Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie ek dink ook ons is☺️
Ek dink my Instagram stories se genoeg. En as jy so baie belangstel hoekom dm jy my nie net nie
Hoe gaan ek hom moet beskerm as ek hom nie moet vertrou nie
Lang storie kort. Dit het net
Hoekom stel jy so belang😉
Ek leer by die beste😱❤😍😍
Ja nee jinne hoor. Dis vrek snaaks🙄😂😂kan jy ophou van my skinder🙄😂
Liefe jou ook my sussie❤
Jy ja😏
Ek het baie dm's
Ja nee my sussie ek dink ook so hoor.
Dankie ek waardeer jou so so baie. Ek dink ek leer dit nou maar by jou hoor❤
Ek is so dankbaar vir jou in my lewe en kort meer mense soos jy❤en ek is so bly ek kan jou ook my sussie noem🥺❤
Lief jou net so so baiee
Okayy so wie is jy, laat ek kan weet.
Ek dink nie baie van myself nie ek het net geleer om myself te aanvaar😉en dankie
Dm my dan praat ons oor dit
Ja hulle is ongelukkig dm my
Ek is ja
Dm my op insta
Baie baie dankie ek waardeer dit so baie❤het baie meer mense soos die in my lewe nodig ❤
Weet jy neh die Here het een oggend of aand besluit ek is goed genoeg en my geskape en as hy dink ek is goed genoeg en ek het n doel op die aarde is dit al wat saak maak net sy opinie tel vir my so jy kan maar van my dink wat jy wil🤗so wat ek eintlik probeer sê is ek gee rrg nie n dooie ding oor wat jy van my dink nie 🤷🏼♀️
Nee goed dan🤨😂wie sal jy wees🤨
Ek mis jou net so baie🥺❤❤
En wie sal dit nou wees😂😂en dis regtig baie weird😳
Ek sê vir jou nehhhhh😱😱😱😱😱😱😱🥺🥺🥺🥺
DM my dan sê ek jou persoonlik😂🤫🤭
Want die regte een het nog nooit op my pad gekom nie😌
Maar dankie baie. DM my
Kyk wie praat😂😂😂die 50 50
Ag dankie my best frand jy word net so baie waardeer xx soveel liefde vir jou ook ❤
It depends who you are
Idk go look for yourself