profile img

Julie blignaut

Juls16

Ask me anything you like anonymously

12 Replies

Is jy single

Nee ek het n ou...*

Juls16 replied 4056 days ago

As n ou perfek is in ale maniere sosin hys gebou om te hou en doen alles reg in ju oe,maar j weet hy gaan ju hart breuk,sal j di kaans vat of gan j omdraai en wegloop???.??

Eerste plek soek eki n ou wat perfek is in ale manier ni want niemand is perfek ni,,, so ek gaan ni eers daai kaans waag ni gaan nt omdraai en wegstap...*

Juls16 replied 4093 days ago

Wat maak n man aantreklik vir ju en watse aspekte moet hy he

We'll hy moet ordentelik wees,,, n oulike persoonlikheid en moet respek het vi meisies...* Hy moet my bo sy pele kan verkies...* Uhm en hy moet romanties wc... Uhm wat n ou aantreklik maak is as hy oulik is en altyd vi my kyk sonder ophu...* en hy muni maer wees ni

Juls16 replied 4095 days ago

I remember just stairing at you all the time I loved it wen you looked back, if you know who I am ping me ;)

Don't have a clue...* ping me plz

Juls16 replied 4095 days ago

Awwww onthou daai eendag????

Eendag?

Juls16 replied 4096 days ago

Dıt ıs n groot plısıerQ sussaQ en dankı vr ook want j het m al deur net so bja gehelp

So bly ons het vriende geword

Juls16 replied 4096 days ago

Ey wıl net se j ıs m sussaQ en ek ıs bja bja lıefıes vr j en dankı vr allıs sussaQ

Dankie baie my sussa...* liefies jou so so so baie dankie vi al jou ondersteuning...*

Juls16 replied 4096 days ago

Hey jou oulike ding ek stem saam daardie persoon jys n wonderlike oulike stikie mensie hoop net daai ouq van jou waar deer dit en weet wat hy het

Baie dankie...*

Juls16 replied 4096 days ago

Hou j van jaco wec eerlik

Uhm as jy praat van Jaco Barnard neee dankie ek doen gladni!! Stel ni eers n bq belang ni...*

Juls16 replied 4096 days ago

Hey jy is die mooiste beeldskoonste oulikste cuteste se*yste meisie in die hele wereld en hou aan so great mens te wec jy gaan baie ver in die lewe kom met jou goeie persoonlikheid

Baie dankie....*

Juls16 replied 4096 days ago

Who is he

My geheim

Juls16 replied 4096 days ago

Do you like someone

Yes

Juls16 replied 4096 days ago