340
Replies
I miss the old you 😓
I don't ✌😂
hoekm is al jou fotos af
Ek verwyder myself van sosiale media 👽✌😂
Jys n bja oulikk mensie🌸
Danki
En jy is wie ?
I need to confess something to you ?
okay?
Dm?
gorgeous
uh nee ?
but thanks I guess
like you nuwe vid ?
dankie ??
wnr post j weer ?☺️
Wanneer ek wil
Jou meer recent fotos is beautiful. Mis jou btw!
ok
Is j en tristan saam
ons is getroud
hoekom tag jy my nie ?
wie is jy?
dan sal ek dit oorweeg?
Siess doen jy weed ?
neee??♀️
???? Jou recent het kleur in!! Baie geluk! Dit lyk genuine amazing❤️
ok geluk ????
wnr meme jy my foto ?????
Ek weet nie eers wat jy gestuur het nie ???
Daai video van marizaan tho???
is snaaks ek weet ???
wnr post jy weer n meme
Wanneer ek lus het om aan te dink
en die mense beter fotos stuur
Jy kan maa ophou droom want dt gaan nooit waar word
dankie vir daai motivering ? ek waardeer ♥️??
Kan jy asb die vloekwoord van jou bio afhaal????
Nee fokof
Miss ons geselsies ??
siestog???
nice feed keep it up ???
Thanks I will
Hoekom het almal n probleem met jou mussie?
Ek weet nie en ek worry ook nie ?
hoe lank het jy al jou nog n meme page ?
Feb 2018
you do the math
Hoeveel accounts besit jhy?
2
Hi waar bly jy ??
Klerksdorp_
antwoord jou DM's aseblief ☹️
of nie ?
Fcked up v watter btch om so met jou te praat?
ek weeni
fcked up van daai btch om so met jou te prt ?
?
Kyk daai recent - nee ek grap
Mens kan niks sien nie. Dis te donker
Okay cool
Hierdie lig jokes maak my jaar?
?
Jy’s n awesome meisie en ek love jou maar leave a light on honey
Sien jou more
Oraait en as jy my more sien se my somme wie jy is
Ok maak jou oe toe. Imagin dis so donker on jou huis dat jy nie eers jou hande voor jou kan sien nie. Maak jou oe oop - doe droom het realiteit geword!!
Great ek hou daarvan as my drome realiteit word ?
Hul se jou huis weerspieël jou siel. En jou huis is pikdonker so??
Ek weet my siel is pikdonker danki ?
Raai wat kry jy vir jou birthday - n lig!! Suprise
Nee wat ek soek niks van jou af
En toe’s daar lig! - oh nee nie vir Jenny nie?
Goed so ?
Dit sou my so bly maak as jy ook lig ontdek en ons kan sien wat op jou foto’s aangaan
Nee ek wil jou nie bly maak nie
Sasolburg hoërskool?
Schoonspruit Hoërskool
Besit jy enige ligte in julle huis whatsoever ? of lewe jy in totale donker? Want dis jou videos en foto’s- totale en uiterse donker
Okay nhe so as jy oppad skool toe is en loop uit die huis uit los jy al die ligte aan ? Nee
En as jy van die skool af kom en in die huis stap is al die ligte aan ? Nee _
wel nie in my huis nie so gaan slaap
Jenny, was jy al ooit in n pikdonker kamer. Waar dit so donker wqs dat jy nie iou hand voor jou kon sien nie? Dis hoe jou feed is. Pik pik pik donker. Mens kan skaars uitmaak wat de hel op die foto aangaan
Ja en ek worry mos wat jy dink
uhh fok nee
wat try jy doen hmm?
Jenny asb
Op jou meme account het jy outjies verkeerd gespel. Dit irriteer my grensloos? asb kyk net na spelling❤️
ahh daai was nie ek nie ?
maa sal regmaak
Wat is jou $exualiteit?
hetero$exual (straight)
Oh my soul daai video ??
good good
ahh haha ?_
Die spelling maak dalk nie vir jou saak nie. Dit maak vir jou followers saak. Dit lyk uiters onprofesioneel en ongelooflik swak as daar sulke foute is-veral as dit by bemarking of advertensies kom-die jou hele IMAGE. Bietjie moeite sal uitermate waardeer word
??
