profile img

Kara

K204vantonder

vra enige iets ; ek antwoord mos eerlik

73 Replies

What did your last relationship teach you?

Don’t trust too easily .

K204vantonder replied 2613 days ago

WAt doen jy alles hierdie week wat kom?✨?

Is maar net rustig by die huis ✨
En gaan saam my vriendinne kuier ?

K204vantonder replied 2614 days ago

What's one of the dumbest things you've heard someone say?

Dat kos nie lekker is nie??‍♀️?

K204vantonder replied 2618 days ago 1

Kara jys mooi?x abxgailb

Abby ?❤️

Dankie baie , maar jy is pretty ?

K204vantonder replied 2618 days ago

Sjoe dis hard Regardt het soveel moeite gedoen om jou ou te wees toe gaan julle net vir 3 dae uit toe los jy hom net so

Ag siestog iemand wat nie die waarheid weet nie ?
Jy weet nie hoekom ek hom gelos het nie !
En dit het dit ingelkgeval boggerol met jou uit te way mr/mrs know it all x

K204vantonder replied 2620 days ago

Jy is so mooi . Wens ek kon jou he

Dankie baie ✨
Wie is jy?

K204vantonder replied 2621 days ago

Wel daai iemand spesiaals beter dankbaar wees want hy het seker die mooiste meisie gekry . Binne en buite

Dankie anon weet wie jy is ❤️

K204vantonder replied 2623 days ago

Megan V ?

My heel fav ??
So baie om te se van haar x
Ek is baie lief vir haar sy is altyd daar vir my ondersteun my help my deur alles ? en my draai roomys maaitjie xx
Dis nou n vriedin wie ek nie eers goud sal wil verruil voor nie ✨

K204vantonder replied 2623 days ago

Cornia C ?

Wat van ha??
Sy is oulik

K204vantonder replied 2625 days ago 1

Cornia?

Claassens c

K204vantonder replied 2625 days ago

Larissa of marcelle Larissa85

Definitief larries ?❤️
Ily laris ❤️

K204vantonder replied 2625 days ago

Hulle se hulle weetnie

Wie is jy?

K204vantonder replied 2625 days ago

Se net di begin letter of met wat ha van begin ek ken baie mense in phs

Nou vra blerrie tog vir een van die baie mense wat jy ken?

K204vantonder replied 2625 days ago

Nee eks ni se net ha begin van naam

Jys nie wat nie ?

Jy is nie in phs nie?
Of jy is nie nuuskierig nie ?

En btw as jy rerig wil weet vra iemand anders , almal weet van haar !

K204vantonder replied 2625 days ago

Begin van ha naam

Jys way te nuuskierig?

As jy nog nie weet wie sy is nie, is jy seker nie in PHS nie?

K204vantonder replied 2625 days ago
VIEW MORE