Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek weet nie ? ek was nog nooit op 'n regte first date nie ✌ .
Daar is actually baie kinders ☝ maar my favourite is vir 'n feit Heini Victor ? ? x
Daai het ek nou nog nooit gehoor nie ??
O jinne ? ek kyk te min hokkie om te kan sê ?? .
Every moment of it ??
Dankie man ? jy ook ☝?
Stink asem ??
Koek en tee is die beste ???
???????? dankie vir jou insiggewende stukkie raad daar ☝☝ ek sal graag die normale pad wou stap, maar twyfel of dit saam met jou die beste opsie sal wees - want jy is vreemder as ek. ?? liefdee xx
A teacher forced her to play with me in pre primary school ? and we stayed friends ?? x
Thanks mann, jys te nice :) ☝? x
Eh, mens weet nooit ? maar ek dink ons bly maar net vriende ? x
Laaaang storie ? maar it's getting there ?☝ x
Het hom vandag ontmoet, want Struisies (my skool) het teen Durbanville krieket gespeel ? x
Neee ?
Geld. $$$
?? ek weet actually nie ? maar dink nie so nie ? x
Sarkastiese comments sien ek? ?? Het die ander een maar delete ?? x
Jys nogals nice ?? x
Ek dink ons gaan betrokke wees in 'n love triangle. ?? #awkward
Hulle weet wie hulle is ❤ #JJG - as ek nou nie my familie mag kies nie ? x
Youthful :)
Wifi was nog te stadig om die videos te kyk ?? x
Ag, cuters ?? x
Firstly, no. ? and secondly, I can't tell if I don't know who you are ? x
Dankiee ? saam wie gaan ek dan volgende jaar sing? :D
Ons het nooit uitgegaan nie - was net saam ? x
Nee nee ? was net - as vriende - saam matriekafskeid toe ? x
Baie dankie ❤❤
Goeie vriende ??
Wies dié?? ?? dankiee x
Nie een nie ?
Ek mis jou oook ☝❤ x
Kan 'n paar noem ?
Nee, dis leuens ? jokes, duh is hy ? x
Ek gaan die vraag opneem soos wat Juf. Wessels dit sou verduidelik ? so in daai case - sies man ? noooit.
Glo nie ? maar dankiee ❤ x
Vir 'n feit ?? x
Enige iets kan gebeur ☝☝
Toe vind ek jou - Karen Zoid & Francois van Coke ?? dis defnitief een van my topliedjies overall - engels en afrikaans :D x
Procrastination ??
Ek weet regtig nie ? x
Ek het meer as een beste vriendin, maar my beste-este vriendin is beslis Gitte ☝❤
Nou dat jy dit noem.. dit sal my 24/7 cravings verduidelik ?? . #disnkosbaba
Jissie, baie dankie ??, ek sou jou sê as ek geweet het hoe ?? *