24
Replies
saam wie gaan jy na die matriekafskeid toe
why you wanna know?
Het jy al n matriekafskeid date?
Nope👀
Ons moet kuier!!🍻
Deffies
Kan ek jou nom kry?
Dm my?
Wi jou beste vriendin?
Karren😊😊
Jy is n amazing vriendin vir my??❤
MyGuyyy❤ Jy is n amazing friend vir my ook?
Jy is beeldskoon?
Baie dankie?
Van wi hou jy?
Dm my dan sê ek jou?
Ons moet kuier Jo?
Yeahh deffies? Na eksamen!??
Insta naam?
@jolene_bekker_
Wi is jou beste vriendin?
Karen??❤
Ek mis jou, ek hoop ons sal altyd close bly ?❤️jou sous word gemis na n kuier
Awwhh girll? mis jou net so? ons sal deffies close bly? jy is n amazing mensie? ily❤
Pull or pass?
Ek weet nie wi jy is nie?
Is jy single? Want jy is fkn mooi!!?
Ja, en dankie ek dink??
Wat gaan jy doen na skool? ?❤
Onderwys swot en aupair
Jy is so oulik en het die vriendlikste gesig?
Awwhhh jys soo oulik?❤
Het jy iemand in die oog???
Yeahh?
Who did you kiss last ?
Wouldn't you like to know?
Jy het die mooiste smile?
Dankie baie❤
Who would you take a bullet for ?
My mom
My suster
My stepdad
VIEW MORE