74
Replies
Sonder jou meisie is jy niks
Okay.
Hukm beweeg jy nie net aan van S af ni?
Niks met jou uit tewaai nie.
Fav song? 🎵
Someone to you - Banners
Jy is nou single. So wie smaak jy nou?
Het kla ‘n antwoord gegee.
Is jy jags?
Lyk my jy is...
Is jy iemand wat dinge uit praat of net los?
Iemand wat dinge uit praat...
Kuier leier🍻
Jy weet mos💪🏼😂
Op my lyssie 😉
Op jou lys van wat?😂
Jy en Simone pas mooi saam😍
Ons is uit... Maar dankie💛
Jy is enige meisie se droom man😍 personality, looks en dan slim ook😍🤤
Ek is nie sekker daarvan nie maar okay. Dankie😂💛
Ongelooflike mensie❤️
Dankie💛
Bra van vele talente💪🏼
Okay🤙🏼
Ek ken ju diepste geheim
En dit is? ??
Vir jou sal ek hard ansit??
Oraait...
Dood sekker jy gaan nie vêr kom nie...
Have you ever been in a situation where you and a friend were stuck at a sports game and there were no bathrooms?
Nee...
Mooiste meisie in jou groep?
Daar is teveel... ??
Gunsteling sot?
Daar is 'n paar wat tjas is...
Maar Kayla is my gunsteling ?...
No offense aan die ander...
Jy se jy het n nuwe stukkie??
Miskien... ??
Moeni laat meisies jou seer maak nie Juan!!! ❤️
Ek doen nie... ?
Simone? Sien ek iets tussen julle twee? ?
Miskien... Ons kuier net eers!! ??
Jy en Simone?
Wat van ons? ??
Oulikste mens! ??
Dankie?
Hoekom wil jy nie $ex nie????
Want ek is okay dankie. Gaan kry vir jou iemand anders.
Tipiese manhoer.
Soek jy aandag?
Gaan jy nou vir my die hek oopmaak??
Nee.
Jou hande doen wonders aan my skouers?
Sjoe! Ek's bly ??
Ek soek jou vleis binne my?
Jammer, ek deel nie sommer my braaivleis nie... Gaan Spar toe miskien het hulle vir jou iets.
Enige meisie sal droom om n ou soos jy te he wat goed is vir haar.
Dankie?
Jys vrek cute as jy skaam is?
Uhm okay... ?
Jy is n voorbeeld vir ander!
Dankie?
Ander seuns moet so baie jaloers wees op jou!
Hoekom? ??
Beste cross connect leier diee????
Ahhh dankie❤️?
?Puberty het jou hard geslaan!!!!
Okay?
Jou favourite Bybel vers?✝️
Jesaja 40:31❤️
Ek hou baie van jou maar jy lyk na daai tipe ou wat nie van my sal hou nie!!?
Oraait... Ek wonder nogal hoe lyk ek dan?
Dm my... ?
Bly asb wie en wat jy is! wens daar was meer mense soos jy! ?
Dankie❤️
Jy is FOKKEN HOT!!?
Ek dink nie so nie maar dankie???
Wat sit jou aan?
Ek vra vir n vriend?
...
Laat jou "vriend" my dan DM?
Hokom maak die meisies jou net seer?
Juan word nie seer gemaak nie????
Hoekom gaan jy net agter sette aan??
Is hulle slette? Sjoe... Lyk my ek het dan n tipe...
Bly maar eerder stil oor wat jy niks van af weet nie!!??
Hukm is jy single, jy verdien iemand!
???... Die regte een sal op die regte tyd vir my opdaag!
Enige mense in Duineveld van wie jy nie van hou nie?
Baie! Maar ek noem maar eerder nie name nie??
Jy kuier so hard maar jy is n leier by tieners??
Jy oordeel so hard! Miskien is dit hoekom jy nie n leier is nie!
Wie is jou meisie?
Het nie een nie...
Hukm is j vriende met slette?
Jammer ek is nie vriende met jou nie... So ek weet nie van watse slette jy van praat nie...
Iemand in die oog?
Jaja!!
Ander ouens moet tips vang by jou! Jy het soveel respek vir meisies!
Dankie! ❤️
Daai oe van jou!??
Dankie❤️?
Jou suster is vrek mooi!
Ek weet! Dankie?
Wanneer kuier ons hard?!
DM my dan reël ons iets?
Wats jou instagram
@juan_lonte2540
Wie is jou matriekafskeid date vir volgende jaar? ?
Jurise Pretorius❤️
Gaan jy my darem bietjie verlang as ek weg is ? rianaodie.
Nie net n bietjie verskriklik baie??❤️❤️ wil nie hê jy moet gaan nie❤️
Het jy al ooit vi ñ vriend gekyk en gewonder hoekom jy vriende is met hulle?
Sekker tenminste elke 2 min wat ek saam daai persoon is ja? sy weet wie sy is
twerk j vju self ini spieel
Nee?? het nog nooit nie
Jy lyk vrek oulik!
Haha dankie? eks nie altyd nie?
As jy een wens kan he wat sal dit wees? Thevlooiks
Sekker n cliché maar... Ek sal wens vir nog 3 wense?
Do u believe in true love
Ja netuurlik doen ek!?
Whats your favourite song
Say Love - James TW
Weirdest experience?
Have never had an weird experience ?
VIEW MORE