profile img

Jolene_x

Jolene_112_5

Vra my......komon ek byt ni?????????

55 Replies

Jys so mooi🌹

Ek dink ek weet wie dis is en baie danki 🌹😊

Jolene_112_5 replied 1622 days ago

Heyyyyy,😜😜in watse skool is j

Schoonspruit

Jolene_112_5 replied 1707 days ago

Like jy om vir Leighane te lieg oor Cois 🤔🤔🤔🤔

Mmm ek wonder wie kan die wees
Iemand wat ni hulle neuse in hulle eie sake kan hou
Glo wat jy wil ek weet wat ek gese het 💪💪

Jolene_112_5 replied 1707 days ago

Jy is die pragtigste men’s wat ek. Nog ooit ontmoet het

baie danki
Jy is oulik😊👌

Jolene_112_5 replied 1816 days ago

Okay so jou skoonheid kan nie met woorde beskryf word nie 😱😱 jys n beaut as ek geweet het SHS het meisies soos jy sou ek lankal met jou brgin praat het 🙈

Wel baie danki.. Hierdie is baie oulik.. Mag ek dalk weet wie die is 😂🤗

Jolene_112_5 replied 1863 days ago

Dink jy jy is groot genoeg om in ander meisies se slaai te krap?
#pasopjygaanhardval #volwassevskind

#iemamd_is_obsessed_met_hashtags
Nou dit is kinderlik! 😂

Jolene_112_5 replied 1863 days ago

Mooiste jolene😍
Bly soos jy is want jy is amazing😍❤
Jy het n ongelooflike mooi persoonlikheid😍en jy is ongelooflik beeldskoon😍😍
Dankie vir wie jy is en wat jy doen want graad 9 so boring wees😏😂
Bly nes jy is dolla😍❤

Vreeslik baie danki jy_😉🤗baie danki dat jy dit vir my ee dit beteken baie.. Sal graag wil weet wi die is
Jy maak mumy daggie😉♥️

Jolene_112_5 replied 1882 days ago

Jolene. Jy is mooi en oulik met n hart vn goud🤗🤗Wens ek kan jou beter leerken.

Vreeslik baie danki😉ek sal graag wil weet wie hierdie is dalk wil ek jou ook leer ken.. Soo asb dm my of watsupp.. 😉😏

Jolene_112_5 replied 1914 days ago

Ugh ek waardeur jou tweetsss
Baie baie baie baie
Dankie vir allss
I love you
Moet nooooooiiiiittt verander nie ❤❤❤❤ Jeane.M

Awww fielie ek wil jou nooit veloor as n friendin.. Bly jy net soos jy is.... Danki vir alles dat jy altyd daar is vir my
I LOVE U, ♥️😉😉😉😏😏😏😉♥️♥️

Jolene_112_5 replied 1914 days ago

Goeie persoon

Vreeslik dankii

Jolene_112_5 replied 1914 days ago

Jys oulik

danki

Jolene_112_5 replied 1937 days ago

Jy is super duper pragtig😍😍 en sulke oulike meisi

wel vreeslik baie danki .wardeer dit...🤗😇

Jolene_112_5 replied 1937 days ago

Jy is SOOOO super oulik dolly lolly ily so much, ❤️❤️😘😘 Chane_xx

love u ..sooo much en danki vir wie jy is bly altyd so 😍😍😘😘

Jolene_112_5 replied 1937 days ago

Jolene, Jolene, Joleeeeennnneeee
I'm begging of you please don't take my man

daai song tho😍😍😂

Jolene_112_5 replied 1967 days ago

Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?

??

Jolene_112_5 replied 1967 days ago
VIEW MORE