18
Replies
Wat soek jy in n meisie?
Die belangrikste is sy moet in God glo en saam my probeer groei in ons verhouding met God. Dan moet sy verstaan en aanvaar eks n ou vol kak en gaan baie kwaad raak en baie dom dinge doen. As sy van bikes hou dan is dit great.
Ja so dis wat ek in n girl soek ooh en dan moet sy CHEZELLE wees dan het sy my hart gesteel??
So wat is jy e Chezelle
Ons gaan nie n label op als sit nie maar sys myne en eks lief vir haar soos sht baie lief vir haar
What do you regret most in life ?
Throwing my intelligence away and letting other people make my choices for me
What do you want to achieve in life?
To be the best I can be and live a life were I don't settle and be boring I want to have goals
Do you want to travel the world with or without someone?
With someone but it must be someone special and 1 person max
At what age do you want to get married?
Didn't really ever give it a thought
Do you want kids? If so, how many ?
No not really
What do you want to be when you grow up?
A Computer Engineer and if that doesn't work out a drug lord
What's your favorite movie /series ?
Fast and furious
Fav song?
I have to go with "Call It A Night" by Murphy Elmore
Who was your best kiss?
A few months ago the surfer girl I kissed in the middle of the sea
Hoekom date jy en die meisie wat jy so verlief op is nie ? Chezelle14
Want ek glo nie in labels nie en dit gani nou werk nie ons het maar hoop vir die toekoms ?♂️
Beskryf die meisie wat jy verlief op is?
Hoe beskryf mens die mooiste engel wat uit die hemel uit geval het ?? En dan het sy nog sulke persoonlikheid aan haar wat my kan kwaad maak maar op dieselfde tyd net meer verlief maak aan haar
Is jy verlief op iemand?
Verlief is n understatement eks al verby dit??
Who do you want to raise a dog with?
With Chezelle ??
What Mood Are You in Right Now?
Riding to Cape Town
Describe Your Bestfriend?
A motorbike??
Money or Loyalty ?
Loyalty
VIEW MORE