Visit this profile later to see if your question was answered.
annique ??
ontmoet by tyger waterfront
Baie dankie ❤️ jy is net so mooi ?
iemand
spending time with friends ♥️
7? ? daaai tweeling? maar almal is vriende met mekaar so dis rustig ♥️
hoekom sal ons nie wees nie? sys baie oulik ♥️
niks
Being with my friends ♥️
het nie n tiepe nie ? ek weet net
dm dan sal ek my nommer gee anytime♥️ en sommer my snapchat ook ?
love you
?♥️
ek weet self nog nie, maar grondslag vase van onderwys, en dan fotografie as n stokperkie ♥️
Nee dankie
as ek nie van die foto hou nie dan hoekom sal ek dit like ?
Drama, Bio, en verbruikers x
love you♥️ sien soon x
net vriende♥️ baie cool ou ??
ek het baie nuwe mense ontmoet ♥️ so ek gaan nie name noem nie xx
noggals n lang storie maar jy kan my dm ek sal nie mind nie ♥️
Weet nog nie sal eers vrydag kan besluit ?
mense wat lieg en tweegesig is ?
Ons is nie almal soos in n "groepie" nie maar dit is Julia en Monique ♥️
Niel Rossouw ♥️
Ek het nie die vakansie een ontmoet nie, of nie waarvan ek kon onthou nie maar ek het soos 2 Desembers terug n Niel ontmoet ?
ek weet self nie meer nie ??
yes ek doen ?
Nee ek het nie, jy kan my maar DM ♥️
baie mense ♥️
eks nie kaal nie ?? ek dra n toppie hy het net nie straps nie ♥️
eerlikwaar weet ek nie? ek voel as dit vakansie is, is dit veilig omdat jy gewoonlik ook so baie nuwe mense ontmoet en alles en dis beter om nie feelings te koppel vir iemand nie ♥️♥️♥️
waar hoor jy dit ?
Dm my♥️
is dit even n vraag??
op die oomblik is dit
Kyla, Nikki, Sane, Mia P, charleze, Zanelle en Jeanrie♥️ daar is n paar ander maar hulle staan lank saam met my x
netball, maar dans is die beste ?
naah i don't do that ?
I don't know x
??? nee mia ??
Cheers alkie ?
hou op my qooh asb x
Ons is nie saam nie ❤️ Een van my beste vriende x hy het n meisie ❤️❤️❤️
kyla
Aww ? sal eers weer moet fotos neem maar dankie ?
twee gaadjies in my oor kry bo
seker maar ja ??
Seker Mia Pretorious ???
defenitieff???
joh ?dankieaiyaa ❤️❤️
berg - bayaka ( sneakz 5K Bootleg ) ??????????
Dat ek hulle nie aspris teleurstel nie ?
n loser
jk , een van my beste este vriende ❤️
online shopping
Ek weet hy is in my skool ma ek ken hom nie eintlik nie ? x
Nee?
Kyla Jooste en Nikki Coetzee is main❤️
omagashhh dankieee lieefstee❤️
Dis regrig okay , vergeet en vergewe ❤️
Dis regtig okay ?? eks bly jy het besef dat ek nie my fotos edit nie . Kan jy my asseblief DM ? ek sal dit waardeur ek sal nie kwaad wees vir jou nie en ek sal ook nie sê wie jy is nie x sal tussen ons bly ?
Wat van dit ??☺️❤️
I want to be happy . Not that i'm not happy , but I could be in a better place right now .
Ja , ma nie persoonlik nie
hoekom ?
Laavee jou ❤
asseblieef❤
in wat gekyk ???
As ek dink of fokus x dis n gewoonte ?
Daar is SO BAIE , die main was
Niel ?
Die squad x
Stefani ?
Greyling x
Pieter x
Dian x
Ricardo x
Johan x
daar is nog BAIE
aww baie dankie ?? beteken baie ?
erm ok
ek weet nie ? dankie ❤
Ek ignore hulle nie regtig nie ek maak net nooit die chat oop nie en dan reply ek soos 3 weeke terug . Ek doen dit gewoonlik want eks besig
of dis nie belangrik nie
Ja ek was ? DM my gou asseblief x
Nee x hy was in die hosp ❤
52 % ✨
Ja sy is ✨ maar jy gaan eers deur my moet kom voor jy eers daaraan dink om haar te kryy boyyy ??
jyyyy❤❤
n paaar mense xx
Niks ❤
nee x sy is een van my beste vriendinne maar ek het nie n spesifieke beste vriendin nie
Bruh . ?
Hallo ??
Ek wil net begin om een ding eers te sê , jy is altyd goed genoeg A L T Y D ? okay ? .
n mens hoef nie altyd uit te staan om goed te voel of te dink dat ander mense beter van jou gaan dink nie. Jy staan uit , nie almal sien dit nie of jy dink dalk nie almal sien dit nie maar glo my ek is seker daarvan jy doen ?
God is altyd lief vir jou en ek wil net hê jy moet dit ineem , want jy hoef nie te warrie oor wat ander mense van jou dink nie , God is altyd daar vir jou en jy kan A L T Y D op hom staad maak , no matter what x
Ek waardeur dit dat jy jou boodskap met my deel ek sal regtig graag verder met jou daaroot wil praat , so stuur my n DM , ek belowe jou ek sal jou nie judge nie ?
Ek wil baie graag nuwe mense ontmoet ?
aww dankie ?? beteken baie ?? seker daarvan jy is net so mooi ?
Ons het eers oor die foon begin praat , toe ontmoet ek hom in tgv , letterlik die beste dag van my lewe ? hys letterlik my beste vriend x kon nie vra vir iemand beter nie ✨✨
ek het nie gese dit is nie x