Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie baie, selde dm my 😘
Baie dankie 🙈🥰
Baie dankie dis so oulik van jou 🥰
Eww.
Baie dankie ek waardeer die kompliment so baie 🥰❤️
Dis my geheim 😘
Sjoe jou mond kort bietjie seep sien ek 😂
Dit is eintlik nie , want wat maak dit nou saak of ek lang hare het of kort hare ? Het jy net nie maatjies nie , want as dit die geval is stel ek voor jy kry vir jou vriende en los my uit.
Neither
Wow 😂👏🏻
I bet your brain feels good as new, seeing that you’ve never used it before now.
No 😂
Why ?
No thanks, I choke on small bones 😘
Die taal 🤭
Ek is defnitief nie meer ‘n kind nie maar jy is , ek sê jou wat skat ek doen niks teenoor niemand nie. So hou eerder jou mond wat met seep gewas moet word en hou jou neus uit my sake uit 😂❤️
Ek sal so hoop 😂❤️
Moet nooit sleg voel nie. Dit was my fout ❤️
No let’s rather not do that, unspeakable thing that you just mentioned 😳😂
Nee dankie 😂
Thank you so much 🥺❤️
Okay okay eks klaar 😂
Dankie ily ❤️❤️
Ja Chey ja ek is 😂
Lief jou ook ❤️🥰🤡
Jo is dit jy ? 😂
Ek belowe jou nou dat dit teen volgende jaar weer langer is hoor. 😂🙄
Kom ons bly eerder stil , want ek soek nie ‘n lafaard se opinie nie . Net omdat jy nie goed voel oor jouself nie beteken nie jy moet my sleg laat voel oor myself nie.
Dankie 🥰
Dm my ek wil weet wie die is, want dis so oulik ily 2 ❤️❤️
Baie dankie 🥰
Baie dankie 🥰
That means so much ily ❤️
Aww, dankie 🥺❤️
Asb whatsapp my dat ek behoorlik dankie kan sê 🥰❤️
Dis sy opinie , maar baie en ek meen baie dankie ek waardeer die ❤️
Oh nee, ekt dit gedoen want ekt trichotillomania gehad 😂🥰
Die taal 🤭
As jy dink eks lelik is dit seker maar jou opinie 😂
No I don’t know 😂🤷🏻♀️
Ek weet nie wie die is nie, maar ek is seker dat ek ook vir jou lief is ❤️
Dit was net vir die beste om eerlik te wees, maar dankie ❤️
Ekt baie stres gehad die jaar, toe kry ek ‘n hair pulling disorder die naam is trichotillomania. As jy meer wil weet dm my. 😊
Ek het ja 🥰
Nee ek het nie ‘n ou nie 😂
Kom ons verander niks 😂