Visit this profile later to see if your question was answered.
Mhhhhh? Dis moeilik...
Daar is niks aan die gang nie. Ons is goeie vriende soos altyd...
Baie dankie❤ Daar is altyd hoop, somige gevalle net meer as ander. Ek is nie seker oor hierdie een nie tho
Sy is klas, sommige goed is dalk net nie bedoel om te wees nie.
Dankie, ek weet nie. Ons kyk maar wat gebeur...
Hulle almal is gorgeous. Ek weet nie Beauty is in the eye of the beholder...
Ek wil groot word? Graag onderwys gee...
Seker Elca, Toné en Joy.
Gim:
Simoné
Liné
Tanisha
Noeline
Zoë
Montana:
Hanru
Monique
Nog baie
Joy'tjie...
My keys! Het finally die Ferari terug gekry...
Dis iets wat ons altwee besluit het... Ons kyk maar eers dinge uit...
Want dis nog net 6 dae voor dit weer naweek is..
Smirnoff Spin...
Dit sal n NEE wees!
Hahah geen idea... Aweh mis dit om haar torch te gai?
Ek sal sê enige braaivleis. Maar pizza is soos n baie close second!
School, jk! Nee seker maar alkhol, dis duur en nuteloos...
Niemand hou fake mense nie, sê net wat jy dink. Maar dis net my opinie?
Nog n kak vraag. Ja ek is!
Ek wil dis die domste vraag wat iemand nog ooit gevra het... Lees net weer jou vraag asb
Playgirl! Defentief in n Playgirl mag☝
Mhhhh dit voel vir my ek antwoord dit elke week? Joy bly die weirdste meisie, Elca is die enigste meisie wat ek nog nie kon laat lag nie. Mikyla met haar hoogspring goals? Mari wat my help dates kies. Verder is daar nog so baie...
As daar stof op iets is, of as iets vuil is. Haat dt!!
Wel dit het nou nie regtig iets met my te doen nie. Ek werk my hardste en ek is seker Christiaan ook. So om te sê sy is n slet maak jou net so sleg soos jy sê sy is. So gaan gou badkamer toe, en was jou gesig. Dan praat ons weer as jy lekker vars kan dink...
Wil nie eintlik kies nie. Maar deffies Ruan en Joy/Mekyla#
Harare in Zimbabwe!! En ek sal graag Japan toe wil gaan?
Daar is so klomp. Verskoon maar die spelling... Seuns is dit Ruan, Joey, Danie, Daniel en nog klomp seuns! Meisies het ek al geantwoord, maar dis almal wat altyd smile, die wat smile is defentief die coolste...
Graad 11 ouens is cool. Soms bietjie te confident maar hulle is cool!
Die graad 8 girls is rrg LIT!!! Moet sê ek het n paar favs, Joy is n awesome girl! Die groepe van Elca is ook almal baie nice!
Almal is maar ewe mal? Maar Russouw en Wynand sal die koek vat!
Nagaan!
Sjoe, daai Graad 8 groepie is LIT! Micyla en Anjê se groep. En daai een dude Ruan, hy is my "naboi" Graad 9's is maar chilled...
To answer more b**ty calls!
Speel dit maar safe... Maar ek dink nie dis meer te lank nie?
Lewe jy onder n klip? Dis soos die awesomeste meisie daai?
Nope...
LOL hahah oorwinning nogals?
Ja Liné van Gim? Dankie ek dink...
Studeer! Wil net klaar kry met studies...
Jissie? Ek wil sê leer maar ek wil nie vir jou jok nie?
Was seker te besig. Het nou weer tyd...
Altwee is mooi. Maar n ligte brunet of donker blonde. Soos n mix tussen die 2, daai maak my knie lam...
En daai ander slet! Goeie tye?
Almal in Montana is cool man? Uhm ken hulle nie goed nie maar gaan beste try. Lunne Mia Bianca Jean-Marie maar soos ek sê ek kan rrg nie daai meisies nie!
Mee wat. Naaste wat ek aan dit sal kom is seker as ek glaas wyn drink?
Fakers!!!
Nope... Maar mens weet nooit?
Kan jy onthou wat daai aand gebeur het? Ek meen dit wan nogal rof vir jou??
Sy lag altyd vir die flou jokes... Uhm verder weet ek net sy is my Vriend Gerrit se sussie? Maar sy is cool!
Hy is Lig? Maar is n klas ou... Rugby bud en ons die jaar op n manier saam geslaag?
Natuurlik, klomp goed wat ek sou wou anders hanteer. Ek weet waaroor jy vrae ek ek hoo0 dit beantwoord dit...
Ons kyk maar nog hoe dit gaan..
Ek sou wou terug gaan na Graad 10 toe en oor begin?
Ons kyk maar nog... Op die stadium neek dit maar?
Baie dankie vir die raad! ? Ek gaan dit sommer nou neerskryf en dan by al die ander haters se comments plak?
Sho dis moeilik... ?DM dan sê ek jou...
Run around naked...
Natuurlik?
Mehhh?
Want ek het n lewe?
Daar is baie...
In geen volgorde...
Izelle
Firdows
Anke
Emma
Louwna
Chanel E
En nog baie...
Nee wat... As ek in skryf is dit maar vir die grap...
Uhm... Slim, redeneer soms bietjie snaaks maar ja... Cool vriendin?
Baie!!! Great vriende en baie om voor dankbaar te wees?
Ek is nog nie seker nie! Wat dink jy? Vra my of DM my?
Persoonlik dink ek dis 3 meisies wat moontlik kan wees... Emma Firdows en Anke
Vertel my?
Dankie Wie ookal dit is??
Hulle is baie cooler as jy en hulle is my vriende...
Ek ken nie rrg die graad 9's nie...
Heilig??
Ek hoop vir Christiaan maar dis maar moeilik om te voorspel...?
Sho... Ek wil baie graag antwoord maar dan ink almal weer weird? Ek sal sê die meisies van graad 11 wat aan die Mnr & Mej Montana deelgeneem het... Maar daar is baie mooi meisies?
Ja nee... Glo ek is reg? Sal maar moet wag tot more jong?
Haha uhm ek is defintief nie die beste nie? Maar daar is baie goeie spelers... Morgan is vir my n baie goeie speler...
Sho... Uhm hulle het baie, mooi meisies so ek sou nie kon sê nie...
Natuurlik ek was nog nooit agter nie?
Die feit dat ek sulke awesome vriende hhet maak my die gelukkigste?
Wat hoor jy??
Awwh Dankie...
Dankie... Beteken Baie?Ek is seker jy is n yster?
Hahaha ok!?? DM my?
Ja... Wil graag hoor wat die mense wil weet??
Nope... Net Vriende ?
N slap for not working hard enought....
Alot
Funny, Funny and n bit of humor...