1.1k
Replies
Is jy en Rodney saam ?
Yup😻
Sal jy en FP weer iets raak ?
Ek dink ons bly vir nou maar eers vriende🤗
Van waar is jy ? jy is pragtig 😍
Van walvisbaai, Namibië🙈
Baie dankie😊
Gym jy jou kuite??? Dis m#%r toe groot en lyk mooi op jou 💪🏻❤️
Ek gym, ja😌
Baie dankie x
Post so bietjie van amerika op jou story🤩 ons wil sien hoe dit daar lyk
Ek probeer🙈
Maar dis rerig baie mooi😍
Sal probeer nog post xx
You're beautiful
Thank you 🤗
Jy en Franco?
Hys een van my favs❤️
Wanneer gaan jy amerika toe
Eks klaar hier🙈het gister geland
Ons sou goeie daans partners wees?
Vat my dan vir n dans?
Thoughts on Herman Sanderson? And are you dating?
Hermie is my bestest friend ?❤
No, we're not dating ?
Gym jy jou juite????
Juite???
Beyond beautiful ❤️ Can we get to know each other
Im always up to meet new people ?
So is jy en FP nou iets of wat ? het julle baie saam gesien by die woestynfees en dink julle is oulik saam.
Dankie, maar ek en FP is net vriende ???
Weet jy wie is ek? Dm my as jy weet wie ek is
Oh wow.
Hy is fake hy se dit vir almal
Huh?
You are beautiful ? I would love to meet you ?
Thank youuu?
Dm?
Jou kuite is iets anders ??
Oefen jy dit?
Ek gym, ja??
Kom tog dros en london toe,??
Dm my dan maak ons planne ???
Gaan jy uit Vrydag?
Ek kyk nog?
Dros of London Vrydag aand???
Wat van altwee???
Wanneer kom jy Windhoek toe???
Die naweeeeek??
Jammer oor jou oom wens jou alle sterjte toe dis nie maklik nie ek ook al daar deur veral as n mens close was dis bitter moeilik maar alle sterkte❤️✨
Sjoe?baie dankie, anon Xx waardeer?
Is jou pa oorlede?
My oom Xx
Hulank Ken jy en Tiaan meka?
Since '01??♀️
Het saam grootgeword ??
J en Tiaan saam?
Kan meisies nie eers meer fotos saam seuns post sonder dat iemand dink dat hulle saam is nie??
Jys pretty??
Baie dankie ?
Hou jy van iemand ?
Nie op die oomblik nie??
En wat as ek die regte ou is ? ?
Jy bly dan anon?
Hoe is n oulik/ stunnimg girl soos jy nie in n verhouding nie ?
Eks maar moeg vir seerkry, so todat ek nie die regte "iemand" kry nie bly ek maar single?
Is jy in n verhouding of sien jy iemand ?
Single pringle ?
Jy is beeldskoon ??
Baie dankie?Xx
Ek mis jou moer baie ❤?
Ek verlang seker ook??
Hgd met jou ?
Heel oraait, dankie?
Dis Desember so hoe anders??
That photo you posted om Jan the 7th. The swimsuit one. Can u post more of them they are super HAWTT
If you sponsor some sunshine?
Ek is lief vir jou ♾❤
???
Gaan jy en Dev uit?
Neeee??
Wat dink jy van Floris?
Ek dink nie aan hom nie?
In order to be irreplaceable, one must always be different.
??
Post meer bikini pics
Nee dankie ??♀️
Can I ask you something over Instagram relating your calves?
???
Jy lekker geeet vandag by oceans ?
Stalker?
Ja ek het, dankie?
Hoe lank gaan jy en jandre uit
Ons was vir 4 maande saam?❤
is j en jandre nog saam
Ons is vir nou eers vriende?❤
May I send you a dm?
Sure??♀️
Your calves big
Question or statement??
Post of moenie
Wou manet se jys regtig baie mooi en jandre is n lucky ou en sal graag ju beter wil leer ken. Moet nooit omgee wat ander dinki hulle is gewoonlik jaloers op dit wat hulle nie heti wat jy het?
