profile img

Jurie Boshoff

Jurie03.bos

Feel free to state anything

13 Replies

is Leane juw crush

Watter Leané? Ek ken soos 4? Maar nee nie een van hulle is nie😂

Jurie03.bos replied 1562 days ago

Gunsteling liedjie?

Eks seker as jy my geken het sou jy geweet het ek kannie kies tussen die wye verskeidenheid van kuns in musiek daar buite nie

Jurie03.bos replied 1588 days ago

is Diante juw crush

Nee, sys een van my goeie vriendinne. En eks seker ons is op dieselle boodjie wat dit aan betref.

Jurie03.bos replied 1588 days ago

Ek joke jy’s n fees 🥰🤍

Saam maak ons ‘n huge frieken party!

Jurie03.bos replied 1593 days ago

Jy’s braaf om met n kantoor tannie te stry wat nie kan engels praat nie 😏

Ag jy weet mens moet staan vir wat jy in glo Claudine😏😂

Jurie03.bos replied 1593 days ago

Jy het die mooiste hart en verdien net die beste! 💛

Ag dankie man🥺☺️

Jurie03.bos replied 1593 days ago

Van wie hou jy? As jy rrg van haar hou sal jy sê

Ek hoef nie te bewys ek hou van haar deur jou simpel vraag te antwoord nie😂

Jurie03.bos replied 1593 days ago

In watse graad is jou crush?

My graad😁

Jurie03.bos replied 1593 days ago

Coolste gr 10 meisie

Wies in graad tien alweer? 🤔

Jurie03.bos replied 1593 days ago

Hallo dis Willie van die Wes-Kaap 🤟

Hello willie van die wes kaap✌🏻😂

Jurie03.bos replied 1593 days ago

Soo fcking hot🥴🥴

Dankie😂

Jurie03.bos replied 1594 days ago

Klein btch😏 Ryan_22

Little twat😏

Jurie03.bos replied 1594 days ago

Watse meisies dink jy sal goed pas saam jou vriende?

Nie een meisie in ons skool nie, want my vriende verdien die beste😬

Jurie03.bos replied 1594 days ago 1