Visit this profile later to see if your question was answered.
In Hermanus ontmoet 2jr terug.
Hys letterlik die beste mens in my lewe. ??
Is 3 ouens so baie? Uhm ek dink dis incredible dat sy in verhoudings is en nie net soos baie meisies sommer 3 random ouens ń aand vat nie.
Regtigwaar. #respek.
Dankie XX ??
Bevan Lennox het my daarin gegroepsdruk. ??
Daars n patroon (ry BW, ry kleur en ry quotes
Maar ja ek het. Xxx
My dagboek.? Sy is altyd daar vir my en ons coffee date elke oggend eerste periode. Mooiste hart en siel.
Sys 21 uit 10. ?
Meeste woolworths en Zara.
Superbalist ook graag. (Haat winkels)
Nee. ??
Maar as mens Rek G gekry het sou my lewe loop. ??
Grootste liefie ?
Mooiste hart.
Dans dat jy bangraak.
Straight outa V-town.
Juan Linde ???
Ekon 1 en Afr 2
?????? go play with yourself.
Ahhh. Ek mis jou netso xx
Fun sized midget ??
I don't plan ahead.
Noooo.
Abs and jawlines are way more appealing.
Sal jou HARDER bat.
Jy kan probeer.
99,997% kans dat ek jou gan bat.
Wat sê jy even? ???
Eks ń feminis.
Ek dink buite die boks.
Ek vat nie k*k nie. Glad nie.
Eks okay dankie.
Mmm. Dans jy een van twee mense.
Food and Andrea van Dyk
Ons is was nog nooit iets nie. ?
Al wat ek lek is roomyse.
Mmmm. Tempting.
Whatsapp my.
Gaan was jou mond met seep uit.
Gaan was jou mond met seep uit.
Jys vir my snaaks
Hou op qooh en reply my whatsapps.
??? special, dankie x
???
??? ah. Dankie hiervoor. xxx
Meh. ???
*Obese.
Spelling = -2 ??
As jy *gross bedoel is jou spelling ń bt.
Mac Mineralize Brow pencil.
NYX control freak eyebrow gel.
Bobbi Brown brow definer
Maybelline brow mascara.
En dan net mac concealer en NYX highlighter om te define.
Used to this one.
"Ag ma" dankie.
Jys solid gold. ??
Thanks love. ???
Hierdie is special xx
That i eat sigarettes ??? and spike people's drinks.
Ahhh. Jys ń 10. ?
Ah. I will definitely ??
Whatsapp me. ?
Wel jys duidelik as jy kom vrae vra.
Qoohme > studying
So ja. ??
??? mmmmm. Thanks.
Dalk as hy nie kinders soek nie sal ek dit oorweeg.
ek dink nie ons het ooit op dieselfde vlak geclick nie. Dis maar al.
160% JAAAA ???
*ou.
Ek wil nie trou nie.
- ambitious
- sporty
- travel enthusiast
- misterieus
- oulik
- loving
- caring.
Ek weeg nie. ?? maar baie.
1. Guys who drink black label
2. Arrogance
3. Sweet scented perfumes.
Geen. Free the nips ???
Bcom Regte en eventually ń MBA
Turkey ✈️?
Koors - Deon Meyer
Bobbi brown ?
Travel ?
I know hey? ??
Don't play that games.
Twyfel of jou voëltjie betroubaar is.
Klink vir my of jy doen?
Uhh. ??? irrelevant
Women have been trained
to speak softly and carry
a lipstick.
Those days are over.
?? neee.
Uhm. Nee. Sover is dit glad nie deel van die plan nie. En as ek trou sal dit ook laat wees. Ek het baie professionele sukses wat ek eers wil bereik voor ek myself met ń gesin kan deel.
Baie oulike ou. ?
?? en hoe maak jy daai som?
Absolute gentleman ??
Hy gan breek. ???
Shoot foto's word deur my sussie (sy swot fotografie) ge-edit op photoshop en die res is maar VSCO. ????
??? ahh. Dankie hiervoor. xx
Hulle sê so.
Yes. ??
No children please. ❌❌❌
Ek dink nie ek sal in so posisie kom nie. Ek het nog nooit ń ou gehad nie vir die rede dat ek nie in iets sal ingaan as my gevoelens nie sterk genoeg is nie.
Maar don't beat around the bush. Hy verdien dit def nie. So sê hom.