Visit this profile later to see if your question was answered.
Daars baie, maar sy hart maak hom n goeie persoon!?
Ekt baie, maar my top 3 is
Hennie
Eduard
Garcia
Ek hou van slaap en eet??
Oo jaaa, virseker??
Nuwe? Nee, nie waarvan ek weet nie?
Almal het n keuse om gelukkig te wees, en ons kies om gelukkig te wees, elkeen van ons koshuis meisies was al deur moeilike tye en ons het al a.g.v ontgroening, seuns of foute in ons lewe gehuil? ons ondersteun mekaar en dit maak ons net soveel sterker, vandag kan ons saam lag oor die dom kere wat ons gehuil het of wat ons foute gemaak het, maar dis deel van die lewe
Koshuis juffrouens en menere spandeer meer tyd saam ons en hulle ken ons ook beter so dis dalk hoekom dit lyk asof hulle meer van ons hou
Almal is mooi en uniek op hulle eie manier, dorpies en koshuiskinders
Almal is ewe mooi in hul eie manier?
Dis ons koshuis kinders se matrieks?
Ek neem aan jy is n dorpie?
Ons is baie lief vir ons Lady's en ons sal enige iets vir hulle doen. Hulle het ons soo baie geleer. Hulle het ons van die eerste dag respek teenoor hulle en ouer mense geleer. Hulle het ons deur als gehelp en ons Lady's en sussies was al wat ons gehad het, en dis hoekom ons so na aan mekaar is. Ons sal nooit moeg raak vir ons Lady's nie en ons is vreeslik baie lief vir ons Lady's??
My naam is Zuni, my Lady het dit iewers gehoor en gedink dit pas by my?❤
Ekt geen idee, jy gaan hom self moet vra?
Ian
Nico
Xander
Sf
?
Roxanne
Jessica
Dené
Zanelle
Tiffany
Ek mis die klompie baie❤
Eduard??
Koshuis seuns
Garcia
Julien
Ewald
Christaan
Wyatt
Janco
Willie
Dis al waaraan ek nou kan dink
Sjoee maar ekk mis die kind, sy is baie spesiaal, ekt haar baie lief❤
Sjoee maar ekk mis die kind, sy is baie spesiaal, ekt haar baie lief❤
Agg watt? ek is baie beter in sommige goed as hy, hy verloor altyd??
Ek kan nie uitsonder nie, almal is ewe spesiaal❤❤
Nie op die oomblik nie?
Miskien friendship goals jaa??
Waar begin ek? hys is een van die outjies met die beste, oulikse hartjiess? hys n regte softie, hys n goeie vriend en hys altyd daar vir n mens? sy grappies is die beste? Hys ook maar net soo dom? sy vriendskap beteken vir my baie??
Almal gaan seker deur iemand seergemaak word
Hys baie spesiaal en ek sal sy vriendskap vir niks verruil nie?
Jaa hys soms dom? maar hy bly cool?
Nog? Ek gee nog altyd om oor hom en hys spesiaal vir my, ek hoop hy weet dit? hy verdien die wêreld se geluk
Hy is baie spesiaal vir my?
Dis ons "ding", sy sal verstaan??
Net soo??
Neeee neeee❌ ons is regtig net vriende?
Ou bedel tjommiee? dis n groot plesier?
Who sais?
x_dis_jessie_x?
Yess 2 hours???
Yepp???
The 2 busses rode and stopped together? they stopped to go to the bathroom so we sat and waited but we weren't allowed to go??
Yes, the whole bus???
Jys dom??
They say girls take too long??
Yes, it would've been fair??
Ek weet?? maar dankie?
I can't remember??
Yes? boys have it so easy??
I can't remember? like 6 or 7 hours?
Our school were on our way to Tzaneen for sport, the boys had to go to the bathroom and they pulled over, but when the girls wanted to go, they refused???
Ohh yess I have??
Net as n vriend ja, hys cool en nice? hys soos eek van my beste vriende? ons is net vriende??
Ohh pleasee? wie is "sy vriende" noggal???
My "koffie-date" tjommie☕ ek mis haar baie❤
Hys regtig dom en hardkoppig, maar hy bly cool? Eks bly ons kan darrem goeie vriende wees? ek dink hy is n wonderlike persoon en hy beteken baie vir my? hy gee baie om oor ander ? Don't worry, I'll be just fine? En hott?? Ohh Pleasee, praat jy met die regte persoon hier??
Ek waardeer die baie❤x
En sy gaan een dan die dae nog vir jou ook kom??
En dit beteken???
Jy gaan hom maar self moet vra?
Haha baie snaaks??❤
Ek en Eduard is beslis net goeie vriende? Niks meer nie??
14 en Klerksdorp Hoërskool?
Neee dankiee? Ek hou noggal van my van??? Ons hou dit maar vir nou soos dit is??
Daars niks tussen ons aan die gang nie, ons is net vriende?
Naand lady? Ladyy? ek is baie baie bly ek het die beste Lady's gekry? ek kon nie vir beter vra nie? Ek is baie lief vir lady❤ Baie dankie vir als wat lady vir ons doen?❤ Lady beteken soo baie vir my❤?
Dis dalk omdat ons meer aksies saam het en meer bymekaar is, maar ons het geen probleem met dorpies nie?
Oehh nee?❌ maar dankiee???
Slymerige slak???? ons is net vriende en dis al?
Ons was nooit saam nie, ons het besluit dis beter om vriende te wees?
Nie eintlik op die oomblik nie, ek kyk maar nog wie die moeite werd is?
Dis soutiee? hy kan partykeer baie dom en hardkoppig wees maar hy bly cool? hy het n groot hartjie en gee om oor ander? Hys n goeie vriend en beteken baie vir my?
Koshuis girlss❤
Melissa en Shana?
Waar sien jy dit??? nee ons is nie iets nie?
Die soutie?? waar begin ek? hy kan partykeer regtig dom en hardkoppig wees? Hy is snaaks en sy grappe maak my dag? Sy vriendskap betekin vir my baie?
Hys n goeie vriend, hys altyd daar vir my, sy grapies is die beste? sy vriendskap beteken baie?
Mah friendd?Hys cool? hyt n goeie hartjie en hy gee baie om?
Hys nice, hy gee baie om oor ander. Hys n goeie vriend?
Hy weet wie hy is???
Uhmm jaa noggal?
Eddie? Hys n goeie vriend? Hy gee noggal baie om oor ander, hyt n goue hartjie? Hy is altyd daar vir my? Hy weet net hoe om my beter te laat voel? Sy vriendskap beteken vir my baie?
Ek ken hom nie so goed nie, maar hys nice?
Die grapjas? hy ondersteun my baie? en sy grappies is die beste? Hys cool?
Hys nice en snaaks? ek ken hom nie eintlik so goed nie tho?
Hys nice en cool? ek ken hom nie so goed nie?
Hang af wie die ou is en of ek hom goed ken??
Ohh pleasee, mooi?? maar dankiee? Ek mis my La Hoff maatjies baie❤
Klerksdorp Hoërskool?