Jennastander
Jennastander
110
Replies
Is jy lief vr mel ?
Jah???
Ek kanni eers in woorde sit hoe baie ek hom lief het nie !!
You have unlimited money. What's the first thing you do?
1- give some of it to people in need?
2- help dogs and cats for better homes?
3- buy clothes?
4- buy supplements that makes you skinny???
Mel is doos maar hys my doos
Hys rerig nie n doos nie???
Stoutste ding wat jy al gedoen het ??
Niks
Ek dink jou ou cheat op jou
Nah hys loyal? Hy sal nooit nie
How did you meet your best friend ?
Idk
Best ek mis jou ?❤️❤️❤️❤️
Besttt❤️❤️❤️❤️
Shoe maar jou lyf is hot af
Uh dankie
Damnnn, warmer as die son se kern
Hell nawh
Fokkeeeennnnnnnnnnn hot
Dankieeee
Jou laaste post??? fck jys an???
Uh dankie man??
Jen Pen! Miss juw
En daai Abs!!
Mis jou okk?En watse abs?
Jou lyf ???
Uh thanks man???
Miss you.❤️?
Jou ok wie jy okkal mag wees ??
Jys so 'n btch
Ek weet neh??????????
Jy en mel maak so cute couple,
Mens kan rerig sien dat hy lief is vir jou? Julle moet nooit opbreek nie
Awh thanks man?? Ek dink nie dat ons ooit sal opbreek nie?So moenie worry nie
Dink jy dat jou ou ooit op jou sal cheat ?
Nee?
Jys so special en mooi,
Ek dink dat jy DIE mooiste meisie is wat ek al ooit gesien het en glo my lied, ekt al baie mooi meisies gesien maar jy is rerig waar besonders mooi, eenige ou moet lucky wees om jou te kan hê
Awh baie dankie, ek waardeur dit
What was the best decision of your life?
1. The day I gave my heart to the lord ❤️
2. said yes to my bf when he asked me if I wanted to be his girlfriend☺️
Ek hou niks van rochelle nie like jy haar?
Soos hoe kan jy haar nie like nie ??
Sys soos die beste snaakste mens ever❤️
Jys so oulik en ek belowe, as jy haar leer ken, sal jy mal wees oor haar?
Jennaaaaa???
Jys soos die mooiste meisie in die wêreld, jou ou moet soos n koning voel om jou te hê as n meisie
Awh oulik van jou dankie?
Sal jy my date ?
Nee dankie ek het 'n ou?
Boooota mis ju❤
Uh wies dit?
Wees myne ?
Nee dankie, ek verkies vir mel?
Moerse an like fck
Uh dankie?
Ek belowe jys die oulikste meisie wat ek al ooit ontmoet het
Ek het n sagte plekkie vir jou ❤️?
Van Cherize ?
Cherizieee baba❤️
Jys bitterlik oulik?? moet mekaar weer vinnig sien?
Kloof is n kak skool
Dis okay?
OF , jy is hot ?
Thanks??
If u weren't dating, which tennis boy would u go out with ?? damien_nezar
My boyfriend bc he played tennis?
What will your child's name be ?
Dakota, milanie
Wat dink jy van Cyril van Heerden
Ons het desember gekuier, hys cool?
What is the best piece of advice you've ever gotten?
Personal
Hou jy van daai kaylee chick ??
Awh sys baie oulik❤️
Jah ek doen baie?
Tegan??
Goeie vriendin❤️️
What's the weirdest thing you've caught someone doing?
Idk
wat dink jy van carla gouws?
Sys oulik?Ons speel al vir lank tennis saam?Ons kom al n lang pad saam?
What's it like to be you?
Uhm.. that actually a weird question ?
Hoekom is jy so gepla oor wat mense van juw dink
Ek weet nie rerig nie, ek wil net actually hê mense moet my like
wil jy eendag 'n tennisspeler word?
My tjom, eks alkla een?
wil jy eendag 'n tennisspeler word?
?♂️
Cailen herman?
Oms sys so funny?Ek love haar❤️??
Lara jordaan ??
My klein niggie❤️So baie lief vir haar?♂️Mis haar vrek baie?
jy sê jy mik hoog?
Hoër as jou standaarde jah?
If you discovered a new island, what would you name it and why?
St. jenna, want ek wil tjom
Ruan Naude?
Die snaakste van die snaakste mense ever???hys bitter cool?
What are you looking most forward to in 2017?
You tell me?
Hou jy van rochelle ?
Ek ken 2?
Maar ek love hulle al2???
Is jy vrindinne met anicka ?
Jahh?