Spelling maak eintlik moer baie saak. Verwl as dit by bemarking kom - dis uiters en ongelooflik swak om spelling flaters te he
ok dai jhou meningg
mak ni rerig saaak vimy ni
Op jou shoutout- mens is SPYT oor iets , nie spuit nie. Check net vir spellin
wat kyk julle heeltyd uit vir spelling ?
Btw - op die meme page van jou - mens se gewoonlik terms en conditions, nie terms in policies nie. Dit klink net beter - hoop ek het gehelp
oraait danki sal uitkyk
hoe kan jy so litt wees ???
ek is nie maa danki ??
Ily_❤️
Jys goed vir my?
D_xx
I love you more ❤️
Jy vimy ook ? eks bly ekt iemand soos jy in my lewe ?
Jou vriendskap beteken die wêreld vir my ~??❤️
joune ook ❤️?
How we supposed to talk lol
I don't know who you are ?
Do you answer dms
not really
19 to old?
age doesn't matter ?
Op n skaal v 1 - 10
Hoe happy is jy
8
Suster meme?? oh my hel
?
Have you ever been on a trip where everyone drank heaps on the bus ride, and when you stopped/arrived there were no bathrooms?
No
Wie ookal gesê het hulle is n fab van jou feed het gejok
jy dink ook jy weet alles nhe ???
Fken haat jou feed
No offense
❤️?
Fan of your feed ??
Danki ?
Jou feed is so moer donker dis depressing
Jy kan maa dink wat jy wil
Maar ek like dit
Wat doen j die vakansie ??
Is maa net by family hie by see hkm
Don’t want the hate? Don’t wear that flee farm
hate pla my nie ??
dit wys my net jy stel baie belang in my lewe?
Ek het tonne respek vir hkm jy die mus dra, tog verander dit niks aan die feit dat dit die heel lelikste ding is wat ek in my lang lewe al gesien het. Ek kan net nie dink enige iemand sal dit dra nie - hang dit in jou kamer of laat dit raam. Dis walglik
nee brahh jy gaan my nie se wat om te dra ni
jys ni my ma ni
kom se dit vimy persoonlik
You are so young and so negative - use your faith.
??
Kan jy nie net die mus in jou kamer laat raam en hang eerder as hom dra al is dit 20000 grade celcius? Dis mos onprakties
nee
Waneer post jy wee ?
wnr ek genoeg data het ?
So dagga is nou legal ? ??
nog nie vimy nie ??
Planne met jou feed ?
weet nog ni
Gee my n legit rede hkm jy die mus dra dan los ek jou uit
let's bring you peace
2 van die mussies het my oorlede ouma vimy gebrei
so as ek dit dra dink ek aan haa en ek wil nooit van haa vergeet nie
so jha danki dat jy dit soo haat
Luv u
Hate your mussie
You still don't have the balls to come foward
Martin Garrix sal jou mus HAAT
en hoe sal jy weet
kom se dit my gesig toe
Jy gaan nooit vir Martin Garrix kry nie ?
dis wat jy dink ??
ek het hom kla ???
Beautiful girl met n stunning persoonlikheid en n sht lelike mus
wie is jy hmm want jyt nie eers fkn guts om jou naam by te sit nie .. DM my as jy my mus so haat of beter kom se dit in gesig .. want ek het nie di tyd om al jou qoohs te antw van my fkn beeni ni .. poes of
Dis soos bleddie 40 grade? haal die mus af
neeeeee kry dit net in jou fkn kop
Jou mus irriteer my so dat ek nie met jou kan praat nie
eks soo bly want as jy nie my mus like nie wil ek nie eers met jou prt ni
Hoekom dra jy daai vlooiplaas van n mus op jou kop?
want ek wil
Damn daai mus is vieslik
damn jy ook
Jys awesome maar ek haat jou mus
??siestog
Haal. Net. Die. Flippen. Mus. Af
nahhhh
Dra jy die mus vir aandag
qooh jy my heeldtyd oor my mus vir aandag hmm
Daai mus is gross. Ek kan net dink hoe vuil dit is
tjom ek was die fkn ding hoor
Wie het n fake acc van jou gaan staan en maak??
Ahh hahah ??
jy hoef ni te weet ni
Die die heel lelikste mus wat ek in my hele lewe nog gesien het
Eks bly vijou
Haal net die bleddie mus af
Fok jou
Why do you wear boys clothes
I don't
Jou ma moet seker baie teleurgestel in jou wees
nee hkm
VIEW MORE