Visit this profile later to see if your question was answered.
Haha no. Own choice. ?
He's not a douchebag. ?? Intact jys baie nice??
Love Love Love
Awwww Thank you ❤?
Just be yourself ❤?
Friends will always be the better option. ❤ If something didn't work out the first time , it won't work the second time either. Love can't be "forced". It comes at unexpected times when you want and expect it the least.
Thank youuuuuu ?❤
Hehe neee, ons was net vriende. ?
But to be honest, I did crush a little. Hys n nice mens. Hehe maar nee. ?
Hehe awwww dankiee jy ?
Lots of Lovesies ❤❤
Hehe Eks nie stupid Nie ??
Hehe niemand Anders doen die double thing Nie. ?❤
Dankiiee jy ❤ my favee.
Missings ??
Siestog ?? tog nie.
Alweer vervelig? ?
Ek stel nie belang in enige iemand nie.? My hart is gevat.
Two shoes make a pair,
A pot has a lid,
Coffee needs Sugar,
And Salt has Pepper.
I have none. ??
Just ride the wave ?❤
Sal nooit wees nie. ?
My standaarde is te hoog om te settle vir basic. ?
Rede waarom jy vra??
Ampppeeerrr ❤❤
Hehe Ohhh Jinne. Stuur maar weer n boodskappie ?? Ek het Nou nie n clue Nie.
Nope.
Haha wies jy? ??
DJ/Artist.
Hy tree op in Knysna die 25ste.
❤❤❤
God, want Hy is die leermeester bo Alles en almal. En Dan my ouers.. ❤? wow. Hulle is net legends above anything.. ?? they have learned me so so much in life. And I am so thankful that I have them. Love them so so so muchhh. ❤❤
I have so many. ?
Nothing.
You shouldn't regret anything you do in life. Every bad situation is a learning opportunity. I am thankful for all the bad things I have went through, because I'd it weren't for that I wouldnt be as strong as I am now. ❤
Always remember "Just ride the wave" ?
Anywhere GREEN , in woods.
And water.
Like Knysna. ❤???
Depends on the circumstances.
I wish. ?
Well. I am where my friends are. ❤?
Wow. Not much. I watch YouTube videos.. and sleep. ???
TiMo OdV ❤❤❤
Well when I was little . I drank so much cold drinks that Daddy had to pull over so that I can go pee. It was an amazing experience and I can't even put it into words!! ?
Yup.
Why am I even excersicing??
Ek wennsss... Hehe
Net editing. ?
Ja al letterlik so baie. ?
What's it with you and peeing? ?
Haven't we all? ?
Jou ook
??
Aweh. ?? Werries.
Bly so cool Neh. En soet wees stiefboet. ? Ek is ook Bly hoor. Dis n lekker gevoel. ?? ?
#stiefsuswashier
Hallo Hallo! ?
Jis tjom. ? Dis laaaaank terug. ?.
My Insta - @joliiee_ [Ek vermoed my account is private?] so follow my maar.
Mmh 'n maand terug sou ek ook dink hulle is lelik ,maar Uhm. Ek weet nou dit is jaloesie wat praat. ?
So. Check jou later. ?❤
Just like you.??
Haha ekt nie meer tyd daarvoor nie. Sjoee dis harde werk, so ja. Ekt dit maar gelos.
Hehe. Message my gou 'seblief?
Awww aww! Kan julle oulike mense net ophou julle name hide?? <3
Dayum. Baiee dankiee vir die kindness. Very much appriated! Jyt my jaar gemaak!
Hehe en die hare? Gurl its a lot to handle. Hehe I bet yours is wayy pretiieerr!!
Hehe jyss beautiful verby! Met DIE MOOISTE hart ooit! Jesus smile as Hy na mense soos jy kyk! :) #cyberhugggg to you!! <3 te veeel liefde vir jou anonymous Ladyyy!! xx
Aww thanks lala.
So truee and sad hey.
Ilyyy. <3
Aww jyt my dag gemaak!! Wens ekt geweet wie jy is. As jy sulke komplimente wil uit deel, moenie jou naam weg steek nie, toe? Hehe. Jys een hella awesome persoon, en dis mense soos jy wat God stuur om 'n slegte dag om te draai in 'n goeie een. Dankie vir die mooi boodskappie! Jys regtig cool hoor! <3 te veel liefde vir jou!!! xx
Haha ek gaan nie uit met iemand nie. Ethan neh? Is my pêl, so asseblief tog chill net. Haha en couplegoals volgens social media dalk ja. But hey, hys 'n nice ou, ons het 'n goeie tyd saam gehad, ons is net nie bedoel vir mekaar nie. Seriously. Is couple goals op social media al wat saak maak deesdae??!!
