103
Replies
As ek al ooit in my lewe n meisie gesien het wat beeld skoon is , is dit jy my vriendin! Ek will net vir jou se jy moet hier dop hou want ek beplan nog n suprise attack si jy moet wakker wees as hy gebeur! Lekker doeks ne sweet dreams xoxoxoxo Farmerbrown
Haha aaauwh!! Dit beteken ongelooflik baie vir my.. Wil net dankie se vir die komplimente (: jys een amazing persoon hoor!! Liefde <3
Who's your best guy friend?
I have so many, but to be quite honest.. My boyfriend is my best friend xx
What was your last date like?
It was amazing, was with the most perfect person .. My boyfriend.
Jy (is) baie nice :DD :P
Jys IS ook baie nice :D<3
The thing you want the most this Xmas?
Matthew Mole :D<3
What is the best way to approach a girl you like?
Hahaha Ermmm.. I don't usually approach girls but, Ide say with Confidence
Ag nee wat as jy will sien wat is Awsum ne:p kuik in jou spieltjie:p! !
Hahahaha !! Vir jou- Die wereld ;) .. Sagslaap x
Hoeveel bbm contacts het jy ?* :)
538 .. Ek het mos eintelik whatsapp (:
Wie doen altyd sulke suprise atacks op jou? Wat dink jy van die persoon wat die suprise attacks doen?
Haha toe-Nou (: !!! Almal wat my suprise attack is awsome, en sien kans vir baie :D
Ek ken jou nie, ma jy (is) awesome ;)
Ek ken jou nie, maar jy (is) OOK awsome :D!!
Hey Sussie :))
Ek is Lief virju .
Jy is 'n "Princess" ;)
♡ ♡
Hello- Snotneus ;)<3
Lieff virjou Ook !!
Hallo jy! Gaan kuik bietjie op jou BBm daar is ander outjie se naam wat Jan Louis ne:p! Hy will net vir jou dankie se vir die oulike mensie wat jy is en dankie laat jy so goei vriend is ek sal jou nie will veloor nie vriedin
Hello :D !! Ekt jou sopas gesien , Jy wat altyd jou surpise attacks op my ythaal ;) waneer ek dit die minste verwag!! Altyd die oulikste boodskappe.. Jy maakmy glimlag :D(Y) !!! Dankie vir jou vriendelikheid en al die omgee.. Praat vinnig weer x
A lie you told today?
I told no lies .. - That's a Lie :D
Jy en Bernadette verlei al die ouens by die skool
Want julle is die mooiste meisies in die skool
Al die ouens soek julle soo graag Stephan en Herman is die luckyste ouens
Hahaha , Uhmmm.. Dankie Baie :P <3 xx
Who are you thinking about as you answer this?
Haha I'de rather not say :D
Wat is jou gunstelling vers in die Bybel ??
1 Peter 2:24 .. :D<3
The first thing you think of after you wake up ?
Food :D
Onthou jy I oukie wat jou altyd voor skool byi hek gekry het om saam ju ini skool in te loop? Toe j gr8 was?
Nee Ma daarlin' Ek kan Nie onthou nie :D
Jy is *exy .Oeeeh'La'La <333 Sal virewig vasklou an Ons vriendskap .JY IS 'n ENGEL my skattebol .Lief viju Sussss michfish
JY sit langsmy :D .. NOU op die oomblik en jys Soo Pragtig <3 Baie Lieff virju Sus !
Hey kaity!x wil net se jys pragtig!x ons was al saam maar toe verloor eka jw hehe!!
Hey Cupcake !! ((: Baie dankie, Jys n great Mens ! En eks Jammer oor als .
Mielie ! .. Jy is Beautiful <3 !!
:D Nee-Nee !! JY is beautiful <3333
Jy's awesome :)
JY (Is) awsome :D !
Hey daar SaxY...WoW wou maar net se jys n baie pragtige meisie....beter as die beste wat jy kry...hehe..oeh en beslis moier as die son se skyn op die horison...((Smile))
Haha Aauwh Cupcake !! Baie dankie viri Oulike boodskappie :D!! Jys Awsome. Xxx
Het jw lanklaas gesien,,,, maar jy weet wie ek is en ek mis jw xx
((: Ek weet nie wie jy is nie ?
