284
Replies
Have u ever peed at any other place instead of washroom
Ja
Friends π as jy wil
Dm
Ek het jou by bees gesien en het lowkey n crush op jou en jy is baie oulik
Dm ?
Would you date another race?
No
Kuier leier π
Wie π
Hkm reply jy nie op die goed nie
Ek reply ni op kak nie
Jy lyk so goed Jen
Dankie
Jy is so mooi β€
Dankie β€
Kom ons begin gesels?π€·π»ββοΈ
??
Is 22 te oud vir jou?
π€·ββοΈ
Wat maak jy nou met jou lewe
Dis n lang storie , message my ?
Charrell praat kak van jou
Dan is dit seker maar so
Jy is regtig n oulike meisie
Dankie π€·ββοΈ
Can we chat on Instagram if you donβt mind?
π€·ββοΈπ€·ββοΈ
Hoeveel ouer sal jy gaan?
Dit hang seker af, hoe ouer die persoon is , gee n ouderdom π€·ββοΈ
Wat's jou instagram?
jenna__jennifer
Stel jy belang in ouer ouens
Hoe ouer
Tomorrow, my place , you and me ππ
ππ
Dis nie tese dat as iemand iets negatief se van jou hulle is jaloers nie, die waarheid maak soms seer
Dan is dit maar so
Jy is die mooiste ooit β€
Dankiie β€
When where
When where who π
Hou op dink die son skyn uit jou gat uit, jy is nie so perfek soos wat jy dink nie
Ek dink ni ek is perfect ni ,en ook ni dat die son uit my gat uit skyn ni , jammer as jy jaloers is en dit op my uithaal
Dit was lekker om jou weer te sien β£
?
Jy het so mooi geword
... woww dankie
Wat maak jy nou met jou lewe
..... message my as jy rrg wil weet
Jy is n amazing mens β€
Dankie β€
hou op my qooh, btch
ππ
It would be nice to message you more
??
Dit was vinnig, maar π€·ββοΈ is nie so goeie antw nieπͺ
Jy kan maar DM
Ek weet ni wie jy is ni
Hoe gaan dit ?
Gaan goed danki
Het jy matriek geslaag ?
Ja ek het
Jy is beeldskoon π±
Dankii
Is jou DM's oop?
π€·ββοΈ
Jy is n boring mens π₯±π¨
Ek is ni boring ni , dalk like ek jou net ni π€·ββοΈ
Sal jy vir iemand ouer gaan
Dit hang af of ek hulle al lank ken en nog ..
Wats jou snapscore
Weet ni hkm?
Ek miss ons β€π₯Ί
Wie is die ?
Sal jy vir n ou gaan wat 27 is
??
Dis f-up , die ou is in n verhouding
As ek en die ou vriende was voor hy is n verhouding was , hkm mag ek ni met hom praat ni , ons was 1ste vriende
sal jy met 'n ou praat wat in 'n verhouding is ?
As ons vreinde is ja, maar nie om tusen die verhouding te kom ni
Random vraag
Soek jy n verhouding nou ?
Hang af π€·ββοΈ
Jy is so mooi ek is jealous π₯Ί
Pffft ,dankii
het jy oulike voete
Ek weet ni π
Hang af van wat
Die persoon π€·ββοΈ
Toe wk jou eers gesien het,het ek gedink jy is n btch, maar jy is eintlik baie oulik ππ€
Uhm dankieππ
Wat is jou opinion oor dadbods
Uhmm wel ek weet ni dit hang afπ€·ββοΈ
Het jy n secret crush π
π€·ββοΈ
Jou favorite celebrities
1-Harry styles
2-Rudy/drew (jj/rafe obx)
3-timothee chalamet
4-dylan O'brien
5-bill skarsgΓ₯rd
Jy is die beste mens ooit π
Dankii π
Al waar jy n ou sal kan kry is in jou imagination, niemand sal jou wil vat ni π€’
Dan is dit maar so π₯°
Jy is so oulik en fun mens ek geniet jou geselskap so baie, jy is een van die beste mense wat bestaan β€
Dankii so baie
Watse nation?
My imagination π
En wie het jy op die oog π
Iemand in n ander nation π
Your hot as hell I just wanted to sayπ
Dankii π
Ek wil jou graag ontmoet βΊοΈπ
En wie is jy ?
