Visit this profile later to see if your question was answered.
Odd question, but yeah a few
I refuse to comment...
Se net ons is nie meer nie☺
johan_lam95 ??
johan_lam95??
Ek wil jou nie ken nie tjek!!??
Souderlike helfte van Afrika
Global warming ???
Sjeezzz dis moeilike een .....
Pretty much disrespectful om te vra van jou en sal nog meer wees om te antwoord, 'n vrou is nie 'n besiting of sport waaroor jy praat nie. Gaan se vir jou ma en pa jy is jammer jy het so uit gedraai en gaan maak jou kamer skoon asseblief..
Jy soen jou ma met daai mond?
Maaaaaaaaaaaaaase baard???
Trotse pa van twee Spaniels!!
Mcdees Happy Meal!!!!??????
Ek soek net die speel ding ....
Ek probeer altyd my DMs antwoord jy is altyd welkom☺☺
Daai Jan Bloukaas desemeber as ek dit reg het is nie te bad nie, alowel bloukaas eintlik stink soos ???
Hahahahahaha, ek glo nie eers hulle dink ek lewe nog nie???
Saterdag toe Elton op draf???
Any one can loose everything in a moment's time, when you do you should've been humble like having non if it, when you realise what is important you will forget what is important to the world and build what you find important to yourself and those you love....
Well dear anonymous, when you have faith and truely believe you will achieve... My age is a number, Mony is counted in numbers, none of those should make you who you are as a person... Life is what you make of it, you are who you want to be ... Refuse to let the world corrupt you and you will prosper ...
Die ware verhoudings 2, 2 jaar en dan 6 maande ...
Ver weg van jou af ja!!!??
Rickus gaan slaap nou ek weet dis jy ons het vanogend die gesprek gehad jou aap!!?
Goeie nuus dan want ek verkoop niks nie, tjek nou dat die volwasse mense kan praat ek het gereel dat mamma vir jou paw patrol op sit??
Nee, niemand is beter as ander nie, almal is ewe belangrik en dis hoe dit hoort. Ek het mense waarvoor ek 'n voorbeeld moet wees wie is ek om iemand se lewe te kos om 'n voorbeeld van dronkenskap te wees ...
Hahaha, mal snaaks!!??
Maar nee, ek rook nie en ek drink nie ek het ander waardes om na te kyk☺☺
Vibe? Vibe ?????? Dis die generasie wat die land moet oorneem ek begin al huil julle taal is useless
Try ek dare jou??
My peanut butter sandwich ???
Rather DM me..
About 280kmh☺☺
Well, sommiges is meer volwasse as hulle ouder dom dan kry jy ook weer ouer wat ek graag kleuterskool toe sal wil stuur, ouderdom aan my maak nie rerig saak nie. 4 jaar sal ek dink af hangend???
One??
Naawwwwwhhh, wie is jy???????
There are so many possible answers to your question .....
Ja, ja ek het ...
Net jou ma kan jou lief he?
Logan Roux? Geen idee wie dit is nie
Ek weier om te antwoord die is nie 7de Laan nie ....
Tjek!! Gaan weg???
Clearly this is a Job interview ...
What would the salary be?
I am truely sorry, I can not remember where I submitted my CV for you to ask me these questions ?? call the office make some appointments or send me a E Mail not Qoohme..... ???
Typo!!!!!!!!!!
Depends who is asking, if it's SARS go away ....
Ek gaan nie meer nie
Nie geweet jy ry saam nie?
Tjek sies man!!! My flippen roomys beledig en jy soen jou ma met daai mond gaan kry hulp!!!
Hoe durf jy my vra!!!!
Nee, nee ek het nie ...
Hou op in die verlede lewe dit baat jou niks.
Wie okal jy is gaan kry hulp gaan sien iemand..
Skeer sy hemp se sak sy ma sal hom voeter
Laat ek dit net duidelik maak dit was my rugby afrigter hy het in sy "kas" gegrou en toe brand die boudjies, ek was 3 ure by die hoof.. al is dit paar jaar terug ek onthou die brand op my hand
My ma is my ma en ek kan duidelik sien jy is die melkman se kind?
Nou verduidelik my groot asseblief, as jy sewe met twee maal vier aftrek drie by sit en jou antwoord kry, hoe moet ek jou DM as daar absolutely geen naam is nie ...
Durff ek dit se, nee wag eerder nie!!!
Gaan gou paar mense bel
Jy moet leer
Daars te veel moontlikhede!!!
Gaan hou vir teddie vas okay??
Altyd goed dankie en met jou???
Jou nagmerie ....
Boetie ek is klaar met skool, jy voeter jou naam weg ek kry jou jammer hier waar ek sit....
Haaaai naaam loooos!!!
Wat ek gaan maak is ek gaan jou mamma bel dat sy haar foon terug kry by jou want jy is roekeloos met haar foon, darm kan sy jou nanny nou bel want jy moet bad dat jy kan dudu
Ek het geen belangsteling in learskool meisies nie ek is baie jammer uit my hart uit
DM me and I will tell you?
Beste plek om te wees??
As ek jou se sal ek jou moet ontvoer ??
So van waar af is my oë dan?????