profile img

Kaillusce

Kailly

Don't be shy❤️

22 Replies

Do you consider a picnic on a blanket in an open area with candles a date?

Yessss....

Kailly replied 1603 days ago

Hoe oud is jy

17.

Kailly replied 1603 days ago

Hoe is jy single?

Ag het seker net nog nie die regte ene gekry nie.

Kailly replied 1603 days ago

Bestie ilysm ek mis jou ❤️😘 sista ek wil kuier, jy is my hero ek is so so lief vi jou ❤️❤️

Love you❤️

Kailly replied 1603 days ago

Date jy ouens jonger, jou ouderdom of ouer?

My ouderdom en ouer x

Kailly replied 1603 days ago

Lyk my lockdown is goed vir jou

Ehh...

Kailly replied 1622 days ago

Tiktok naam

Ek post nie x
@kyliepiorek

Kailly replied 1622 days ago

Mis jy takeaways?

Party dae doen ek

Kailly replied 1649 days ago

Ons is nie meer so close soos wat ons was nie en dit breuk my

Oh jinne, okay message my dan bietjie

Kailly replied 1649 days ago

Kan ek jou dm?

Ah seker🤭🤷‍♀️

Kailly replied 1649 days ago

Die naam is Willem

Ahm hello Willem 🤷‍♀️

Kailly replied 1649 days ago

Nommer?

Geee nie my nommer uit nie, jammer❤️

Kailly replied 1650 days ago

Ek weet nie hkm ek die se nie maar ek dink jy lyk mal goed

Ah dankie baie ❤️

Kailly replied 1661 days ago

Jou smile maak my knieee lam xx

Ahm dankie ❤️

Kailly replied 1661 days ago

Wie is jou kerel?

Nobody 😊

Kailly replied 1670 days ago
VIEW MORE