Visit this profile later to see if your question was answered.
Heyto ek dink ek weet wie die is ????
Ahhh die het my daggie gemaak ?Baja dankii x?
Hang af wie jy is ??dm my of sit jou naam by ??
Alles is moontlik deur God ❤️
What the hell even ??jissie die is kinda af dink jy nii ???
Ahh anika liefste ❤️❤️❤️❤️
Dankii baja ??
Hahah ??well uhm well done ???
Hahah ??ek doen tho ??wie is jy ? ??
Uh thank you i guess ? ?
Dm my asb ?
Because i dont understand why you would say that to me ? ?
Disrespected people ?
Oooh my gash ?Ekke loveee die liedjie ?Maar ongelukkig hou ek ni so baja van kaas nii ??
Ah cuteness ?Dm my ek wil graag weet wie jy is ?
Wtf ??
No one ?
Jah bernard hou van movies ?
My school marks ?
And boys ?
Eeuuuw nee dankii
Eks nog nii seker nii ☺️Maar as jy baie graag wil weet dm my ?
Jy vra vir haar ??
Did i post a bikin foto ? No so im not advertising myself ?
Ek gebruik dove ?En elke meisie het puisies ?Dis net moenie te veel aan jou gesig druk nii want dan maak jy merke , en moenie gaskoeldrank drink nii dit veroorsaak puisies en swartkoppies ?En drink bajjjjjja water ❤️As jy oefen vat n handdoek saam om jou gesig af te vee ?Maar die werk nii vir almal nii , eks ook nogals lank gevat met my gessigie so jah ❤️Maar dm my as jy wil ❤️
Gash die is kinda weird , dink jy ni ??
Hahah baie dankii ☺️
Kos ?Ejj ? ?
Ahhh dis kinda cute dink ekke ☺️?
Hehe okay ?Wel uhm ek ken jou nii want jy dit nii jou naam by die nii ? ?
Shoe dis kinda moeilik ?
1. Bernard duhhh ?
2. Stephan
3.Gerrie
4.Mauritz
5.Morne
Onthou dis persoonlikheid ook !
Ek sal jou klap ?
Hahahah okayy ??in jou droompies ?
Dankii vir die eerste een ??maar daai tweede ene tho ??okays ek gaan dit opvat as n kompliment ??
Baie dankii ?❤️
Agg shame en nog minder van jou ?
Aww baie dankii , jys so oulik ?
Asb dm my ek wil baie graag weet wie jy is ! ❤️
My ou hou van my en eks seker joune hou ook van my ❤️En as jy my dalk beter leer ken dan sal jy agterkim eks die een met n persoonlikheid ☺️
Want ek was stupid , dm my want jy is stupid om ni jou naam optesit nii of is jy bang vir my ? ?
Nee ? Ek gaanie weer so iets post nii want dis nii wie ek is nii ?Maar dit gee geen persoon om my te judge nii want dis onnodig, mens kan dit op mooi maniere vir iemqnd se ?So as jy ietsie leliks wil se sit maar jou naampie by asb ❤️
Ek sal nie geryp word nii skat ?Ek kyk mooi my self en ek kan spel dis sekker net n tik fout , eks seker jy maak niks foute nii , en eks jammer dat jy so jaloers is omdat ek aandag kry en jy nii , het jou ma jou nii geleer om te shutup as jy ietsie leliks het om te se nii , indien nii bly liewers stil okay ?Vir als wat jy aan iemand doen gaan iemand anders aan jou doen so shhhht liewers okay ❤️❤️
Dim my asb ?
Okay ?
Ek is nice ?En is dit jou prob wat ek post ? Nee ?So leer my eers beter ken ☺️
Wag wat beskruif jy jouself hier ?
Hah eks so bly jy dink so ?Jy al na jouself gekyk skat ??
Gaan kyk bieqie inni speel , gewoontlik se iemand vir iemand asnders hulle is n hoer want hulle is sooooo jaloers ?Jaloesie kom laaste ?
Uhh okay dankii ?
Dm my dan vertel ek jou ??
Nah baj dankii ??
Hah jys so snaaks ?? dis genoem oefeninge hoor ?? probeer dit dalk ?
Hkm sal ek my A$$ warp ??
Gaan kyk na die agtergrond van die fotoQ dan sal jy sien ek het nii poepies ?Shame mahn ek hoop jy voel beter ? Dm my bieqie aangesien jy jouself anoniem hou ❤️?
As die persoon nie haarself/homself is voor my nii , en n backstabber is ! ✨
Maak my so kwd tho ??