22
Replies
Wie doen ooit nog qooh me ?
Well duidelik jy ook, aangesien jy jou tyd vat om hierdie vraag te kom vra.
Eat sht
sht is not included in my meal plan?
Ideale eienskappe van 'n ideale planeet, asb
?is die ideale planeet, en haar beste eienskap is water?
Ugly tramp
Dankie stephan??
Mis jy Stella?
Die plek nee. Die mense ja??
Hoe lank jy en jou meisie al saam ?
Dinsdag 10 maande??
Jy's nogal mooi hoor?
Baie dankie??
Sleg dankie
Waarom vriend?
Hallo maat, hoe gaan dit met jou
Altyd goed dankie en self??
.i. suig hom
Skies tjom eks nie gay nie? tyd vir tannie anna en haar vyf dogters vir jou.
As jy 'n bul kon wees... sou dit oue of n jonge wees?
Sekerlik n jong bul???
Johannnn ?
Uhhhhh?? dankie??
Hou jy van kaaskrulle?
??? indeed... #cheesecurls4life
Wat dink jy van friends with benefits ??
Uuhhhhh met kos verseker??
Do you have a wild imagination
Indeed☝️
Who's the most random person you know ☃️
Definitely Bertus van Zyl???
Johannn jys ani brand ??
Mmmmhhh dankiee???
Karla gan jou los een vani da
?? dink nie jy weet waarvan jy praat nie.
Kyk wies terug
Back and better than ever????
Heloooo Johannnnn ??
Hay there??
VIEW MORE