144
Replies
Hosss, j lyk ma oulik?
Agg dankie man
Luister , ek mis jou geselskap ?
Begin dan weer gesels
Ek sien jou klein sussie en Estiaan Schoenveld is iets of saam ek dog sy is dan joune chom?
Sys al lankal nie meer my vriendin nie
Hoe voel jy oor my
Hint ek het jou gevra vir Marco Kidson se nommer?
Wens ons kan closer raak en meer prt
Wie beplan jy om Matriekafskeid toe te vat ?
Ek het n redelike oulike vriendin wat ek wil vat maar sy weet dit nog nie so ek gaan dit nie antw nie sorry...
Bra wie is Angie die meisie wat op jou getag is in jou recent . Wat is sy van jou?
N vriendin ek het nie ietsies of meisies nie
Jy en Bernadette? Wat van Angelique nou?
Ek het net vriendinne
Wie is die persoon in die oogie ?? Sy jou graad ?
Nope
Wie is daai meisie saam wie jy nou die dag geloop het by die skool en wat is sy van jou?
Ek loop saam baie meisies jy moet meer spesifiek wees...?
Is dit waar dat jy met Kayla Greese uitgegaan het voor jy met Juane uitgegaan het en haar nie daarvan vertel het nie?
En nadat sy jou gelos het het jy vir Kayla gevra om jou valentyn te wees.
Nope
Saam wie gaan jy Matriekafskeid toe ?
Het iemand in die oog maar weet nogi
Kan ek maar vir jou 'klein sussie' Karla gaan ?
Sys nie my klein sussie nie
Juane is kak lelik bra why you wanna love her?
Die feit dat jy so oppervlakkig is om n meisie sleg te sê spreek van jou karakter en die feit dat jy so praat van my meisie sê vir my jy is nie belangrik in my lewe nie en jys bietjie baie kommin maar oky ek is lief vir haar want sys opreg en getrou en ek weet sy is ook lief vir my... So asb bepaal jou by jou eie lewe en los my beautiful, beeldskoon,$exy,liefdevolle en pragtige meisie uit...
Ek wil net joune wees
Ek het al klaar 'n myne sozz
Wat dink jy van detta?
Ons praat nie regtig nie
Wat is jy en Juané nou want jy confuse my jy sê julle is nie saam nie maar dan sê julle vir mekkaar julle is lief vir mekkaar?? WTF??
Ek is verlief en ek is op my senuwees so ek weet nie wat om te sê of wat om te doen nie ek weet net ek wil nie sonderhaar leef nie... Ek hoop net sy voel dieselfde oor my ek is lief vir haar en dankbaar vir wie sy is.
En hopelik sal ons eendag saam wees
Gaan jy vir Juane uitvra of kan ek maar my move maak op haar?
Dis bietjie weird bra maar okei gaan vir goud
Hoe kry jy dit reg om n girl soos juane te kry bra jys vet en leelik en jy het nie veel van n pirsoonlikheid nie?
Los haar vir die regte manne?
Eerste ding is ek het geleer spel maar al soos in gr 1 want as j nie kan spel nie lyk jy bietjie stupid.
Tweedens ek het repek vir meisies en laat hulle beter voel oor hulself.
Derdens jy moet jou man kan staan bv. as ek n probleem het met iemand se ek dit nie anoniem vir hulle nie ek gaan se dit in hul gesigte so man-up jou retard
Gehoor jy het n klein tollie? Dit waar??
Ek kon op die ouderdom van 5 eers loop. Dit het my bene 5 jaar geneem om verby my tollie te groei so maak maar jou eie afleidings
noem die top 10 graad 9 meisies wat vir jou mooi is
Juane Louw
Ek het net ogies vir haar
Ju-an jys eintlik n baie nice mens dankie vir wie jy is ??
Dankie ek waardeer dit...
Wat was jou Lo sport tyd gewees?? Jacqoes199
1:05?
Die kids mis hulle oom! Kan jy kom kuier?
Ek gaan binnekort weer begin met eksamen maar ek belowe as ek klaar is gaan ek kom visit. ❤️?
Is jy seker jy gaan die meisie kan hou
Sy gee my nie n rede om te gaan nie en sy maak my gelukkig
What room in your house, do ghosts avoid?
Definitely the kitchen
The faster you run, the harder it is to catch me. What am I?
My shadow?
I have a single eye, but cannot see. What am I?
Idk.????
What has 12 faces and 42 eyes?
Idk tell me?
If I was laying in bed with you naked would you fck me?
Sorry neh ma flipoff
Wat sal jy doen as Juane jou vra om haar ou te wees?
Ek sal vir haar nee sê en dan haar vra om my meisie te wees.
n Girl moet my vra nie ek sal haar vra.
Top 10 mooiste graad meisies in jou graad?
Nicola
Magdeli
Elri
Carney
Carolien
Enslins twins
Marizaan
Kayla van tonder
Sune malan
top 5 mooiste gr 11's meisies in jou skool
Nicola
Magdeli
Elri
Carney
Carolien
Have you ever been given a ****job?
Yes I have had plenty of jobs working on the farm working on engines and for my family I've been working for my whole life
Wat is die lekkerste gevoel vir jou?
Om vir Juane vas te kan hou??❤️
I for sure would fck your brains out
Oh thank you so much for but i prefer to keep my brains inside
Weet jy wies ek ?
Die vraag is weet jy wie is jy?