Baie dankie vir die oulike woorde??
DM maar daar? Eks altyd gereed om nuwe mense te ontmoet?
Wa kry mens vids van die performing arts?
Ek moes my eie video's geneem het?so ek weet rerig nie...Ek dink nie hulle het video's gevat nie
Hoe is julle o/17A netbal span die jaar? Hoe is julle doelers?
Ons is n goeie span?
Ons doel en hulpdoel is baie goed❤
How lank is jy en Jandré al saam??
2 maande ?
Hu is j vriendinne met Deirdy
Deidré*❤
Hoe?..Wel dis maklik...Sy is n amazing mens met n goeie hart ?
Was jy gesuip by dros die naweek?
Ek was lekker??
Jy?
Die naweek?
Dros?
Dankie?
Jandre gan op jou cheat soos op almal voor jou
Bly jy maar uit ons verhouding uit, want lyk my jy weet niks??
I saw you at the athletics Saturday ?? did you see me?
How should I know if I don't know who you are?
You workout your calves?
When I gym, yes??
Is jy en Nicole goeie vriendinne?
Ons het die naweek redelik close geword, ja?
What should people stop buying?
People should stop trying to buy/buying love?
Your calves big?
It's okay??
Kom asb saam bende toe die naweek?
Eks nie in whk die naweek nie Xx
Kom jy windhoek toe vir die windhoek vasbyt
Dis eers in Oktober so ek kyk maar?
Ons almal weet j en floris hou van meka , jul sal so n oulike couple maak
Ons is manet pelle??
Single or taken?
Single all the way ?
Wat het ju sus die record gebreuk. Watse ietem
1500m
Eyyy draaitjies lose mens wat kama goeie fotos neem se m as j in whk is
Ek neem amazing foto's ?
Sal so maak?
Hoe kry jy dit reg om op physics HL te kom gee my asb jou tips ?
My onderwyser se grootste tip is "bly by"....
Gaan net elke dag by die huis deur daai bietjie werk wat julle gedoen het in die klas en dan sal dit makliker wees om vir n toets/eksamen te leer omdat jy dit klaar hersien het die dag toe jy dit kry ?
Watse vakke het jy en op watse vlakke?
Afr 1ste taal - higher
Eng 2de taal - higher
Wisk - higher
Acc - higher
Physics - higher
Biology - higher?
Lekkerste deel van jou vaca?
Toe ek saam my pelle was en net van al die stress in my lewe kon vergeet?
Wane kom j whk tu
Eks rerig nie seker nie?
Wanneer kom ju drade af n hu lank het j dit dan gedra
Die 15de?
En dan dra ek dit al 8 maande??
Ek sien j en theron was leka cozy by vasbyt
Cosy?
Ons het net weer gereconnect en het mekaar se geselskap geniet??
Plans for 2018?
To just live my life the way I want to and to not worry about anyone's opinion on how I do it??
Met watse Carina is Floris beesig
Gaan vra vir hom ???
Ho vul j or carina e floris by SOS?
Hul probleem??
Where did you do your eyebrows?
Andrea did it at her house?
Wat wil jy gaan swot?
Eks nog baie onseker, maar ek dink óf n pediater óf n forensic scientist ?
Sal jy weer vir floris gaan
Ek weet rerig nie
jou eyebrows lyk amazing ?
Waardeer?
eyebrows on fleek tho’??
Dankie ?❤
I honestly dont like your eywbrows
the new ones
go fix it
Honestly, it's not for you to like??
I didn't ask what you thought of it?
Is j en Floris weer iets??
Nope?
Joh?J MUT ju hate so maak vi Deca?
Hate???...
Ek wil baie graag ?Ek soek net die regte haarsalon in Whk of swakop wat dit ordentlik sal doen?
Was j gisteraand by secret social?
En van hulat tot hulat?
Yup??...
Vanaf 9uur - 1uur??...
Hu ken j vir hele?
Ek en haar broer was saam?
Ginstelinge kleurling meisies in jou skool
Ek het nie n gunsteling nie...Almal is rerig oulik??...
Maar ek en Will-dene is redelik close?
VIEW MORE