profile img

Juandre

Juandre28

Just ask?

89 Replies

Ek sit in n moeilike situasie ..en ek wil met jou daaroor praat ek weet net nie hoe nie..ek weet nie wat om te doen nie.

Whatsapp my of DM eks altyd oop om te luister?

Juandre28 replied 2695 days ago

?

?

Juandre28 replied 2696 days ago

Ek mis ons vriendskap juan?

Ek ook? glo my.

Juandre28 replied 2696 days ago

What are you afraid to admit you don't understand?

Krieket???

Juandre28 replied 2729 days ago 1

Ai man, hoekom het jy my unfollow? Eks baie vein, ekt jou sommer ook unfollow, maak my seer want ek love jou feed, maar nou ja, cheers I guess

Jammer man? DM my?

Juandre28 replied 2746 days ago

Jy loop deesdae rond soos 'n pink-pers pou. Jy leef sonder morals en dis nie goed vir jou. Jy lyk soos 'n mannetjie wat tog wil toekoms bou. Gaan jy so aanhou?

De f@ck???

Juandre28 replied 2757 days ago

Juandre my man boy seun. Kyk, die manne sê vir my jys effe screwed metti morals right? kom ons ruk dit bietjie reg dan kan ons fist bump en kondensmelk saam drink okei?

Uhm?? DM☝??

Juandre28 replied 2757 days ago

Jou girl flirt met ander ouens as jy nie daar is nie brah ???

Ek ken my meisie?sy sal nie
As jy die guts het dm my?

Juandre28 replied 2760 days ago

? ily jys awesome

Dank dank??

Juandre28 replied 2761 days ago

Jys awesome brah?

Thanks boy❤️

Juandre28 replied 2761 days ago

What is your number one rule?

If you feelin kinda sht buy some shoes✨

Juandre28 replied 2761 days ago

Daars baie haters... maar ek glo in jou. Jou spelling sal eendag verbeter.

Wel jyt my dag gemaak?? eks dankbaar dar jy glo in my ??

Juandre28 replied 2786 days ago

Jy is die rede dat ons toekoms nie goed lyk nie.
Dis tyd vir 'n verandering. Leer spel.

Hoekom soek ek n goeie toekoms saam
Iemand wat nie eers die guts het om dit inpersoon te se nie?? Well done jyt sopas 5 sekondes of meer gemors om n stupid qooh te tik en as dit jou pla dAt ek nie kan spel nie leer
My?

Juandre28 replied 2795 days ago

Jou spelling op instagram laat my pyn in my binnestes. Asseblief, gebruik tog net 'n spellchecker.

Sorry chomma? Spelling is nou nie my sterk punt nie??

Juandre28 replied 2810 days ago

What do you want the most right now?

For love to make sence

Juandre28 replied 2837 days ago
VIEW MORE