Haha awww dankie. My engels is maar weak. My hart lê by Afrikaans. <3
Wat? Dat Jesus vir JOU sondes aan die kruis gesterf het? Ja, ek dink jy moet op jou kniee gaan en dankie sê.
Jy IS gered deur Sy bloed alleen, nie deur die satisfaksie wat ek jou gee deur om nog jou belaglike Qooh's te antwoord nie.
Haha nommer 1, vir iemand so kinderagtig moet dit al lankal verby jou bed tyd wees. Nommer 2, ek is jammer om te hoor jou lewe is so boring dat jy my doen en late moet volg en dan moet kommentaar lewer? Nommer 3, naai, sletterig, kleerlinge en wit bestaan nie in my woordeboek nie. Om iets so beautifuls en intiem naai te noem, wys net hoe laag is jou standaarde. Om 'n human being wat na God se beeld geskape is sletterig te noem, is nogal 'n baie lelik ding om te sê, veral as jy my nie ken nie. Ek hoop jy bely dit vanaand. En uhm dis die 21 ste eeu tensy jy uit 19voetsek kom, rassisme much, love all. Ekt te veel liefde vir die 'koelies', 'whiteys' en 'kleerlinge' in my lewe. So ja. Hou op so ongeskik wees, daar is actually mense wat mense soos jy ernstig opvat, en dan is jy maar lekker skuldig aan die emosionele skade wat jy op hul los, wat dalk hul einde kan beteken. Maar gelukkig vir my, ekt geleer om met mense soos jy in pre-graad R te deal.
Btw. Vra al my vriende. Eks nie awesome nie. Eks freaakkkiin awesome.
Baie liefde vir jou boo boo! xx
Technical difficulties met my laptop.. egh
Eerstens, eks mal daaroor dat jy my naam perfek kan reg skryf. Dit beteken vir my baie. Tweedens, awww. Dis baie nice van jou! Dankie! Wens ekt geweet wie jy is sodat ek vir jou eeen vet drukkie kan kom gee. But hey. Hierso. *cyberhug*. Mensies soos jy is die sout van die aarde. <3 jy moet aanhou om mensies op te bou en so oulik te wees. Jys regtig awesome.
Te veel liefde vir jou hoor! xx
Awww baie baie dankie. Waardeer ongelooflik baie. <3 sal dit deffies op die beplanning sit. Wou dit graag 'n reeks maak, maar is nie regtig seker hoe om dit te benader nie, maar ek probeer nog uitfigure. Hehe, x
Haha aah. Goed om te hoor ekt darem een viewer. Eksamen happened. Maar ekt baie footage wat net ge-edit moet word. Sal sommer spesiaal vir jou Maandag oplaai. ;)
Dit fail heeltyd.
Ah dit s*ck neh?
Ja. Sy. En sy. En sy.
Almal tweegesig met my.
Don't have
Nee jammer.
Jy verwar my seker met my "beste vriendinne".
Neee. Dit was vir my boring.
But maybe moet ek dit weer download? Mmh.
Haha mos natuuurlik.
Haha ek wens. My foon hou my terug. Haha
Hehe goed dankie en met jou??
As sooon as my laptop works again.
I know right.
It's just the best thing ever!
Egh.
My dag was average dankie en joune?
I dont knowww
Nope.
I can't put it up because my laptop decided to pass away.
Haha wish it could be more.
But oneday I will grow a few centimeters. And I will fit on a 125 2 Stroke and a 450 4 Stroke.
Haha Dream Big!
Honda , 100 cc (i'm too short for bigger bikes haha), 4 Stroke.
Awwwww thank you!!! You tooo!!
Hehe aww will be up tomorrow!!
Haha aww really?
Hehe yessss might be!
Hehe me too!
I like reading them and answering them. It is soooo much fin
Wow. This escalated quickly.
But tbh I don't want to die with you.
We can rather be Bonnie & Clyde?
And rob a bank and kill some people.
Let's live our lives and have an adventure!
Haha on my booodddyyy? ? haha it's on my body. On my ribs. On the right side. Just beneath my armpit. ?
Haha okay lemme get this straight? Fit like excercise and stuff?
If it doesn't rule his life its okay. Haha but hair and personality and eyes are what catches my heart. So that is just a bonus. Not what attracts me though.
Hehe what do you mean?
To make a DIFFERENCE because I am DIFFERENT! ?