Who were u always close to in gr 8 you wish to have that bond agen?
Aaah haha ide say "Delaan Smuts" such a Champ !!
Groen dakies sal ons nie kan hanteer nie
'Allen && Chow' die plek waar die son sit in hulle gatte een baadjie silverlakes beerpong 24 awww te veel good memories saam jou my bestie lief jou <3333 beekii2
Hahaha Heyy My *exy :D<3 lol ja nee weskoppies sal nie weet wat aangaan nie, Al my beste memories is saam JOU! Dankie vir al Jou weird'O moments en al die laggies saam jou.. Bitter lief vir jou
Lief viju my *exy. More is Ons dag :'D x michfish
Olalalaaaa_ Hoe *exy JY gaan lyk :D<3 Lief jou baie.
Tel die Ure af! Well van more af- want ek gaan nou slaap so ek tell niks . Xxx
A person you lost you would like to see again?
That's Easy!! My Grandpa <3 :(
If Reuben Greebe, I think u know who he is ever walks up 2 u and asks you for your number what would you say?????? I just want 2 rub the answer in his face .,,,.xD
I would give him my number, Because he has the courage to walk up to me and ask for it.. And that usually takes a Lot (: (Y)
Watse ou is die beste gebou wat jy ken?
Ruhan viljoen ! :D _ hahaha
What do you consider to the most valuable thing you own?
My Bible <3333
Hoe belangrik is jOu vriiendine vijOu?? <3
Hulle is my _ALS <3 Xx
Okay ! ...maar jy ken my ongelukkig nie :(
Kan Jou leer Ken :D,
Ek het vir jou n poem geskryf maar hy is te lank om hier op te post :(
Aauwh :D! Ek love Poems, gee hom een of ander tyd vir my, Okay? <3
You're the prettiest and most loving person I've ever met.
Stay the cool and don't ever change
Thankyou So Much <3 Xx
If I change it can only be for the better ;)
Wanner dink jy gaan jy ytvind wie ek is **?
Duidelik Nooit :D .
Nee j gaan nooit CT toe trek nie ** jy bly hier by my
Hahaha ;;)_ Okay<3
Alright:P will you move down to CT <3 ? ...carol won't die ; )
Haha,, But Bee might :D<3
Ofcourse I'll move Babe,
k a ii t s ♥
dankii viir diie A•M•A•Z•ii•N•G mensiie wat jy iis :D hehehe _my detensiie giirl ♡ #stayALTYDsoCOOL
jy behoort te weet wii ek iis :D x h0bokiint
Hey Dollie <3 _ Marr natuurlik weet ek wie jy Is, hahaha Jys my ander helfte' by die "Detensie".
Baie dankie vir die oulikste Meisie wat jy is!! JYS pragtig . Xxxx
En as jyy uitvind wi ek is ** "" wat dan?
Haha Niks dan :D, Eks net nuskuurig .
How do I get yoU to move to capetown?
<3 You ask Me :D , x
Love you Coolcat "FS" =D ;)
Hahahahaha :D (FS' For days) , Liefjou Stouter<3
Jy's 'n doos. Maar ek's lief vir jou. Not really a question though.. So... What's up?
Haha Heey Wall-Dork :D<3My kop se Ek hou nie regtig te veel van jou nie, Maar my hart se anders !! Haha .. Quack .
Heey My ***** . Michellieee is Lieff vir Jou <3 Sal altyd Wees .Jy is sooo Spesiaaal Hooor :P .Xxx michfish
Hey Stouter !! Xx Jys Cute eks Lieff virjou <3
We'll dan hoop ek jy vind vinnig yt ** !! Ons behoort saam
Haha Inbox my (: wil weet wie jy is.
Oh my gosh.... Jys sooo pragtig*... Jyt die beste persoonlikheid*...en jys n goeie persoon*...
<3 aaauwh :D Baie-Baie dankie vir die Oulike boodskap, waardeer dit sO' xx
B000000HIIIIEEEE
_dis Bee hier!!
Dankie vir jou amazing vriendskap maat && dat jy altyd daar is vir my!!!
