32
Replies
Heyyy juwie whou wil mnt se eks mal oor juw hehe ek mizz juw seper bja en eks mal verloor sonder juw hehe figuurlike )en ek miz juw drukkies juw drukkies is mal leka*en geniet juw daggi verda lieffies juw *♥hug# DEWALDG
Hehe dankies Dewald*! Jys altyd daar vir my en ek waardeer dit rrg baie...*!! Mis jou super duper baie...en hoop om jou weer gou te sien*!! ♡
Hey juwie hoop jy word gu beta ♥en leka daggi verda jys amzing verby en ek is lvj ok :} ek mizz vijuwe mal bja en ek love juw cute smile DEWALDG
Awww dankie Dewald...miss jou ook baie*!!
(( Hug ))..!!* ♡
Op wies jy verlief wees eerlike? DEWALDG
Ek is verlief op 2 mensies*!!*
Helo Juwie sal jy chat nie meer bje nie wat gaan aan?
Hey*!! Uhmm ping my op bbm dan chat ons weer*!! Eks jammer!!* ☺♥
Vwhj?
Ping my op bbm dan se ek jou*...!!*
Heyyyy......juwie (; wil mnt se thxies dat jy soa n mal goeie mense is en n mal goeie persoonlikeheid en ek like juw mal bja en leka dagie verda hoop ek sien juw gou #hug* DEWALDG
Thanxies Dewald..!!* (( ..Hug.. )) Dit beteken baie hehe*!! Hehe en ek sal plan maak om weer te kom kuier so gou as wat ek kan*! [ Liefies jou ] ♡...*!! En thanx_vi als!*☺!*
Op wie was jy dan verlief?
Niemand nie..!!* :-)
As jy aleen op di see mut vaar waar dink jy gaan ju skip sink
Hehe uhmm...nee ek weet nie!!* :P
Lyk ver my jy het van my vergeet
Hehe wie jy*...!! Ping my op bbm*
Het jyy m ou??*
Nee hehe...ons like mekaar net*!!
Wat is ju ginsteling kos soort,vrug of groente ??*∞
Groente hehe*!! :P
Wt is M derde naam
Wat...???
Helo Juwi ds Janine hier wt sal jy n kat noem as jy een sou kry***
Ai nee Nina ek weet rrg nie Haha*...
Hahahaha. As jy my ken eks op jou bbm. Hoe gaan dit
Hey dit gaan goed dankie*!! Ping my asb*...
Hi Hi wil net weet of jy nog van my hou
Hehe uhmm...* ek weet nie wie j is nie*!! Ping my op bbm dan sal eka ju se hehe*!!*
Hey JuwieQii. Hoe gaan dit??
Hehe dit gaan baie goed Thanxies*!! :P*
(( ♥Hugg ♥))...
Sal jy look vir brains ruil of brains vir looks?
Hehe maak nie rerig aan my saak nie*!! Hehe solank hy net respek het vir my en n mooi persoonlikheid is dit n wenner*!! Maar hy moet so bietjie breins ook he* :P hehe*!!
Hou jy nog van dewald
Jaa*...hehe*!!
Het j lekker geslp *exy
Ja thanx*!!
Hi juww as j kon kies wat sou j kies om n seun gelukkig te hou ┏̲O̶̲̅┓̲
┏̲F̶̲̅┓̲
om Ɲ℮Γ juw self sal wees voor n seun en ni te protent ni ┏̲O̶̲̅┓̲
┏̲F̶̲̅┓̲
sal j protent om n seun gelukkig te hou
Hehe nee ....ek probeer altyd my beste om myself te wees ek meen as hy my nie like vir wie ek is nie kan hy net sowel pad gee*...hehe!!*
Helo JuwieQii hoe was jou dan
Hehe uhmm*!! Nogals crappy*!! Hehe maar thanx*...
Soos wat
Hehe enige ietsie*!!* :P
As 'n kat jou aanval,, wat sal jou reaksie wees?
Hehe uhmm...X_X!* ek het geen idee nie haha!!* het nog nooit gebeur nie*!! :P
Hey* jou oulik kind wil net se eks vlipin mal oor jou*
Hehe Awww thanx*!!* (( Hugg ))...maar wie [•Jy•]!!* :P
Hey* jou oulik girl wil net se mis jou mal baie * hehe en wil he ons moet weer bieki kuir*Freek* Freek1099
Thanx °Freek°....!!* ons sal maar reel weer vir n kuier..*!! ;) hehe*!! [ Hug ]...*!!
Hey tanie weet jy wie ek is :P
Hehe ja...hey Jaco*!! :P
Gaan jy en Schalk uit?
Nee hehe hkm*??
HeyY.. Van wie hou jy?
Sal [•Jy•] My ping op bbm ...dan sal ek jou se..:)
VIEW MORE