Ek loveee daai kind❤️❤️❤️
Sys super oulik en sys my tennis buddie?♂️
Rochelle barnard ? Wat dink j van ha
Ag,
Sy het rerig waar 'n baie mooi hart❤️
Eks so lief vir daai meisie kind?
Anzelle ? ?
Ohhh myyy gaawwwssshhh,
Sys soos die beste ooit, eks mal lief vir haar❤️
Lewe is niks sonder haar nie??
Kayla linington ??
Loveeee haar❤️❤️
What have you never truly gotten over?
Uhm
Don't know
Elmie naudê x
Awh ek love haar??
Ek mis haar rerig baie toh❤️️
Kan nie wag om haar weer te sien nie✨
Why are you not a millionaire?
Idk
Jy ken my nie - of miskien doen jy. Maar ek wilnet se jys sooo stunning neh ekt nie woorde nie? en ek weet jy het n hart van goud ❤ maar bly so n amazing meisie✨
Awh. Baie baie baie dankie?Ek waardeur dit rerig baie ✨✨
Jeniboo?
iloveyou
Kariboo
Lovee you❤️️
You just won $50 million from the lottery. What's next?
Go buy me some clothes ?And help people in need
Bestie ❤️❤️❤️
Anzelle❤️❤️❤️
jennaaa ons sonngggssss miss jou ❤❤ Tinea_Steynberg
Tinea liefste❤️❤️Miss jou
What would you do if you only had 24 hours left to live?
I'll take a nap?
ek weet baie mense hou nie van jou nie, maar ek dink rerig jy is vrek nice!! Jy gaan nie weet wie ek is nie en ons is nie rerig vriende nie, maar jy is vrek nice en ook mooi ?
Awh dankie ek waardeur die baie?Dm my?
Who is your favorite person and why?
Idk
In watse skool is jou ou
Garsfontein
Hoekom hou jy nie van jou sussie nie?
dit het letterlik niks met jou uittewaai nie?
What does your name mean ?
Idk, something like "fair lady"?
Hkm was jy in gr7 garsfontein toe??
My ma se werk het geskuifbso dit was net nader aan haar werk
jennie jay ?
al is ek ń total brat op die baan bly my liefde vir jou steeds te veel ???
jys lewe jennie stander ??
Awh chel eks lief vir jou, you beautiful soul✨✨❤️❤️
Favourite Affies girls you know?
Cailen herman en nog baie?
If you discovered a new island, what would you name it and why?
After me?Because I would want to
Hoe oud is jou boyfriend??
Gr10?
What or who , do you think about the most ?
My boyfriend ?
hii het jy n probleem met Tinea en Nelia ? almal se jy skinder oor hulle ?
Neee ekt rerig glad nie 'n probleem met hulle nie, ek skinder rerig nie van hulle nie, mense vertel my net goed van dat hulle my haat en als, maar eks oorit, ek weet hulle is nice mense ?
Watter laerskool was jy in?
Wel ek was in grRR-gr6 in laerskool lynnwood en in gr7 was en in garsfontein
Jy is an?
Baie dankie ek waardeur?
jeennnnnnn ?? fanks ve als ❤️ --miane x
Mi mi ek love jou❤️❤️
hay JenA , jys greaat hoor, $exy kwadraaat , maar jy weet ek leer al my coolenss by jou , lol eks ni rrg cool ni though ,ily babeh , lekker leer :) -Die majestic ,, jk ons almal weet eks majestick (witha K) uhmnee
❤️❤️❤️
jy sê jy mik hoog?
Vir wat?
What was the last lie you told?
Uhm... Dont know,
Ons kan mekaar leer ken
Uhm
Kan ek jou nmr kry
Ken jou nie
speel j nog tennis ???
Jahh!! Dis soos my hoofsport??
Hey jenna ek weet jy ken my nie maar ek wil net se dat ek dink jy is n oulike mens wat ek kan sien gee om ❤️
Awh baie dankie, ek waardeur dit rerig jy klink soos n nice mens ?
best btches ?
Rochelle|karen|(baiekloof mense)|garsie mense -carla, anzelle, kayla, lorika ens.
heyy jenniboo ?
jys my dietbébé ?
imissyou though , voog is boring?❤️
i looove you ?
Karennn?❤️❤️So baie lief vir jou??
Jy is soos n droom wat waar geword het
Ek waardeur die, baie dankie
Hoeveel mense h eet jy aal gevat die jaar
Wie wil weet ?
Jenna ???
Jy is die sht babes ?❤️??
Awh baie dankie????
Jy is n awesome mens en jys beeldskoon ❤️?
Baie dankie dis so nice van jou???
VIEW MORE