13
Replies
Hoeveel beddens ht jy gebreek ou #boerseun ??
????? grapjas
Werklik die beste vis in die see
Haha ag dankie hoor
Dit is al vir n langtyd NET jy??
;)*
Mooiste een ini bar??
Atttt nou is ek gevlei haha
Wat dink jy van jou vriende se meisies? Dink jy hulle kan beter doen? :)
Daar is geen probleem nie....
Mooiste "ding" om na te kyk?
N smile :)
Ek dink jy is n goeie mens en verdien n goeie vrou wat jou op haar hande sal dra. #klaargepraat #jyverdienbeter
Ag dankie hoor:)
Dm ek wil weet wie gooi die kompliemente so
Jy's eintlik baie oulik, al dink jy nie so nie ?
Ag dankie jong :)
Was Rina die liefde van jou lewe?
Sy was
Is jy al oor Rina? #onsgeeom ?
Ja ek is. Dankbaar vir die tyd wat ons saam was :)
Describe Your Bestfriend?
Brannas het nie brieke nie!!!!!!