Jy is n regte groot geskenkie van God af,ek het suke vriendin in my lewe nodig en gelukkig het ek
Boooohiiiiie sien more!!! :D
Much love xxxx
Booooo-Hie !! ((Dankie Herman)) <3
Baie Dankie virjou Vriendskap, en jou Omgee my Tokkel :D xxx bitter baie Lieff virju
ONS ??** ! Jy weet mos
Nee- Ek doen Regtig nie :O.. : /.. :)..
Hey jy is baie oulik en kwl hehe bly so hehe jy weet wi ek (smile altyd )
Haha Aauwh Baie-Baie Dankie , <3 Moet nooit ophu smile ni xx
Jy en Bernadette is die mooiste meisies in oos-moot
Fanx , Cupcake .. Word innerlik waardeer <3
Hay hay Kaity mens !!!* <3 jy sing rerig baie mooi sus , kan glad nie wag vir more se duet nie ! Xx Eks baie lief vir jou , en dis n voorreg om jou my sus te noem ! Xxx jou skelmpie ! <3 ;)
Heey Boeti Mens ' Faanx Man!! Jy sing net So Mooi :D_ en baie dankie vir al die glimlaggies vandag, Waardeer jou so Baie .. Xx
Eks Lieff viirju <3
Ps: Hu op my hare Lek :D :/
Kait ek weet ons het lanklaas gepraat en goed mar jy weet ek sal altyd lief. Bly. Viju en jy weet presies wie dit is
((: Hey'O , ja ek weet wie jy is, Jys n skelm. . . Ek sal veraltyd virju Ook lief bly Cupcake . XxLekker dagg .
Your really an awesome person and I just love the fire yu have in you for the Lord. Represent<3. Oh and your bf is a very lucky guy,hope he knows that;)
If anyone is Lucky here, It's Me<3 .. Love Him Over the moon and Back . Xxxxxx
Ek is Lief vir Jou groot Sus!!- ♡∞ michfish
<3 En ek vir JOU
Wat het gebeur tussen ons ?!!***
Ons ? ((: wees asseblief meer spesifiek..
Vriendin jy's pragtig (:
<3 Xx JY is Pragtig.
So tomorrow-land/world eindig presies vandag! En vandag oor 3 jaar gan ons dood! Is jy nogsteeds keen vir ons deal?? En gesels bietjie meer met my op bbm! Jy weet wie ek is (;;
:D Totally , Gelukkig as ek dan doodgaan.. Gaan ek Trots dood !! Hahaha Coolkintt * xx
Hoe sal 'n outjie te werk gaan om 'n pragtige dame soos jy na 'n Matriek-afskeid toe te vra? Of waag hy dit eerder nie?
Ek neem an eks Way Laat <3 Maar dankie elkgeval.
Kittekat... Verlange is erg hoor =P
<3 Liefde !!
Jy is oulik!! :)
Baie Dankie !!
What would you leave in your will for the person you care about the most?
MY Phone :D;;)<3
Okyy _ jyys 'n lozer
Wi sit di lekerste ? En begin hule name t0g met 'n J en M hahaha lief j0uu !*
Skaak kaptein _ <3
Hahaha!!
Noway, tog my gunsteling twee Blondes ! :D
<3 Ons moet weer reel dat ek op julle sit, was nou regtig Fun gewees !! :O. <3
Lieff vir Julle twee Weeeeeirdo's
Would you want to get to know someone better??* cause you're really one kick a*s girl and want to get to know you better**
((: Always have room For another Friend :D!
Do you like alcohol
NOT-At-All !!
Wie is jou boyfriend,, en hoe kry ek hom uit die prentjie uit..;;)
Hahaha O' snaaksie ;)
Do you love me ??
Do I Know you ;)
Who's a guy friend very close tu you in your school you will always be there for ??
Well I Have a LOT of friends, but I'de say- Charlie* .. Like a brother to me !
