669
Replies
Jy weet ek en sy het gevibe jou poes nou doen jy dit
Skies man dm my dan sort ons dit gou uit
Jy is besig om my te ierriteer
Hoekom?
En leer spel toe
Hoekom sê jy altyd mense moet jou DM?😂😂😂
Want dan kan ek weet met wie ek praat😂
Heyyy $exyyy!😉
Dm my toee😂🙄
Jou lippe is soos wyn😍😉
Maar ek verkies vodka😂😂
Jokes jys flippen $exy hoor😍
O jinne dm my toe😂🙈😉
9 uit 10 sê jy?❤️
Solid??
Heyy ? ek like jou
Jy maak my bloos xx
Dm my toe
Saam wie gaan Lourens en Dirco matriekafskeid toe
Ekt geen idee nie,sal hulle more vra
Hoekom antwoord Lourens nie sy qoohs nie
Sy foon is stukkend
Top 10 mooiste meisies in jou skool??
Geen volgorde nie skattie?
Robyn
Giselle
Lana
Verushca
Nicke
Claudia
Jeane
Roos
Dirco
Lourens
Was lekker om jou vandag te sien Mnr kuite?❤️
Mmm??,ja goeie goed is maar skaars?...jou baie gemis❤️
Hoe even is jy so oulik?
Dis ok ek is nie??
Saam wie gaan jy matriekafskeid toe??
Robyn?
Wat het van jou en Mariska geword?
Mariska??dm my asb????
Handsome ?
Ooowwww jy maak my bloos stoop dit?❤️
How many brothers do you have
2
eks bang juries
Ek weet?❤️
Wowwie jyt soooo aantreklim gelyk by die Valbal?❤
Baiee dankie,eks seker jyt self baie mooi gelyk x
Jys mal handsomeeee???
Baiee daankieee xx
wie was di 1ste liefde? ?
Dis snaaks hoe mens as jy verlief word ,dit elke keer voel asof die vorige liefde nie liefde was nie ,maar seker Verushca ?
jy sê jy was lekker gekuier ????
Ag ek weet nie,was ek????
lekker , lekkerder , lekkerste
Mmm,net tot jou kuite begin kramp??
Ek mis jou so so so baie ???????K
Aii youuu,gaan jy my dm?x
Gaan jy Valbal toe
Yes ek dink so x
pizza en bietjie jy ?
Ek sal die pizza bring??,exsra cheese?❤️
How about your number? ?
Yesss,on the dm?
Dis jou keuse om die qooh te antwoord??
Word groot asb?
??? Someone's handsome ???
Jy reken?
Jys in n mood ?
Agg ek weett nie?
As ek wou sou ek?
Nou moet dan nie my tyd mors nie toe??
Nou "broer" laat jou brother sy qoohs antwoord
Wat van jy dm hom sommer?
Broers?
Moet my nie kom wat wat nie?
Aarde??
Ag hoor nou weer?
Jys só só mooooooi??
Heiitoooo,gaan jy my dm?x
Is julle nog vriende met dirco
Ek en dirco is dan soos broers dalk?
vir daai Veruscka girl
Jy bedoel Verushca?
Het jy nog gevoelens vir haar of is jy oor dit ???
Wies die haar waarvan ons praat?
Is jy okay??
Ek lewe nog?
Kan jy en frikki ni soos ruil ni want vlipp ek mis my beste vriend ?
Hoee so???
Om na jou page te kyk maak my dag??
Issndiitsoo??
Mooiste seun onder die son????
Agg ek twyfell?
Hoekom wil jy nie bekker toe gaan nie?
Ek geniet monnas
Wat is ju brur se naam
Watse een?
Top 10 mooiste meisies wat jy ken?
Scroll maar bietjie af?
Haha wanna go out someday ?
Seker?
Wees myne toe ?
Gaan ons skip op daai een?,jokessss slegs,dm my toe?
Ruan Nel?
Daai ou baie na aan my hart?,daars min ouens vir wie ek kan lag soos wat hy my maak lag...pief vir daai ou?
Wie is wolvepack se leier?
Ruan Torraagoppiee homself???
Hotter as botter ????
Oooo hoor nou weer?
c u t i e ???
Dm?,maar dankie x
Wie is jou beste vriende? ?
Ekt n hele paar vriende baie ná aan my hart,hulle weet wie hulle is ?
Van wie hou jy??
Ag dm my x
Jy is regtig aantreklik ?x
Allalaaa dankie baie x jy kan my maar gerus dm ?
Het jy lanklaas saam jou Noordheuwel vriende gekuier
Nie so lank terug nie,maar ja hang af van wie jy praat??
