Visit this profile later to see if your question was answered.
Hi there stranger. Whatsapp my dan praat ons 😊
Nikki damn ek het jou so lank terug gesien ons moet asseblief kuier☹☹☹❤
Mooiste melissa 🤗😍❤
Mis jou❤
I miss you my friend ❤☹
Dit maak 2 van ons 😣
😂😂🐂
Ek mis jou ook. Ons moet meer praat🤗❤
Hoekom is jy so nuuskierig
Joh ek is te jonk om te trou nou 😂😂
Hou op weird wees 😂
Whoa🤔🤷♀️good point 😓
Die einde was die beste 😂😏
Yessss❤
Ons sien jou net so min ons moet meer kuier 😂😂
Heyyy my pretty friend❤
Wie is hierdie anonymous E🤷♀️😂
Jy en Z 😏😏❤❤❤❤
Wel hier gaan ons vir die derde keer en elke keer het ek net meer om te sê jy's vrek snaaks op tye en partykeer wonder ek oor jou maar jy is n goeie vriend dankie vir jou vriendskap
Dankie vir jou❤
Dalk mis ek jou ook anonymous 🤷♀️♥️
Hey fishy😍😂
Wel ons is 15 so uhhhmm idk😂😂
Well that's talented😂😂
Nee op daai tyd het ek van iemand anders gehou skiesie neh😕😉
I'm gonna take a wild guess and say Henry?
Wel ek sien niks fout met hulle nie, ons almal is maar net mense 😌❤
One day when i get instagram😉
Ek het die game klaar gemaak😂😂
Does it matter🤷♀️😂
Herself😂
Yeah it was a school tour😂😂
Yes
So gedink. Klim van my qooh af
Seriously wie is jy en wat gaan jou ma sê van die ek dink dit is tyd om groot te word😉
Jy het gesê jy het goed gehoor van meisies met klein voete😂😂 ek weet klaar genoeg dankie😉 wie is jy btw
Presies wat jy gehoor het✌😉😏
Wat is jou obsessie met voete en ek weet klaar wat jy gehoor het ✌😂
4😂🌚
Seriously😂😂
Meisie: Natasha ♥️
Seun: Kelson ❤
I love youuuuu😊❤
Ek het dit nie nodig nie😂🌝
I'm just a WhatsApp away😉🙄
I don't do Insta
We all want something we can't have☺🌦
Hey fishy😃❤
Amazing🤤😍🙄❤
Dankie baie😊😊❣
Soort van 😂
Ek verstaan nie die punt daarvan nie
Wel laas toe ek gekyk het was ek die meisie😂 Maar hy het dit klaar gedoen❤😊
Isn't it obvious❤
Ek het nie meer my boom oufit aan nie. Spray paint vir wat😂😂❣
Ek hou nie van fliek nie rach sorrie 👔
Is dit n vraag of n fact🤣🌚
Mis jou ongelooflik baie ❤
Dankie baie ek is dood seker jy is ook net n jammerte ek weet nie wie die is nie ☹💛❣
You should probably go look at yourself before you try to call someone else ugly 😉
Eeeyy self esteem breaker 😒
Did someone forget how to read 🌝
Om kwaad te wees vir iemand is beter want dit sal oor waai eventually ☺
Aaawwww jy is net so amazing❤❤❤
🍎n rooi appel en nie n groen een nie🍏. Ek hou meer van groen appels 😂😂
Kelson is my enigste BESTE vriend maar ek het baie seuns vriende so uhhmm 😂😂
Aaaaah😊 to bad I don't know who this is❣
Hey sê my wie jy is😊. As ons vriendskap sterk genoeg is sal dit niks kompliseer nie💛 Dankie😊😋 Maar whatsapp my en dan kyk ons what happens
In watter opsigte
Dankie ❤
Sy het nie eers vir my gesê gelukkig met my verjaarsdag nie en ek ken haar amper my hele lewe 😂😂
Ek het niks gesê nie? maar whatsapp my dan praat ons bietjie stranger?
Uhhhmmm ons is nog steeds goeie vriende☺
Nee ek weet nie eers wie dit is nie??
Dis shane wat vewag jy?? ek grap net?
Thank you stranger????
Nie van wat ek weet nie??
Wouldn't you like to know?
Dankie to bad ek weet nie wie jy is nie ??
N English Bulldog ??