Visit this profile later to see if your question was answered.
Om net iemand elke dag te sien nee, maar om met iemand elke dag te praat en beter te leer ken klink vir my beter🙋🏻♀️
Cara🧡
Ek het twee
Cara Bruwer & Cara Snyman❤
Aggg baie baie dankie? ek probeer maar?
Hy's ñ goeie vriend?
Beste rugby speler & nog nooit iemand so vinnig op ñ 400m gesien hardloop nie?
Hy lyk hard op die buite kant maar hy's eintlik ñ groot softy?
My steun pilaar?
Kry die guts en vra my in persoon of Dm my, dat ek darm net jou naam kan sien??♀️
Dm my, Sal graag wil sien wie jy is voor ek my nommer vir n vreemdeling uit deel?
Op die oomblik net 4?
Maar almal is baie nice?
-Verspring
-3 sprong
Wat moet ek van hom dink, as ek selfs nie eers ordentlik weet wie hy is nie???
Meisies :
-Cara
-Tammy
-Deidre
-Larise
-Kriek
Seuns :
-Kemp
-Tiaan
Field hockey?
Indoor hockey?
Netbal?
Atletiek??♀️
Ek's ok, dankie.?
Yes??♀️
His my cousin, how could I not know him.???♀️
Well done?
Mag ek maar weet wie dit is????♀️
Tammy what you saying???
Daars baie?
-Eks langer
-Deidre het n moesie op haar nek
-Deidre se gesig is ronder
-My oë is smaller
-Deidre se smile is groter as myne
-Ekt n geboorte merk op die kant van my nek
-Deidre se neus is ronder as myne/My neus is skerper
Anders as dit is als pretty much presies dieselfse??♀️
-Skoen size
-Klere se groote
-Sport
-Likes in goed
-Oë kleur
-Smaak
Ok bye Tammy thanks for all the pick up lines?❤
Tammy jyt al teveel gegee?
Jaa gee my jou Nintendo naam???♀️
Wat praat jy van ek doen altyd???♀️
Nee eks te jonk???♀️
Whatever?
Ja ek is op wifi??♀️ maar ek voel nie n koneksie nie???♀️
Gross Tammy vat liewers popcorn?
Uhhggg
See ya then?
Tammy is jou pick up lines klaar???
Oo en ek speel eintlik hokkie???♀️
Ninja?
Tammyyyy?
Biologicaly ñ identiese tweeling.??
Maar volgends Ek, Tammy & Deidre is ons ñ 3ling.??????
Abi jy kan nie veel praat nie?❤
Mamma mia here we go again???♀️
Trou?!?
Ons kan vriende wees??♀️?
As ek weet wie jy is kan ek dit meskien antwoord???♀️
Baie dankie???♀️
Hey there stranger??♀️
En wie mag jy wees?????♀️
Ek ken twee tiepe sokkies.??♀️
Die een wat jy oor jou voete aan trek.?
Die een waar jy dans.??
Wees meer spesifiek.??
Vriendin van Laerskool.??♀️
Sys nice & vriendelik.?
Sys nou in Hoogenout.?
Goed in atletiek.?
Stunner.??
Kan jy sing?? Want ek kan defintief nie???♀️
Ja...ek like nie veel van n kat nie..??♀️
TAKE A HINT?
Sy wil dan nie haar nommer vir jou gee nie ou???♀️
Ek gaan nie haar persoonlike lewe hier op uit haal nie??♀️
Vra haar self, net ninou se sy nee dan staan jy n kans??
Dis noggal hartseer dat jy nie weet wies Tammy nie.??♀️
Sys letterlik een van die beste mense in my lewe en ek sal haar nooit kan replace nie.❤
Sys the first long destance friendship wat al ooit gewerk het wat ek van weet? (2 jaar nou al)
Ons was in dieselfde Puma span in 2017 en het n kamer gedeel (ja ek kan nogsteeds nie die kamer nommer onthou nie)
En nadat sy my amper af n dubbel verdieping gegooi het is ons best friends ever since???♀️
Sy het die mooiste persoonlikheid?
En maak elke dag my dag?
Sys kort but lets just say sy begin groei?
Ek se dit nie baie vir haar nie maar eks flippen lief vir haar❤
Sy Qooh my elke dag dit weet ek, maar ek vra haar eers of dit sy is en dis hoe ek weet jys nie sy nie?
Gelukkig weet ek dis nie Tammy wat die gestuur het nie?
Goeie ding???♀️
Baie goed dankie???♀️
Jys nie Cara nie
Noggal weird hoor?
Dis die naam van die Keyboard, ja???
Is dit wie ek dink dit is?
Damn Daniel???
Dankie baie???♀️
Gee nie my nommer uit oor social media nie??♀️
Kry maar die guts & vra my in persoon???♀️
Hey there Stranger???♀️❤
Jys beter as A4 papier.??♀️
Jy gaan my dokter eendag wees, neh Dc. Combrink.?
Nelspruit dis nie Belfast nie.?
Jy sê amper.?
Jys defintief NIE langer nie.?
Jou grappe en pick up lines is droog.??♀️
Is ek nogsteeds jou wingwoman???
Jys nice & oraait☝?
Keep it going??
Geluk eks trots?????♀️
Cara were to begin.?
Sys die cuteste mens wat bestaan, sys net so mooi & het n hart van goud.?
Vir ñ beter beste vriendin bestaan nie.??♀️
Sy is ADHD as dit by leer kom, dis hoekom ek nooit weer lanks haar in die studie saal sal sit nie & asook die rede hoekom ek in die studie saal sit.?
I love you just to much❤
Niemand kan beter fake acounts & stories uit dink nie.???
Thanks for being my unpaid therapist.??♀️
You letterly signed up for this.???♀️
You are gold, solid gold.?
En dankie dat jy saam my hokkie sal oef? en derik daarna McDondalds sal bestel.?
Your the opposite of me, have you ever heard about opposites atrac???
Wanneer gaan ons weer skilpadbraai toe???
Liefde vir jou droëbrood❤
Playing for the Netherlands field hockey team???