Deffies my trouman,baie tyd en ongelooflik baie liefde vir jou❤️❤️
Ag hoor nou weer?,ek weet nie eers of ek jou ken nie thoo?,maar ek doen seker so dm my to??
Na watse skool toe gaan jy nou as jou boetie bekker toe gaan
Ek bly in monnas?
Eyto! ? Jou recent is mooi??
Agg daankieee jy,dm my maar x
Jysss oulik❤️❤️❤️❤️❤️?
Hoor nou weer x
Heiittoo good looking ?❤️
Heiitoo anoniem?❤️?
Wiltje??
Een van my beste vriendinne,baiee tyd vir haar x regtig n baie goeie mens met n goeie hart ?
Wat is Iné van jou??
Iné is slegs n goeie vriendin?
So jy kuier saam Miné??
Neenee ,Iné?
Hoeko wil jy ni bekker toe ni
Ek weet nie
Jy kan enige meisie kry,maar jys te dom om dit raak te sien of ek weet nie,vergeet van gister,more is nog n dag?
Wat moet dit nou eintlik beteken ?
?? Nee ekke belowe ekke is ??
Nou dm my dan asb??
Heyytoo jou mooi menssii
Heiitooo,nee jys nie op die regte ou se qooh nie?
Hay hay hay??is hierdie Tiaan se maaQii ??
So iets?
wat maak jy volgende jaar
Hoe bedoel jy?
Is dit waar dat Miné by jou kuier??
Ek weet nie vra haar self??
Chom gaan bekker toe asb saam met jou boetie
Hoekom?
Hoe gaan dit werk?jy gaan Amerika toe en jou boetie bekker toe?
Gaan jy alleen Amerika toe of gaan een ouer saam jou terwyl die ander ouer hier bly?
Ons kyk maar eers,maar nee altwee my ouers trek plaas toe.... dis net ek wat wil gaan
Ek hoor jul gaan bekker toe
Yess my boetiee gaan ja?
Luister nehhh ekke gaan nou eerlik wees ma julle 2 boer seuntjies (jy en daai boeti van jou) gaan mos vrek baie gemis word ?❤️
Hoekomm gaan ons gemis word??❤️
Jah drol face???
Sjoee dis nie mooi nie...maar ag die waarheid maak seker seer??
Juries,wats fout,jys anders deesdae?
Ag ek weet nie,die lewe gaan maar aan,mense verander seker?
Imagine hoe gaan die Amerikaners jou naam uitspreek??❤
Ja nee kyk,die manne het klaar gepraat van n wille bynaam??
Beteken die mense vir jou hier so min,dat jy net so gaan sonder om 2keer te dink
Dis dalk juis vir die rede dat daar mense in my lewe was wat teveel beteken ...en glo my ek het baie meer as 2keer hieroor gedink
Hoekom gaan jy as ek mag vra?
Ek het my redes,maar ek ja ek wil nie daaroor praat nie so los dit asb?
Is dit waar dat jy Amerika toe gaan volgende jaar?
As ek my Visa betyds kry ja,dan gaan ek...en die kans is min,maar yess as ek hom kry gaan ek?
So jy sal vir meisies gaan wat jy nog nie onmoet het nie ??
Nee ek sal nie so sê nie,maar dm my gerusss dan verduidelik ek my situasie aan jou?
Nee soos jy en Giselle is al van graad 8 af bestiees en julle altwee lyk so gelukkig as julle saam is?,so toe dink ek net julle sal n goeie couple maak?
Yess ons is al bestss van graad 8 af,en jaa ek kuier lekker saam haar,duh sys my best,maar nee ek voel daai gaan nie werk nie...?
Jys n keeper?
Ohh tell me liess?
Hoekom het n groep van jou vriende NH toe gegaan⛄
Dm my,lang stories?
Mooiste outjie op aarde?
Neee ek twyfell?
Wat is jou deal breaker van n meisie?
Dis moeilik om sulke goed te antwoord,want soos ek gesê het,mens kan nie die hart se besluite vir hom maak nie,so ek weet regtig nie,enige meisie wat lag is n mooi meisie,n mieise wat nie weet dat sy mooi is nie en wat respek het vir haarself...maar dm my asb?
Hoekom sal jy nooit jou vriendinne date nie? (of sal jy) ??
Ek weet nie ,hang alles af van hoe die wind waai,mens kan nie die hart se besluite vir hom maak nie?
Jy en Giselle sal so mooi couple wees??xx
Heiitoo daai Giselleee is vrek oulik tho??,maar sys my best?x
VIEW MORE