okay jng ons moet net ophou damee ek haat dit om te baklei
Nee, ek verstaan helemal :) Ek se nie jy's skeef nie, net vir my weird as 'n dude "kii" gebruik..
Ohhh okay skuus jng maar ping my op bbm of se my wie jy is asb hehe
Wat kies jy mooi lyf of great personality?
Great persoonlikheid
GeNiEt jOu DaGie :D xx
Dankii jng maar daggie was nie sooo great nie jng
Jy't se*y hare seun :)
Maar die hele "kii" ding ruin die manlike reputasie..
Hahaha dankie man ek wardeur dit maar anyway hehe as jy my ken soos goed sal jy geverstaan dat dit manet n way is om te praat nie dat eke skeef is nie verstaan?!?
Raai wie?.... Got to love you! Got to love you! Hahahaha!!!
Hahahahahhaha CJ,van wyngaard hehe neeman hou op ou
Wat kies j, i meisie met mooi oe of i mooi smile?
Hehe we'll eke sal verkies mOoi oe maar ek is baie gelukkig toe kry eke enekii wat altwee het
..(((Jeankiiii ...))).. :D ..
Jaaaaahhhhh?????????????
As jy jou droom mycie kon beskryf wat sou jy se?
Ek sou gese het mary jo kakiator, selena gomez en alizee saam in een persoon
Hey jean'kii my boki mis juw mal bje kani wag om juw we te sien ni lief vi ju
Hay uham hori nEE wie is jy?
Ek is jammer, en ek wil net so graag nou met jou praat.
Jammer maar wie is jy? As jy my se kan ons mos gesels?
Is daar n girl in jou lewe?
Ja da is
Hey jeanQii....* gniet jw vakansie!! Mis jw nogals hehe jw chrush van gr9!!*;)
Hay hay hehehe lekker vakansiekii vijou ook soet wees en geniet jou vakansie
Wie is die eEn meNs oP jOw bBm wAt jy gLad niE goEd kEn niE? En wiL jy HoM oF haAr leEr keN!?*
Hehe uham eke is nie regtig sekker nie jong daars baie
Hoe oud is jy?
Eke word negentien die 16de desember
Aangesien almal ju vitel hu hul oor ju vul kan ek ok seke mar wl mnt vi ju se eks super crazy oor ju e dat j een rrg amazing persoon is gan ju nu ni vertel wi ek ni maar hoop jyt een mal amazing aantjie mwa!!!
Hehe aww dankie man jy ook hehe wardeur dit baie
Ek wens ek kon vir jou se wie ek is mar ek dink dis beter as ek dit nii doen nii* lekker aandjie verder Jean'kii :)
Nee se my net wie jy is asb!! Vra mooi
Hay! Ek wil net vir jou se ek dink jys rerig 'n amazing ou! En jy verdien net die beste! Ek mis jou nogals baie!! :)
Hehe awwwh dankie ek wardeur dit regtig baie baie ping my op bbm asb
Wis d meisie in jou lewe?
Hehe ek dink julle wil sooo graag weet neh?
Wie was jw laaste girl wat jw seer gmak het?*
Jammer maar eke gaan niks name noem nie
Hoe het jy rerg gvoel oor Ilicia in gr9???
Ek het nie van haar gehou nie
ek hou soooo verskriklik baie van jouw...*
Hehehe awww sweet darm is daar iemand wat van my hou hehe
Uhmmm...wie of wat vind j intresant in richardsbaai? ;)
Hehe vijou eke dink jys n great mensie met n awesome persoonlikheid en hgd met jou?
Op wie was jy die meeste verlief in gr9???
Sune naude en asb ping my gou op bbm
Se vi my watter meisie of ou ken jy di langste in jo lewe en is jy ooit spyt daar oor?
Hay hay eke ken vir marlise oosthuisen dis nou U hehe die langste en nope glad nie jys n awesome materkii
Awe Jw ballet freak so doen j Nog baj ballet Ou pella ..... J was altyd so gud ds in Ek onthou en jah maater hoop als Gan Nog shape da .... Jw Ou Ou Vriend Jack Parow Hosh Jah !!!!!!!!!.......
Hay hay hay M paRrow jahps eke love mos ballet dit laat my toon soo lekker breuk as eke probeer daai stance tipe ding doen hehe maar dit gaan goed goed dankie en daar by jou mkii
Oor watter girl is jy die ergste in jou lewe?
Die laaste een waor eke was het my seer gemaak soo niemand meer nie
Noem 10 meisies wat jy van hou in jou skool ?
1 niemand 2 niemand ? 3 niemand 4 niemand 5 niemand 6 niemand 7 niemand 8 niemand 9 niemand 10 niemand
Hou j van my ,,,** ;)
Jinne uham as eke weet wie jy is dink ek sal eke vir jou kan se
VIEW MORE