Top 3 gr9 girls en ietsie van hulle ?
Juane,haar smile.
Juane,haar persoonlikheid.
Juane,die gevoel wat sy my gee as ons saam is.
You have more then one ticklish spot you liar! Lol
Nope
Is there a special girl in your life?♥️✌?
Yes an great one
What are your most ticklish spots in order?
I only have one and its a secret
But if your not ticklish then why would it bother you?
I hate it
Or were you joking about not being ticklish?
Yes
Hoe voel jy nog oor Karla
Friends
So jou crush is Nicola ?
Nee sys net eyecandy
If you are no longer ticklish then why are you ticklish spots a secret?
You get weird people like you
Maybe they'll try tickling me
Gr 11 top 3 ??
Meisies , jou crush is seker on top ?
Nicola
Magdeli
Elri
Jizz ou syz n fkn btch daai Karla girl good riddes to bad rubish nou kan jy n lekkerder girl kry sy was nie eers jou werd nie
Sy was meer werd as enige ou op aarde maar syt dit besef dis hko ek ni goed genoeg was ni
What were your most ticklish spots in order?
My secret
So you were very ticklish until age 15 then just stopped being ticklish?!? Hahahahaha
I learned how to control my laughter
Vandat ek die eerste keer in jou ogies gekyk het, is ek mal oor jou.
Awww dis sweet
Dm my asb
Karla klink soos n opregte teef ek het al my respek vir haar verloor goeie ding jy het haar weg gegooi?
Karla is nie n teef nie ek is nog baie lief vir haar ek is net kwaad ek seer gemaak sy beteken vimy nogsteeds baie
Karla klink soos n opregte teef ek het al my respek vir haar verloor goeie ding jy het haar weg gegooi?
Sy is nie n teef nie ekbi
Ek het nog al van learskool n crush op jy maar jy sien my nie raak nie?
Asb DM my
What age do you reckon you stopped being ticklish then? Lol
15
And what about your bare soles?
Huh?
Hahahahaha liar! EVERYONE is ticklish and everyone knows that
I'm not ticklish
Ek mis jou gesig ??
Hko net my gesig
Jy weet neh op n tyd was ek soos moerse verlief op jou gewees???
Asb sê my net wie jy is
Wanneer gaan jy nu die een kies Ju-an ?
? ek meen kyk hoe soek die meisies ju beef ?
Ek weeni jong as hulle manet my wil DM dan kan ek dalk kies
Eks bly dit beteken vir jou iets. Lekker slapies?
Jy ook ☺
Jy weet sy mis jou ons praat partykeer baie oor jou sy se die enigste rede hoekom sy jou ignore is omdat jy haar nie meer in jou lewe wil he nie sy mis jou ek kan dit sien
Ek wil haar daar he maar sy maak my bietjie seer
Jou crush , Gr 11 ?
Maybe,maybe not?
Like the tree needs the earth, like the night needs the moon, like the stars need the sky, like the guitar needs the tune, my world needs you❤️
Ag my jinne dis vrek oulik dit beteken vir my so baie
you dunno any ticklish spots??
I dont have any
Do you think part of the reason why we hold on to something so tight is because we fear something so great won't happen twice and why
Well to be honest I try to not hold on to anything anymore causd the last time I held on I got burnt and my heart got torn apart
what ticklish spots would you go for and in what order?
Idk
Jys soooooo $exxyyyyy
Agge dankie neh
Glo jy in die quote "we fall in love with people we can't have"
Defenitief
Wie is jou eerste crush ?
Mia Storbeck
Hou jy op die stadium van iemand
Ja
Jys vrek oulik?❤
Ag ek glo jys ook baie oulik dm my asb?
Noem top 5 gr 11 meisies ??
Nicola
Elri
Shané
Magdeli
Idk
Jyyyyy-ieee-jyyy jys n legend??
Jy ja jy is n legend??❤️?
Ek sal jou ry en stukkend vry
Jiggig nee dankie
Hkm is daar niks om te weet oor jou crush nie ?
Sommige mense wil ek nie hê moet enige iets weet ni
The moment you meet her know she trouble She gonna be weird gonna have attitude You gonna love her Somewhere she'll get tired Don't leave you gonna life every day of your life regretting why you never took a chance Stand by her You know that she worth it.
DM my asb
Dit is ja en jou ry
Huh??
*Meow *
Kssstksst dis cute ❤️
Gaan maak asb reg met Karla julle albei weet julle wil in mekaar se lewe wees al is dit net as vriende
Sometimes you get hurt too many times
Vertel meer oor jou "crush" Lalla020
Daars niks vir jou om te weet nie
Sal jou vryyyy
Oooo isit?
Please listen to CHILDISH GAMBINO- feels like summer-
Wie is jy?
Ek sal jou vatty
Askuus ek verstaan nie
Jy is soooo hotttt
DM my asb
Ek sal daaroor slaap
Oky maar nou maak j my nuuskierig om uit te vind wie j is?
Jys soo cool. Wens ek ken jou beter
DM my dan leer on mekkaar beter ken
Hoe oud is jy
Ek het die 12 Augustus 17 geword en jy?
btch am a cow, btch am a cow . I go mooooooooooo
Wie is die DM my
Jy is regtig n amazing mensie en ek dink jy is nogls aantreklik. Raak elke dag net meer en meer verlief op jou glimlag. Hoop jou daggie was fantasties?
DM my asb
VIEW MORE