Straight and curly hair suits youπ
Thxx
Mooi
Mooier
Mooiste
Jennifer Eybers β€οΈ
β€β€β€π
Can I get your snap?
π€·ββοΈ
Hoori jy ken my nie, maar jys die mooiste dame wat ek al ooit gesien het
Dankii
Can I pop you a Dm?
π€·ββοΈ
Sou jou graag wou vat by kariba
Iszit, wie se ek sal jou wil he,
Hoekom is julle ooit vriende met Z sy gaan julle ook net ini rug steek en lieg
Well as sy dit doen is dit maar so, maar sy is nice en n goeie mens, en moet ni vir my se dat jy nog nooit dit gedoen het ni, so los haar net eerder uit
Oky so my secret crush ek sien jou by die Jol by klein kariba ππ
Ek wie is die π€·ββοΈ
Mooiste mens, love you β€οΈβ€οΈβ€οΈ
Dankiii β€ β€
Jy weet jy en D is fcked-up want C hat nanou by my gehuil want sy voel uit gesluit en weg gestoot van julle twee af
Sy het geen rede om uit te voel ni ek kuier meer saam haar, dis ni my skuld sy het toevalig saam my gery ni om my ma te vra ni , en dis nogals fcd up om te se ons is fcdup , as jy ni in ons vriende groep is ni, ek kuier ewe veel saam almal , en dit gaan oor wie my vra en wat gebeur , dis ni my skluld ni π€¦ββοΈ ek is jammer dat sy gehuil het daaroor en dat sy so voel, maar dis ni in my beheer ni
hey man did you touch my drumset ? dchappies
Nope
dankie vir alles, eks so liefe jouβ€ dchappies
Eks net so liefe jou β€
ons gaan n jol he by klein kariba !!πβ€ dchappies
Ja ons gaaan β€π
Gaan jy Klein Kariba toe vir die Jol??
Ek gaan ja
Dies nou ek :) en btw sies op jou laaste replyπ
Nee dis ni sies ni π
Jp Swanepoel is seker oulikπ
Nee hy is eintlik ni π
Wie is JP Swanepoel
ππ
oohhh en ons gaan nog baie horror marathons hou okay !!πβ€
Ja nee definitely dis die beste β€π
ek is ongelooflik dankbaar vir jou jen, dankie so baie vir alles, jy het so diep in my hart geklim hierdie laaste ruk. ek kannie beskryf wat jy vir my beteken nie, dankie dat jy altyd daar is vir my en dat ek met jou oor enigeiets kan praat. β€ -chappies
Ek is net so onbeskryflik dankbaar vir jou, jy verstan ni hoe baie ek jou waardeur ni, ek dis n pelsier danki dat ek met jou ook oor enige iets kan praat β€β€jy het net so diep in my hart geklim β€
Why are you even friends with charrel?
Dm my dan se ek jou
Wat se die persoon dan weet ek of dit ek is wat jou moet dm
Well as jy iets gese het en ek het ni geantwoord op dit ni is dit tien teen een jy, dis inappropriate gewees
!!!
Kan die persoon wat my qooh.me my asb persoonlik message of dm, jy post goed en ek reply ni op dit ni, asb !!
Weird dat Cherell joh qoohmeπ
Hkm is dit weird π
Ek kan jou belowe dis ni waar ni π
Hkm se jy so ?
Wie het jy oo die oog ?
Iemand ?
Dankie vir die persoon wie jy is en vir al jou ondersteuning ek kon nie vir n beter beste vriendin gevra het nie β€π₯Ί Charell_wes
Dis n plesier maa ek moet se danki vir jou ek love jou en is so dankbaar vir jou, jy is die beste ever β€
Jy weet ek is so dankbaar vir jou β€ Charell_wes
Ek is net so flp dankbaar vir jou β€
Jennifer eybers ek is flippen lief vir jou β€β€ Charell_wes
Charell ek is net so lief vir jou β€
Ek wens ek was so mooi soos jy πβ€οΈ
Ohh nee , jy het daai verkeert β€π
Het jy iemand op die oog ?
Ja dalk
VIEW MORE