23
Replies
Why you no follow me ???
Dm me and I promise I will ?✨
Fb❤️
Mis jou
Mis jouuuu ❤❤❤❤
Die beste skool ooit of hoe wat sal jy nooit in jou lewe vergeet nie ??
??
Hartenbos '16 ❤
Wat wil jy graag eendag word ?
Baie graag n dokter (pediater)❤
Waar koop jy jou klere ? Want sho ??
En toe maak jy my dag ❤
Meestal by factory & cotton on✨
Is jy en Jeandré Swanepoel iets ?
Neee
Hys n goeie vriend x
Wie is daai jolien meisie wi jou altyd groet
n Baie oulike meisie ❤
Watse skool is jy
Die beste Monument Hoërskool ❤
bestiiie bestiiiie bestiiiie❤️❤️❤️
eks dankbaar vir jou❤️❤️
love youuuuu
Soo baie dankie vir jou ❤❤
Weet nie wat ek sonder jou sal doen nie ❤?
Jyt mooi action proewe gespeel vandag ?
Dankie baie x
Wie is jy beste vriendin?
Nicole ?
Chrismi
Kate-lynn
Chantel
Emma
Chenelle
Lalie
❤❤❤
Jy weet neh jy is onbeskryflik werklik vraag is jou favorite movie ?
Dit beteken ongelooflik baie x?so baie dankie?
Jig ek love movies maar my gunsteling is seker " P.S I love you" ?❤
Verlang jy na iemand op die oomblik ?
Ja verskriklik baie !?❤
beste vriendin ??❤️
so dankbaar vir jou
???
Eks ongelooflik lief vir jou❤
Ek dink ek like jou (teveel(❤?
Dit kan nie n slegte ding wees nie ❤?
❤?Jy ry nogals oraait kar
Racer..ek leer by die beste ❤
Jy is nie oulik nie maar jys nice?❤
Jy is cute ??❤❤
Jy is ongelooflik mooi❤
Jy's ongelooflik om dit te sê ❤
Wie wil jy he moet jou leer om te surf?❤
Iemand wat nie twee keer hospitaal toe moes gaan omdat hy nie kan nie ?❤
Defnetief jy ❤
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Surf x
VIEW MORE