Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek sal ... hang af waaroor jy wil praat ? niks funny sht nie ?
Wel amper verloof ... soos ek die saak sien het jy nog n kaans.
Dis oulik. Distance is niks ? glo my. Dm my as jy wil, sal graag wil weet.
Watse een van my vriende ?
Dis seker maar jou keuse ? ??⚖️
Dankie , I guess ??
Dm my asseblief
Soos joevan... maar Spel dit Juvan.
Is dit omdat jou naam ook met J begin ??☺️
Vra my oor Instagram ?
Not really a specific taste , but there are some stuff not that important though. As long as there’s a spark ⚡️ why not go for it. And definitely I would. Im always keen for new friends
Im in love with the female $ex all day every day every year every decade every millennium ?
Not at the moment ?
I dont have one. ??♀️
Eks die enigste ??? ek sal kom okay ? nou hou op my qooh dis weird ?
Wane ek weet wie jy is ??
Dankiee baie ?? Dm ?
Nee sorrie was by n ander plek
Laaste keer wat ek gekyk het was ek 1.76 ??
Uhm, ek weet nie hoe kan ek help nie ekt nie n idee wie jy is nie ? en ek die een vir jou ?? krisis ek weet nie hey ? Ek dink nie mens kan weet of jy rerig die een is of nie .... dm maar net ek byt rerig nie ????
Eh not much ...
My leerwerk ... ? Btw ek weet wie jy is ?R...
Message my ???
? jyt klomp kak gehoor
Uh ?okay ek gaan dan nie vra wies jy nie want ek gaan seker eendag weet ???
Ek sal so maak ☺️
Nahh ? Hys niks ?
I didn't remember him being mean.
I think every girl has a bad side ?, But chooses to show the good one more often.
Vat my eers op n date en Dm my ?
Nike ✔️ But when it comes to buying Spikes, Adidas \ all the way.
She know who she is ?
Ek belowe ek sal nie opgee nie ? jyt my weer hoop gegee ❤️ Dankie
Why not ? Can't think of anything better
??♀️
Ask me on dm ☺️
Yeeep ?
Ek verstaan nie ?? Wies dit ?
Food ? ????
Ah ? Wies die ?
Ek doen ja, guilty ?.
Gaan jy my in die donker hou, of my dm en uitvind of die feeling mutual is??
Im not amazing ?
Ek dink soo, wanner wil jy kuier ?☺️
I do ☺️
Sal joune vrywillig word ?
? eehhhuuuu hm sê my maar net as jy my weer sien in persoon of ek weet nie ? Dies moeilik
Net as ek dink ek doen suprise hulle my weer met iets anders, so nee ?
Jy kan my oor n dm vra ?
Eating sushi ?
Sjoe?, okay dies baie onverwags , asseblief sê my wie jy is sodat ek net behoorlik dankie kan sê ?. Ek voel n dankie hier sal average wees?. Dankie anyways
Ihm ? Ek weet nie wat om te reply nie ?
?? As ek weet wie my mis sal ek kan se ek mis jou ook
Nou praat weer met my ?.
En nee, beteken nie jys lelik nie eks dalk net besig jy weet ?... maar dm op WhatsApp asb.
Wel ek gee nie rerig om oor watse haar kleur of lengte nie ?.... en it goes both ways ... daar mooi blonds en brunettes ?? so ek sal sê both.
? Hmm Dm my ek sal jou daar sê
Wel obviously moet sy darm n persoonlikheid hê ? Maar n mooi stem is altyd welkom ??.. maak nie saak oë kleur of haar kleur nie ☺️
Ah baie dankie ??? Eks seker jys ook
Yes sure, you can ask anything but you want to know if im a virgin?? And by the view point of your message, im guessing your the type that like to stick your nose up other people's business ? but hey im only guessing- Like yourself ?
Burgers ?
Yeah sure go ahead, that would not be appreciated ??. Praat dalk een of ander tyd né ? Soutie ?
Clearly to long ago Sash ? No Not anymore ... waar was jy hm ? Dog ons gaan kontak hou? ?Do we have to talk here ??
I said often ....?
hoe onthou jy ek weet presies wie jy is ?... Its been to long ? message my !!!
Hm I really wonder? maybe Eunè??
Love
Thats better ?
Hm Now why would you want to know anyway??
I believe it's spelled virgin ? ?
Okay ??
? wie wil weet ? Vra my direk dan sal ek jou sê ??
Verstaan nie die vraag nie ??
Eks seker ons kan ??... uh natuurlik as ek weet wie jy is tho ??
Kanie onthou ? like 13:? Something
Op die oomblik ... selfish - Rihanna ft future
? Ek weet nie waar nie ?
Ongelukkig geen doel nie hoor ? Skies as dit dalk nie die antwoord was wat jy wou he nie ?
School ? Jk ... idk
Friends ?
Last year ? Cause ????
Dankie ?? Ek ken jou nou nie eintlik nie maar jys seker ook
Dis fisies onmoontlik om n boks te wees ? But I'll try to be lekker oke ??
Hoe nou ? ? Is jy my foon want ek kyk vir hom ja ?
Ek hou nie so baie van kaas nie ???maar ek waardeer die ☝?
My naam is Juvan so ek dink jou luck is uit ??
Gelukkig weet jy eks meer n girl type boy ??. Jy nehhh ???? affffffffff .... luv U too ❤️
Dankiee ek waardeer baie ?☺️
Uhm wanneer ek weet wie dit is ??
Demanding maar okay ☝? Like dit ?
Wanneer ek en brendan weer bymekaar is ... maybe vandag ??
Uhm, hang seker af wat jy bedoel met dit ☝?? Turn ons van kos ? Turn ons van meisies ? Turn ons van skoene ??
Dog jy sê jyt my nog nie geqooh nie ?