Jys baie pragtig :) **
Jys Oulik :D
Hey caitlin ek wil net se j is mal mooi en ek sal like as j my 1 dag n kaans gee ;) en ek mis ons midae wat ons saam loop j weet wie ek is ;) x0x0
Hey! :D jys bitter oulik. Haha ja maar jyt mos besluit jys te goed vir my, so nou loop ek maar aleen! Haha xx
Skelm
Lucky guy! He better look after you cause any guy will wish to have a girl like you even myself* there is just something about you that is just amazing*
Haha Aaauwh!! Yea-No I trust and believe that he wil :D<3 But lemme tell you something! You will find a Princess and no doubt that she would be amazing. Because you deserve the Best! And never settle for anything less than That. Xx
Hei jy supper beeld skone meisie ek hoop jy het n great dag gehaad en net so bbaie liefde gekry soos wat jy deel :p geniet j naweek love you Farmerbrown
Heeey JOU soeper-Doeper coolste mens !! :D ;) .. Ek het n great daggie gehad Ja dankie baie .. Rede darvoor is omdat ek sulke spesiaale mense soosJY inmy lewe het :D,, Dankie viri oulike boodskappie .. Lekker naweek !<3
Kaity,, jys baie oulik!!!!baie cute,,,,,,, hmm,,, Marko!!!! ;)
Marko! :D :P - Jys baie Gaaf en togg te Oulikk ,, dankie virri Cool boodskappie <3
Kaity jys rrg nie die persoon wie almal soo van praat nie jys sooveel beter en ek staan op vir jou as hulle iets van jou se al is ons nie sooooo close !* jys vir my n grat persoon bly netsoos wie jy is asb asb moet nie verander nie
Aauwh- weetjy hoe baie waardeer ek dit!! Het regtig meer mense soos JY nodig_ jys tog soo spesiaal weetjy. Ek belowe ek sali verander nie! Asjy my belowe JY sal nie verander nie <3 Sagslaap
You don't have to hope I know you do let the lucky guy feel like that!! If you have n bf He is very lucky and better appreciate you cause a girl like you is impossible to find!!**
Haha aauwh means a Lot !! Thankyou ..
Do Love my boyfriend so much x
Jy is nogal biQ meer as baie beeldskoon x JacoWald
Ek waardeer dit Bietjie meer as Baie :P;) xx
Hehe glad to be the reason for your smile right now and you don't have to give us the world, Heaven is a much better place but I'm sure a girl like you can make any guy feel like the world is a place in Heaven* :)
Let's hope I do! :P , Xx
Where do you live ? ;)
In my House. :D Where do YOU live? ;)
Hey my Sus .. Ek het Jou baaie Liief!!! <3
- Chelli_Beeer !! Xx
Heeyyy Suster!! Xx <3 Jys tog net TE spesiaal, Vreeslik baie Lieff virjou ..
Sien netnou
Before you could run up to me and give me a hug you gotta first find out who I am ;)* hehe but glad you at least appreciated the post* sweet dreams Kaity:)*
<3
Hkm gee jy so baie om vmy as ek down is dans j die 1ste een wat my beter lat vul jys n awsum mensie x0x0
Want JY, Skarrebol is pragtig en niemand verdien dit om sonder n glimlag rond te loop nie, veral nie jy nie !! :D jys n awsome mens !!! Belowe my Jy sal Nooit verander nie . <3 Baie Liefde !
Someone told me that there really is such thing as magic. I never believed in that till I saw your smile. Then You’re smile is so magical it could turn this world into paradise!!** :) Never loos it God gave it to you for a reason**
Aauwhh .. So Let's just say you're the reason for my smiling right now!!! .. Sometimes I wish I can give people like YOU the world, but I can't .. So instead I smile and thank you for it <3 Xx such a Cute message ..
Jys n super doeper awesome mens ;) he he as ek net n bietjie jonger was sou ek als getry het om jou die ''kys" te vra he he lekker doeks en sweet dreams.......
Haha_ Hey!! Cute message, wat my so Laat glimlag so Vroeg ini Oggend :P
JY "Anoniem" moet n lekker dagg he !! Xx
You are drop dead gorgeous and one stunning person! The one thing that stands out about you above all is your beautiful smile, don't let anyone take that away from you** so put on that smile only heaven can make!!* :)
If I could_ I'de run up to you right now and give you a Big hug! .. Thankyou for being the reason for my smile* <3
Xx Sweet Dreams
Hey :) Wat is jou tiepe ou?
