profile img

JoLice Binedell

Joliiee_

Ask me anything you like anonymously

139 Replies

Jy alweer n ane ou ?

ja totally.
dis mos al waarom my lewe draai.
ouens ?

Joliiee_ replied 2777 days ago

You lost the moon while counting stars Darling.? ons wens soms vr so iemand, n jt als gehd ?

My skat as jy die hele storie geken het sou jy weet dit is beter vir ons albei gewees. Ons is beter vriende vir mekaar. As jy hom wil he kan jy hom maar kry. Hy is regtig goud en n awesome ou. Hy doen soveel moeite en gee soveel om. Dinge het net nie vir ons uitgewerk nie agv omstandighede. ? maar ek hoop hy kry n amazing meisie. Wat hom sal waardeer en liefhe vir wie hy is. Ek kon nie. ?

Joliiee_ replied 2779 days ago

Wrd net waker asb ?(no jokes) jy gn ?.. wet j wat, dit help ni .. aii Jo ?

Ai wat nou?

Joliiee_ replied 2779 days ago

Dis al hoekom nhe ??

Whaattt?? Eks nie by nie.

Joliiee_ replied 2779 days ago

.

?

Joliiee_ replied 2779 days ago

Last song you listened to ?

Deep House mix?

Joliiee_ replied 2779 days ago

Why are 6 afraid of seven?

Haha ek weet nie?

Joliiee_ replied 2781 days ago 2

Looking for information about you.

Information as always? ? wat wil jy weet?

Joliiee_ replied 2781 days ago

I think you mean nosy ? ;)

Haha ja nosy ?? typo tho.
Hehe wat maak jy op my qooh ? ?

Joliiee_ replied 2781 days ago

Who is your crush?

Why so noisy tho. ??

Joliiee_ replied 2781 days ago

Roekeloos se jhy??
Mens is tog net eenkeer jonk sus..so dis seker mah heel chillass om roekeloos te wees ..??

Moerse roekeloos boeta. ??
Ons twee het nog nooit brieke gehad nie?? since day one. ?

Joliiee_ replied 2781 days ago

Was suppose om herb breath te wees?iets het dit verander?

Hehe Qooh sensor dit. Ek vang ??? ons is roekeloos ?⛔❌❤ soos altyd.

Joliiee_ replied 2781 days ago

Jy's nogals baie vol van jouself. Ek weet jy's n model en als maar jho kom net reg .

Ek is nie vol van myself nie. Mens noem dit self vertroue my skat ?

Joliiee_ replied 2781 days ago

Kiss me with your herb breath?

But be careful jou brein gaan ytloop?

??? oi.
Die herb breath ?❤ want n shower en gebed is al wat help ? but shuuusshh dis ons geheim ??

Joliiee_ replied 2782 days ago

What common thing have you never done?

?

Joliiee_ replied 2782 days ago
VIEW MORE