profile img

Jpbecker10

Jpbecker10

Ask me anything you like anonymously

91 Replies

Die naweek gaan loop! 🍻 lekker holkrans

😏😏😏☕️

Jpbecker10 replied 1756 days ago

Het jy al my oorbel gekry ? 🤷🏻‍♀️😏

Ongelukkig nie😂🤷🏼‍♂️ Wie ever die is

Jpbecker10 replied 1756 days ago

Like jou baie hoor😉💋

😏😻

Jpbecker10 replied 1756 days ago

Mis jy daardie tye?

Daar was baie tye in my lewe pel, jy sal meer spesifiek moet wees😂

Jpbecker10 replied 1768 days ago

Hoekom praat ons nie? 💁🏻‍♀️

Right back at you🤷🏼‍♂️

Jpbecker10 replied 1785 days ago

Jaar* bedoel ek😁

Waar sien ons mekaar?🤷🏼‍♂️😂

Jpbecker10 replied 1840 days ago

Sien ek jou volgende jaap 👴🏼-wing

Ek verstaan nie??😂

Jpbecker10 replied 1841 days ago

Nie dat ek jou regtig ken nie, maar jy klink heel nice😌

Nou leer my dan ken🤷🏼‍♂️

Jpbecker10 replied 1883 days ago

Wat is die jongste meisie vir wat jy sal gaan (ouderdom)??

Seker nie jonger as 5 jaar op die stadium nie..

Jpbecker10 replied 2009 days ago

Jys oulik

Uhm dankie??‍♂️

Jpbecker10 replied 2258 days ago

Wat soek jy in n meisie?

Vra my persoonlik??‍♂️

Jpbecker10 replied 2260 days ago

So het jy al jou oog op iemand??

Ongelukkig nie..

Jpbecker10 replied 2268 days ago

Hoe oud is jy??

20??

Jpbecker10 replied 2286 days ago

Ek het ñ crush op jou ,maar is baie skaam?

Ek byt nie..

Jpbecker10 replied 2292 days ago 1

Hoekom wil jy my nie se wat jy van my dink nie ?

Want jys n weirdo?

Jpbecker10 replied 2300 days ago
VIEW MORE