Hello. Eenvoudig- Sy eerste Prioriteit is God. Hy moet plat op die aarde wees en nie Teveel van homself dink nie. Hy moet alle vrouens respekteer en homself ook-Looks is nou nie vir my als nie.
I would make you my GF in a heartbeat but just don't have the guts to show you who I am :(
The Magic is in the Mistery
((: xx
The cool Guy misses U* haha Stay awsme my Kaiity!!
Kaity_ Misses the Cool guy aswell :D !!
Bly so Super-Duper mooi mens sooswat jy is,
Xx Sagslaap.
Ek mis jw ongelooflik baie my K!!! Moet nooit verane ni, jy's BEAUTIFUL, binne en buite!!! P.S. ek beter gou weer n Krukkie kry!!! ;-)
Weetjy_ Ek miss jou net soo Baie !! Eks so jammer vir al die afskeep, :(: Jy verdien dit nie, Jys tog die Coolerste mens ini Wereld!! Haha ,, Grukkie.. Ek soek n Drukkie !! <3
Someone is bored :p
Haha !! Busted :P
Gan jy PlantLiede 3d rochshow toe?
Ja! Natuurlik_ Gaan dit defntief nie mis nie. Plus- asjy Nog nie n kaartjie het nie beter JY een vinnig kry ;) .. Hoop ek sienjou daar
(( 13 September )) <3
How does so much se*y fit in one person really you are one of the most beautiful girls I've ever seen in my life and just get se*ier everyday :*
Haha!! Aauwh- Thankyou So much. :D Just can't stop smiling tonight
<3 Xx Keep well.
Wel ek weet van iets mooier! JOU smile!!! Dis die mooiste mooi... 'N werklike sonstraal wat almal laat voel asof daar nooit iets soos hartseer en ongelukkigheid was nie* <3 My Adele is tog perfek*
((Big-Smile)) <3 Baie-Baie Dankie
J is pragtig xx :)
Baie Dankie !!<3 Xx
As long as we can see the same sky, breathe the same air and step on the same planet, then you and i are not impossible. ♡ ..
:D SO Cute! Xx
Hei ek will net dankie vir jou vriendskap se en bly die oulike en orndetlikee gal wat jy is ne :p Farmerbrown
Hello :D! Agh dits die grootste plisier!!- Dankie vir jou. Moet nooit verander nie neh' Want mense soosjy IS skaars!! Xx sagslaap
Awg Adele, jy weet neh... As ek van jou hoor is die lewe sommer 'n plesier* hoop dieselfde daar!
<3 Jy verdien tog die Beste !! Moet nooit ophou glimlag nie, want ek belowe jou, daars niks mooier as dit nie!!
I'm telling you one thing you're a little Princes! Keep you're head held high and you will find your way, Never change who you are !! You are the most beautiful person ever with the biggest heart ,, A lot of people love you and I do to xx
My turn to tell you something_ <3 YOU are the reason for this smile right here :D. Appreciate it SO much. . . You actually left me speechless!! Haha -Youre an Angel- xx
hey jys rrig beautifuL en always remember moEt nooit verander nie (:
Hello , Baie-Baie dankie !! Word regtig baie waardeer <3 dits mense soos JY wat my die persoon maak wat ek is! Dankie!
Hei wat is die stoutste wat j al met n ou was?
Heey ((: !! Haha.. Dits nogal persoonlik don't you think. Maar eks nie n stoute meisie nie. <3
Haloww my sussaQii ,* jys die beste , dankie vir al jou eep's en smiles en goed , jys een uit n miljoen ,* baie lief vir jou hoor !* xxx
My Liefste Boetii !! :D maar jys vandag so skaars gewees neh.. Flippen-Flippen <3 Maar more mutjy opmaak!! Met al jou smiles en net die oulike JY! .. PS: JOU "eeps" is baie seerder as Myne. Dankie viri beste Tye Ooit !!<3 Vreeslik baie Lief virju.. Stoouuter
Adele... Ek mis vir jou... ONGELOOFLIK!!!
Ooh' My Ou "Heinrich" ,, Die hart verlaang Jou ook net so Baie! Hoop dit gaan nog goedd <3
VIEW MORE